Die Heuwels Fantasties - C'est La Vie

  Рет қаралды 75,295

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

Күн бұрын

"C'est La Vie" die nuwe album stream nou oral : distrokid.com/...
Directed by Charl du Toit
Shot and edited by Damiane van Reenen
vlieg so hoog soos ‘n missiel
sink so vinnig soos ‘n slagskip
‘n foon wat aan en afsit
‘n gogga in die matriks
ek sal nuwe meds moet kry
as ek myself vir eens kan vind
kort ‘n time machine vir dit
myself verloor al as ‘n kind
dis al wat ek wil hê
e-n-e-r-g-i-e
wag het ons ‘n probleem?
of spel ek dit verkeerd?
Tussen die straatligte
Waar ons mekaar kan vind
dis donderweer
tussen ons twee
sal jou al my lading gee
C’est la vie
Dis als mos verniet
Ek hoop dit maak jou happy
C’est la vie
Ek voel jou gloei deur my are
Vou my toe
Kom soek my diep in die skare
Ek los vir jou blomme by die agerdeur
Ek kan nie dans nie maar ek kan probeer
dis al wat ek wil hê
e-n-e-r-g-i-e
wag het ons ‘n probleem?
of spel ek dit verkeerd?
tussen die straatligte
waar ons mekaar kan vind
dis donderweer
tussen ons twee
sal jou al my lading gee
C’est la vie
Dis als mos verniet
En ek hoop dit maak jou happy
C’est la vie

