No video

Dawie Roodt en vriende leer die Russe braai!

  Рет қаралды 16,710

FAK DIGITAAL

FAK DIGITAAL

7 жыл бұрын

Die 6 Afrikaanse Russiese studente het die afgelope naweek by Dawie Roodt gaan kuier waar hy en sy vriende die studente geleer braai het.

Пікірлер: 12
@pietbokvanrensburg8131
@pietbokvanrensburg8131 3 жыл бұрын
Altyd mooi as ander nasies jou taal leer en dit so ook goed doen. Wel gedaan aan die Russe wat so mooi Afrikaans praat.
@marynajamison702
@marynajamison702 4 жыл бұрын
Hi Dawie ...my kinders woon nou 9 jaar in Belgiè....en die mense daar het my skoondogter al gevra of sy van Rusland af kom...dan lag sy net en sè nee Suid Afrika.......so mooi.xx
@marynajamison702
@marynajamison702 4 жыл бұрын
Hallo Dawie..is wonderlik om Russiese gaste te hè.
@angiefraley387
@angiefraley387 2 жыл бұрын
Hi Dawie. Goed om jou te sien. Jammee ons het kontak verloor. Geniet die Russiese studente. ANGIE
@fridaisabella1593
@fridaisabella1593 7 жыл бұрын
Baie oulike video Dawie en vriende! FAK - sit nog meer videos op van die Russe se kuier -tog te lekker om na dit te kyk!
@reniererasmus3535
@reniererasmus3535 7 жыл бұрын
Net Awesome ! Ek dink dit is net wonderlik om so iets te sien gebeur en dat daar mense is wat belangstel in die taal van ander lande, veral Russe =) Ons is tog baie die selle.
@goforgold7082
@goforgold7082 2 жыл бұрын
My beste vriende is Russies en ek het al daar gaan kuier. Hulle het my met ope arms ontvang, en ook by my kom kuier. Jammer wat tans gebeur, dit gaan n reuse negatiewe effek op Rusland se verhouding met meeste ander nasies hê
@marelipelzer1909
@marelipelzer1909 Жыл бұрын
Mooooooi!!!
@jancoenraad1613
@jancoenraad1613 4 жыл бұрын
Ag nee gee haar spoed man. 😎🤓
@antonopperman6792
@antonopperman6792 4 жыл бұрын
Wonderlik - hou dit daar
Hamas Names Sinwar New Leader
5:15
CBN News
Рет қаралды 27 М.
Stay on your way 🛤️✨
00:34
A4
Рет қаралды 31 МЛН
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 8 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 100 МЛН
Look at two different videos 😁 @karina-kola
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 12 МЛН
Eco Trades Funksie   Dawie Roodt 2024
6:25
Eco Trades Solar Pty Ltd
Рет қаралды 678
Ontmoet die Afrikaanse Russe!
2:59
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 37 М.
Ontmoet #BoerAlbertus - Boer soek ‘n vrou | S14 | E0 | kykNET
4:18
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 91 М.
Oom Vellies (Niemand vertel 'n storie soos die Karoo mense nie)
5:02
Different Perspective Media
Рет қаралды 139 М.
Laingsburg: Tannie Poppie se roosterkoek
2:16
WegTV
Рет қаралды 24 М.
Dave Allen - religious jokes
13:20
DutchPastaGuy
Рет қаралды 6 МЛН
Godfrey Heyn Hoe verlang ek na die hemel
3:45
HANNES DOMROCH
Рет қаралды 330 М.
BLOU: So 'n Nama-kappie!
4:10
PasellaTV
Рет қаралды 14 М.
Stay on your way 🛤️✨
00:34
A4
Рет қаралды 31 МЛН