Daar is geen woorde om Damian Beer se talent te beskryf nie❤❤
@lindieviljoen549 ай бұрын
Ek hoop jy wen, jy sing bitter mooi! ❤
@lee-handrelouw3778 ай бұрын
Urgh… 🤩 Ongelooflik! Dit is die beste weergawe van hierdie liedjie. Damian jy het ń gawe om liedjies jou eie te maak. Ek hoop jy hou aan sing! Ek weet jy gaan dit nog baie ver maak.
@olgasenekal21729 ай бұрын
Hoendervleis mooi
@zeldabezuidenhout48599 ай бұрын
Fantasties!!
@user-nl5nv3nj9d9 ай бұрын
Wow Awesome
@charlenemouton48429 ай бұрын
Ag man jy is fantastic
@keolacamm89549 ай бұрын
Dat ons altyd deur ons talente trots kan bly! Dit is wat my hart heel maak!
@user-tz7pw6mc4o8 ай бұрын
Ongelooflik Damian Beer❤💯🔥
@user-hd6yw7te7b8 ай бұрын
Hoendervel mooi. Gee my goose bumps 🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤
@sonjakruger119 ай бұрын
Absoluut stunning❤
@andreotto26589 ай бұрын
Die man gee my hoendervleis ek gaan slaap en staan op met die liedjie I'm my kop jy het die bal uit die park geslaan ek hoop jy wen 🎉🎉🎉
@user-fc9qw4wv4o9 ай бұрын
Hy is n ongelooflike sanger.❤
@janeloff8129 ай бұрын
Wow. 🎶
@helenaels71409 ай бұрын
Unreal
@jeane-mareegreeff93469 ай бұрын
Flippen amazing!
@cherisevorster46879 ай бұрын
Wow. Jou beste een
@karenbreytenbach33706 ай бұрын
Wow❤
@helenaels71409 ай бұрын
Hoendervleis
@cobusdt19786 ай бұрын
Jy moes gewen het!😢 Jy kan actually enigiets sing! Jy het fenominale range en kan enigiets sing! En plakkies kan nie. That's all