Die Heuwels Fantasties - BELLVILLE (Official)

  Рет қаралды 173,907

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

Жыл бұрын

Eerste single vanaf die nuwe album C'EST LA VIE stream hier: distrokid.com/hyperfollow/die...
Altyd gereed
Altyd alleen
Altyd die een wat vergewe en dan moet
Sluk en vergeet
Altyd gereed
Hand op die heup
Altyd die buitekant glimlag maar die binnekant bly maar seer
Sê vir my pa ek kom huistoe
Ek sal self my pad tot daar kan maak
En as ek vasdraai soos mense maar doen
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Sê vir my pa ek kom huistoe
Sê vir my pa ek kom huistoe
Maar as ek vasdraai soos mense maar doen
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Lirieke deur Jani Greeff
Video deur Damiane van Reenen
Musiek deur Die Heuwels Fantasties
Vermeng en opgeneem deur Jurgen von Wechmar by Sunset Recording Studios in Stellenbosch

Пікірлер: 145
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Altyd gereed Altyd alleen Altyd die een wat vergewe en dan moet Sluk en vergeet Altyd gereed Hand op die heup Altyd die buitekant glimlag Maar die binnekant bly maar seer Sê vir my pa ek kom huistoe Ek sal self my pad tot daar kan maak En as ek vasdraai soos mense maar doen Dan moet hy my In Bellville kom haal Dan moet hy my In Bellville kom haal
@jessicasmith2371
@jessicasmith2371 Жыл бұрын
Love die Lirieke😮❤️ #HeuwelsFantastiesRock #liefdebydiedam,
@curveslurrypump5237
@curveslurrypump5237 Жыл бұрын
So n flippen nice song... let's go #DieHeuwelsFantasties #Belville #AwesomeSong
@Luan67340
@Luan67340 Жыл бұрын
Love julle songs sou love om een van julle shows eendag te sien
@huntervancokes
@huntervancokes Жыл бұрын
Yes!
@marchelhaasbroek9701
@marchelhaasbroek9701 Жыл бұрын
My Pa verloor op die 4de Augustus. Dink nie die song kon op n beter tyd release word nie. Ek is van Pretoria en hy van die Kaap so dit was besonders om dit te luister vandag opad terug Pretoria toe na die afskeid. (Hy is op repeat) Dankie vir julle @DieHeuwelsFantasties. Dankie vir julle musiek. Dankie dat julle is wie julle is.
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
🙏 ☺️ 😢
@vanessahacke4288
@vanessahacke4288 Жыл бұрын
So ń lekker song op my Vrydag!!!
@curveslurrypump5237
@curveslurrypump5237 Жыл бұрын
OP n vrydag op n roadtrip drakensberge toe.... gaan hom vandag heeltyd luister❤🔥❤🔥
@marcoventer2252
@marcoventer2252 Жыл бұрын
Did rou en eg. Genuine my gunsteling. Daar waar jy moet besluit jy moet aangaan maar not that easy. Thanks guys Julle het raak geslaan
@shimonayclaassen5863
@shimonayclaassen5863 Жыл бұрын
Kom asseblief Saskatchewan, Kanada toe!!!!
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Keen!
@cornegoosen7778
@cornegoosen7778 Жыл бұрын
Sal love om kaartjies te wen. Geniet julle musiek.
@johanolivier5080
@johanolivier5080 Жыл бұрын
Bekende paaie, bekende woord CY till I die
@cyan5937
@cyan5937 Жыл бұрын
Ek luister die song oor en oor dis werklik FANTASTIES 🤭😍
@Whereisjaygoing
@Whereisjaygoing Жыл бұрын
Amazing song. Ek sit oorsee en wil niks meer hê as om nou in Bellville te wees nie. ‘N groep genieë 👏
@tiaansiepker4150
@tiaansiepker4150 Жыл бұрын
#Bellville stunning. Hou die blink kant bo.
@zeonmeyer3324
@zeonmeyer3324 Жыл бұрын
Brilliant 👏 👏 Altyd gereed vir nuwe DHF songs!
@KAYLA-gk5qy
@KAYLA-gk5qy Жыл бұрын
Must definitely go ...... #liefdebydiedam wwou nog altyd gegaan het
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Iets Nuuts- Is Altyd Iets Lekker wanner dit van DIE HEUWELS FANTASTIES AFkom 🎶🎵
@i_ghost_rid3r_i87
@i_ghost_rid3r_i87 Жыл бұрын
En julle doen dit alweer! Amazing lied!
@theteebox8735
@theteebox8735 Жыл бұрын
Bliksim dit is diep! Fantasties boys! Wat n' tune 🤜🏻👌🏻
@RiaanvanZyl
@RiaanvanZyl Жыл бұрын
Altyd legendaries...
@aletbissett5801
@aletbissett5801 Жыл бұрын
I neeeeeeeeed tickets!!! Pleaaaaaase!!!!🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏 #liefdebydiedam #dieheuwelsfantasties
@jikitavangreunen685
@jikitavangreunen685 Жыл бұрын
Come to bellville and CY ... Mooi song 🌸
@nalanienieuwoudt1167
@nalanienieuwoudt1167 Жыл бұрын
Die beste afrikaanse band❤️❤️
@user-ye1gh3vb3z
@user-ye1gh3vb3z 10 ай бұрын
So min woorde, presies wat alz opsom. Be4kte song ouenz❤❤❤