Пікірлер: 29
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
vlieg so hoog soos ‘n missiel sink so vinnig soos ‘n slagskip ‘n foon wat aan en afsit ‘n gogga in die matriks ek sal nuwe meds moet kry as ek myself vir eens kan vind kort ‘n time machine vir dit myself verloor al as ‘n kind dis al wat ek wil hê e-n-e-r-g-i-e wag het ons ‘n probleem? of spel ek dit verkeerd? Tussen die straatligte Waar ons mekaar kan vind dis donderweer tussen ons twee sal jou al my lading gee C’est la vie Dis als mos verniet Ek hoop dit maak jou happy C’est la vie Ek voel jou gloei deur my are Vou my toe Kom soek my diep in die skare Ek los vir jou blomme by die agerdeur Ek kan nie dans nie maar ek kan probeer dis al wat ek wil hê e-n-e-r-g-i-e wag het ons ‘n probleem? of spel ek dit verkeerd? tussen die straatligte waar ons mekaar kan vind dis donderweer tussen ons twee sal jou al my lading gee C’est la vie Dis als mos verniet En ek hoop dit maak jou happy C’est la vie
@francoisvandermerwe8323
@francoisvandermerwe8323 Жыл бұрын
Ons taal, deel van my hart deel van my siel!
@TinyFord1
@TinyFord1 2 жыл бұрын
Dit VOEL soos ‘n song wat op die wilder as die wildtuin album hoort. En dis ‘n goeie ding.
@francoisdvanderwesthuizen
@francoisdvanderwesthuizen 2 жыл бұрын
Nogal, dit gee daai vibes af.
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
hierdie album het so bietjie wilder as die wildtuin bones hier en daar 👉🏻 🐯 🦁 🐘 🦌
@francoisdvanderwesthuizen
@francoisdvanderwesthuizen 2 жыл бұрын
@@dieheuwels kan nie wag vir die album nie, is dit al beskikbaar en waar?
@hannesthiart812
@hannesthiart812 2 жыл бұрын
Treffer. Hierdie en Saturnus is van die beste Heuwels tracks 🔥
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
thanx Hannes!
@petrusmeyer7537
@petrusmeyer7537 2 жыл бұрын
🔥🔥🔥 manne
@GotheRodeo
@GotheRodeo 2 жыл бұрын
Dit maak my ha-a-appy ❤
@vetseun1
@vetseun1 2 жыл бұрын
Dis mooi. Dankie.
@albertusdrostable
@albertusdrostable 2 жыл бұрын
I can't wait for the new album to be released!
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
Its out!
@andrejb.5342
@andrejb.5342 Жыл бұрын
GOD bless the boers ✝️✊
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
DIS DIE LEWE /C'est La Vie ❤️❤️❤️❤️🎵
@vstadens
@vstadens 2 жыл бұрын
Reguit na my Roadtrip playlist.
@zanevandermerwe8142
@zanevandermerwe8142 Жыл бұрын
Yoh, ek het Sondag 'n tattoo gekry oor "C'est la Vie", en nou net hiervan uitgevind!!! Wow awesome and happy to be in sync with amazing artists
@daniellehardenberg2745
@daniellehardenberg2745 2 жыл бұрын
Awesome liedjie! Eerste keer geluister in die kar en die knoppie het net ná harde gedraai word
@lj7894
@lj7894 2 жыл бұрын
pragtig!!
@koeniestrumpher6121
@koeniestrumpher6121 Жыл бұрын
Love die song. Voel soos die ouer DHF songs. Lekker!
@arunr4103
@arunr4103 2 жыл бұрын
Did you use any diffusion filter on the lens ?
@uatjiuakasete4487
@uatjiuakasete4487 2 жыл бұрын
❤❤❤
@SAcancerbuddies
@SAcancerbuddies 2 жыл бұрын
Stunning
@Cinematographer_brenton
@Cinematographer_brenton Жыл бұрын
I love this color grade!
@yvettevermeulen75
@yvettevermeulen75 2 жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️
@michielvandermerwe3918
@michielvandermerwe3918 2 жыл бұрын
hierdie is foken awesome
@albertusdrostable
@albertusdrostable Жыл бұрын
Guys, this is getting problematic...why can't I buy the new album? How hard can it be putting a download link in your shop?
@francoismaritz89
@francoismaritz89 2 жыл бұрын
Uitstekende gebruik van Afrikaans! Nuut, vars, crisp, goggas wat kruip tot fladder.
@amuseparty
@amuseparty 2 жыл бұрын
Jis die lied doen iets aan my siel
Staan By My
4:56
Chris Chameleon
Рет қаралды 824 М.
Klopjag - 24 uur
6:37
Blixem Productions
Рет қаралды 353 М.
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 36 МЛН
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44
The Joker kisses Harley Quinn underwater!#Harley Quinn #joker
00:49
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 10 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
3:27
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 228 М.
Die Heuwels Fantasties - BELLVILLE (Official)
2:58
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 175 М.
Saturnus
4:05
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 12 М.
Gerhard Steyn - Afrikaanse Meisies
3:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,7 МЛН
TRESOR & Die Heuwels Fantasties - SHANGRI-LA (Official)
4:15
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 253 М.
Jan Bloukaas - Desember ft. Mariné Moffat
3:38
JanBloukaasVEVO
Рет қаралды 2 МЛН
Die Vraagstuk
3:50
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 49 М.
Kevin Leo - Se C'est La Vie
4:05
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 43 М.
Kenjebek Nurdolday & Baller - sokpe#сокпе#сөкпе
3:10
Kenjebek Nurdolday
Рет қаралды 478 М.
Жандос ҚАРЖАУБАЙ - Досым (official video) 2024
2:39
Жандос ҚАРЖАУБАЙ
Рет қаралды 256 М.
Nursultan Nazirbaev - Сен бе едің (official video) 2024
2:03
Nursultan Nazirbaev
Рет қаралды 177 М.
IL’HAN - Bir ayda (official video) 2024
4:01
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 2,4 МЛН
Бақытыңды табасың
2:58
Kazybek Kuraiysh - Topic
Рет қаралды 82 М.
Нұрмахан - Уақыт
3:32
Nurmakhan
Рет қаралды 120 М.
Adil - Қызым | Official Music Video
3:39
Adil
Рет қаралды 797 М.