Sukses met intensiewe skaapboerdery

  Рет қаралды 133,341

LandbouTV

LandbouTV

9 жыл бұрын

Dié boer woeker met 500 SA Vleismerino's op 5 ha. Derick Lategan van Broederstroom bedryf ʹn hidroponiese garsstelsel en meen meer geleenthede bestaan in dié mark.

Пікірлер: 21
@johanroos699
@johanroos699 3 ай бұрын
Ek het Derek so n paar jaar gelede besoek op sy plaas. Absoluut indrukwekkend. 'n Totale wetenskaplike benadering deur 'n ingeneur!!
@ruaanfarmer4269
@ruaanfarmer4269 Жыл бұрын
Baie goed afgerond,inspereer somer u mens onmidelik.dankie
@elsonmekgwe854
@elsonmekgwe854 3 ай бұрын
Hier leer n mens n baie gooi les. Ek wens ek twentig jare daar oor geweet het. Skitterend
@jameskoaho8181
@jameskoaho8181 3 жыл бұрын
Thank you you motivated me,i must start now.
@iq3392
@iq3392 2 жыл бұрын
Ik versta bijna alles en ik ben Nederlands.
@perrinejeanfrancois4855
@perrinejeanfrancois4855 2 жыл бұрын
👌♥️♥️♥️
@henreoosthiuzen2853
@henreoosthiuzen2853 5 жыл бұрын
Dankie jy het almal in albertinia inspereer dankie
@sidneylandman69
@sidneylandman69 9 ай бұрын
Hoe kan mens die man ini hande kry. Wil baie graag meer weet en dit self probeer
@theostanley2239
@theostanley2239 8 жыл бұрын
Baie interesant.
@jacovanrooyen686
@jacovanrooyen686 9 жыл бұрын
baie interressant sal artikel lees
@Foozefighter
@Foozefighter Жыл бұрын
ek wil ook graag hydrophonics begin, maar nou hoor ek jy het n koelkamer ook nog nodig, dan help dit mos niks, almal weet hoeveel krag dit kos om n koelkamer te hardloop, einde van die dag kos dit my minder om maar net lusern bale te gaan koop
@STUKKICOD
@STUKKICOD 2 жыл бұрын
Het iemand dalk die oom se nommer ek en my pa wil graag ees met hom prt voor dat ons self met dit begin en maar kyk hoe dit lyk
@wwd7562
@wwd7562 2 жыл бұрын
Gee die man n glas water
@true5188
@true5188 3 жыл бұрын
So die vraag is nou is jy nog in die bedryf of nie en as jy is is daai infrastrutuur al afbetaal . Ek glo nie . Die infrastruktuur kan mens nie ontwikkel uit die boerdery se winste nie . So ander besigheid se geld word in gedruk en dan dink jy jy maak wins
@francoissnyman9696
@francoissnyman9696 9 жыл бұрын
Hi Oom hou baie van die video, ek wil graag met so iets begin, maar ek oorweeg om met Dormers te boer. Ek verstaan oom het al verskolende rasse gebruik. Weet oom of die Dormers sal werk, want hulle het self n baie hoe lam persentasie en die vlies gradeer ook baie goed.
@landboutv9840
@landboutv9840 9 жыл бұрын
Francois, die volledige artikel is in Landbouweekblad van 13 Februarie, wat op 9 Feb. in die winkels te koop sal wees. As jy dit gelees het, sal jy self kan besluit of Dormers sal werk> Groete
@francoissnyman9696
@francoissnyman9696 9 жыл бұрын
Jan Bez Thanks oom en alles wat mooi is. Groete Francois
Nasionale Skaapboer van die Jaar: Hier is die finaliste
9:37
LandbouTV
Рет қаралды 11 М.
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,8 МЛН
Русалка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 6 МЛН
100❤️
00:19
MY💝No War🤝
Рет қаралды 22 МЛН
Intensiewe Boerdery - lesse geleer -  Danie de Lange (Feedmaster)
20:27
Feedmaster Namibia
Рет қаралды 4,2 М.
2 Broers Dormers | Veiling Video | Be Human
3:17
Jan Jordaan Media
Рет қаралды 8 М.
4. Praktiese klassifisering
32:03
Karoo Kalahari Meatmasters
Рет қаралды 8 М.
Roer met die voer
9:13
Overberg Agri
Рет қаралды 799
Virtual Farm Tour - Large, intensive flock production model
9:22
SheepCentralAlberta
Рет қаралды 245 М.
Episode 2 | 40 Oeste | Ruggens Boerdery | Case IH
8:00
Case IH Southern Africa
Рет қаралды 15 М.
Die winsdrywers van ekstensiewe skaapboerdery - Pieter van Schalkwyk
37:21
Feedmaster Namibia
Рет қаралды 14 М.
Meatmaster Ram classing at 270 days old.
27:07
Collett Farming
Рет қаралды 17 М.
secret Life and  white baby bird #shots #viral
0:18
RAKESHTATAM10K
Рет қаралды 6 МЛН
DINOSSAURO GIGANTE E DORITOS GIGANTE 😱😱#shorts #funny
0:15
Eli e Elô
Рет қаралды 4,6 МЛН
Surprise gift for the cat 🥰🥳👻
0:30
Ben Meryem
Рет қаралды 7 МЛН
joie de vivre (2)
0:11
m.toktok
Рет қаралды 6 МЛН