Ontmoet

  Рет қаралды 91,860

Boer Soek 'n Vrou

Boer Soek 'n Vrou

3 жыл бұрын

Albertus boer met skape en dit is baie belangrik dat sy ideale pasmaat net so lief vir sy skape is soos wat hy is.
---
Kyk Boer soek 'n Vrou op Catchup: bit.ly/DStvCatchup
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
Besoek ons webblad: op kyknet.dstv.co...
Volg BSV op Twitter: / boersoeknvrou
Like BSV op Facebook: / boersoeknvrou
Volg BSV op Instagram: / kyknettv
Boer soek 'n Vrou is ook op DStv Now beskikbaar: now.dstv.com/

Пікірлер: 35
@saffaadventures365
@saffaadventures365 2 жыл бұрын
"Ek weeti waars ek gemaak is nie, ek was nie by nie "
@Harvester2222
@Harvester2222 2 жыл бұрын
Hoop jy vind die vrou van jou drome Albertus! Jy is amazing 😍
@estelleblaauw8003
@estelleblaauw8003 2 жыл бұрын
Hy is werklik n opregte siel amazing mens
@epposcrap
@epposcrap 2 жыл бұрын
Nee kyk, jy lewe soos meeste van ons wil lewe. Jyt n goeie hart en persoonlikheid, jy sal nue sukkel om n goeie vrou te kry nie. Sterkte.
@tobietheron5137
@tobietheron5137 2 жыл бұрын
Aksent!!!...eie aan sy omgewing!!..praat die taal van my hart. AFRIKAANS!!!!..gekenmerk aan sy omgewing!!..praat jou taal jongman. Wyse woorde wat jy uiter:"...ń Leuen sal altyd kleef".
@johanjacobs2651
@johanjacobs2651 2 жыл бұрын
Hoop hy kry baie briewe, sodat hy onder die 5 top boere kan kom, want hy is sout van die aarde
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
Jy Lyk na ń BAIE Goeie persoon. Glo die regtig tyd en plek sal God vir jou ń Goeie vrou stu, sy sal Nooit verveeld wees nie.....net jou humor . STERKTE 🙌🙌🙌
@brianvandermerwe8487
@brianvandermerwe8487 2 жыл бұрын
Jissie die afrikaans is darem lekker plat..alles wat mooi is vir jou albertus..jy sal n vroutjie kry..
@tobietheron5137
@tobietheron5137 2 жыл бұрын
Jy moet laat weet as jy 'haar' gekry het!...Sterkte!!
@ceciliafourie6668
@ceciliafourie6668 Жыл бұрын
N boer so na my hart ❤
@wailingwarlie
@wailingwarlie 2 жыл бұрын
Daai aksent is ongelooflik!
@user-mp1wn9kn6f
@user-mp1wn9kn6f Жыл бұрын
Wow soek jy ook n swart vroue van Namibia 🇳🇦🇳🇦
@candyshopshow7241
@candyshopshow7241 2 жыл бұрын
Boesmanland en karoo manne🤙
@elnaburgerleroux6465
@elnaburgerleroux6465 2 жыл бұрын
Hoop Albertus vind ook geluk! Oulike seun!
@kingmufasa8929
@kingmufasa8929 3 жыл бұрын
Bly vir jou ou seun
@zhon8277
@zhon8277 3 жыл бұрын
0:12 😂😂😂
@XRichardxX
@XRichardxX 3 жыл бұрын
Ek en engels is nie maaitjies😂😂😂
@BAn-hy3ts
@BAn-hy3ts 2 жыл бұрын
Baie goed! Zulke Afrikaanstaligen hebben we meer nodig. Afrikaanstaligen, praat Afrikaans en nie Engels nie. Groet uit Nederland.
@XRichardxX
@XRichardxX 2 жыл бұрын
@@BAn-hy3ts groete uit suid africa
@henkackermann9986
@henkackermann9986 2 жыл бұрын
@@BAn-hy3ts , die reeks het Donderdag die 13de op die televisie begin . Hy was baie snaaks gewees . hoop hy doen goed .
@jessicaroux2761
@jessicaroux2761 3 жыл бұрын
,Boer works from het begin die 11july Sondag Begin 20:00 Eindig tot 22:00
@mariannaskontorp5545
@mariannaskontorp5545 Жыл бұрын
As ek nou sommer baie jare jonger was het ek met jou kom trou😅
@michellekallis8737
@michellekallis8737 2 жыл бұрын
Ek Sal jou vrou wees alles wat jy is is ek ook. 😘
@jessicaroux2761
@jessicaroux2761 3 жыл бұрын
3july begins Date today is 12july Time16:36
@bernadettelebereki8709
@bernadettelebereki8709 2 жыл бұрын
🇳🇦
@oupahendjala1944
@oupahendjala1944 2 жыл бұрын
🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦
@michellekallis8737
@michellekallis8737 2 жыл бұрын
Ek is Michelle
@strongsus4798
@strongsus4798 2 жыл бұрын
Weet iemand hier of #BoerAlbertus toe n vrou/lewensmaat gekry het
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 2 жыл бұрын
Hy was nie onder die top 5 nie. Hoop hy kry sy lewensmaat/sielsgenoot wat hom kan aanvul en hy vir haar.
@alinamatheus4312
@alinamatheus4312 2 жыл бұрын
Hi
@Harvester2222
@Harvester2222 2 жыл бұрын
Wil ek ook weet 😍
@henkackermann9986
@henkackermann9986 2 жыл бұрын
Sal eers weet met die reunie episode . Tot dan is dit nog n geheim .
@pjn2001
@pjn2001 2 жыл бұрын
Hy het 'n meisie genaamd Suzanne ontmoet. Hulle familie het ook 'n plaas en sy is self 'n skaap kenner.
@KimpusMaximus
@KimpusMaximus 2 жыл бұрын
Is daar net wit boere in Suid Afrika?Weird dat hulle net op die minority focus in die jaar 2022....
‘Ek het haar ontmoet’ - Boer soek ‘n vrou | S14 | E13 | kykNET
3:17
Hard hand work in a mountain village on cows farm. Making 3 types of cheese one day
39:24
IQ Level: 10000
00:10
Younes Zarou
Рет қаралды 13 МЛН
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 4,6 МЛН
Ontmoet Boer Louis B - Boer soek ‘n vrou | S15 | E0 | kykNET
3:58
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 19 М.
Tyson & Alri's Wedding Film
7:37
Gutsch Film and Photography
Рет қаралды 10 М.
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 2
23:05
Moer 'n Boer
Рет қаралды 30 М.
Ontmoet Boer Jacques - Boer soek ‘n vrou | S16 | E0 | kykNET
4:04
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 14 М.
Top 5 Boere 😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E3
15:55
lisametdierooihare
Рет қаралды 24 М.
“Vry in jou vrye tyd” - Boer soek ’n vrou | S15 | E13 | kykNET
5:55
Hier’s dit NOU!🤠 (alweer) | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E2
16:08
lisametdierooihare
Рет қаралды 24 М.
how do people live in winter in Russia
41:29
The Nurulla
Рет қаралды 895 М.
Ontmoet Boer Kotie - Boer soek ‘n vrou | S15 | E0 | kykNET
4:08
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 10 М.