@melandipieterse2492
@melandipieterse2492 Жыл бұрын
Love love sou dit love om julle te sien by liefde by die dam #Jhb
@francoisdvanderwesthuizen6772
@francoisdvanderwesthuizen6772 Жыл бұрын
Lekker lekker, goeie een...
@conniesnyman7081
@conniesnyman7081 Жыл бұрын
Hart is gebreek deur 'n ou van Bellville so ek leave dit in die comments.
@x_ni_xx
@x_ni_xx Жыл бұрын
Die beste nog!
@rorylategan8380
@rorylategan8380 Жыл бұрын
Being a lad from the River/Kuilsriver (next to Bellville) when I heard this song I started crying from being home sick. #BellvilleRockCity
@akes111
@akes111 Жыл бұрын
Wow! Kan nie ophou luister nie great song 🎵 👌
@tanyahacke1307
@tanyahacke1307 Жыл бұрын
❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥
@nalanienieuwoudt1167
@nalanienieuwoudt1167 Жыл бұрын
Love al julle songs en die een is net so goed❤️❤️🎊🎊🤘🏼🤘🏼
@Elzabee1
@Elzabee1 Жыл бұрын
Net soos Heuwels Fantasties dit kan doen! #liefdebydiedam
@vetseun1
@vetseun1 Жыл бұрын
Dis mooi, dankie.
@spasmol7396
@spasmol7396 Жыл бұрын
Het hierdie geblast oppad huis toe. Awesome works
@hannesthiart812
@hannesthiart812 Жыл бұрын
Altyd die buitekant glimlag maar die binnekant bly maar seer
@catwatchez
@catwatchez Жыл бұрын
Mense sonder grense... Lewe sonder stop teens... Liefde sonder einde.
@celesteels4319
@celesteels4319 Жыл бұрын
Love love love
@marissameintjies8941
@marissameintjies8941 Жыл бұрын
Done x 😁 Hou styf duim vas!!!! 🥳🥳🥳🥳🥳 Asseblief 😁❤️🥳🥳 #liefdebydiedam Sal my eerste keer wees!!!! EN dit sal die heel heel besye verjaarsdag geskenk wees.
@kaylanel3579
@kaylanel3579 Жыл бұрын
Love love love julle musiek! As ek my oë toemaak is ek op die strand om ń bonfire in die 7de hemel.🥰 kan nie vir beter vra nie!
@wianotto2030
@wianotto2030 Жыл бұрын
Great song dankie dankie.. !
@RichStays
@RichStays Жыл бұрын
I love the Brass in this 🤠
@francoduplessis3559
@francoduplessis3559 Жыл бұрын
DHF bringing the Feels! 💪🏼
@kayleighkolbe8321
@kayleighkolbe8321 Жыл бұрын
Altyd n plesier om te luister na julle musiek!
@conniesnyman7081
@conniesnyman7081 Жыл бұрын
Wou nog altyd in belville gebly het en as ek na die liedjie luister voel dit asof ek daar is onder die sterre met die liedjie wat kliphard speel in my ore.
@corneprinsloo6322
@corneprinsloo6322 Жыл бұрын
Pragtig julle. Julle maak ons trots 💪💪
@davidswart7028
@davidswart7028 Жыл бұрын
Ek het baie van my kinderdae in Bellville spandeer, van die beste dae van my lewe. Altyd in my hart, soos julle musiek.
@ruebenmeyer2864
@ruebenmeyer2864 Жыл бұрын
Amazing song van goeie mense julle rock🔥👑
@superschlong64
@superschlong64 Жыл бұрын
Beautiful! Love from Germany
@carmenkannemeyer7453
@carmenkannemeyer7453 Жыл бұрын
Defnitief 'n saam-sing liedjie vir die lang pad 🖤🖤🖤
@cjodendal3182
@cjodendal3182 Жыл бұрын
This song has deeper meaning to me as it makes me think of all the young drug addicts walking the streets of Bellville these days.
@miasmuts5241
@miasmuts5241 Жыл бұрын
Amazing liedjie...lekker om te luister op n vrydag middag🤩
@chrislynedson6707
@chrislynedson6707 Жыл бұрын
This song will probably end up in my Spotify wrapped. Because I'm about listen to it everyday coming back home from work...in Bellville🙃👍
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
👏
@Juuul89
@Juuul89 Жыл бұрын
Same! Amazing song
@dirknel007
@dirknel007 Жыл бұрын
Julle het ons lank laat wag vir hierdie een. Maar dit was beslis die moeite werd. Awesome. Dankie!
@LeavdBerg
@LeavdBerg Жыл бұрын
Dit sal n groot ervaring wees ❤️
@ryleerasmus4908
@ryleerasmus4908 Жыл бұрын
Its like you wrote this song for me...What a great song.
@anicahuisamen5571
@anicahuisamen5571 Жыл бұрын
Love die! Love julle! Julle is my jeug❤️👑
@bonniejoubert6143
@bonniejoubert6143 Жыл бұрын
Wow.Wow.Wow
@johandiedekock136
@johandiedekock136 Жыл бұрын
Hierdie een tref so naby die huis 😁💕 Want Bellville is local... en lekker! Well done julle!
@coenraadpieterse414
@coenraadpieterse414 Жыл бұрын
Altyd duidelik, lekker boys
@anedreyer3290
@anedreyer3290 Жыл бұрын
Elke liewe song van julle is ń treffer! 💖 Julle is lieflik 🥳
@vanessahacke4288
@vanessahacke4288 Жыл бұрын
LOOOOOOOVE DIT 😍😍😍😍😍😍😍
@luchez-minyblignaut4584
@luchez-minyblignaut4584 Жыл бұрын
What a song! Dit gaan n fees wees om te sing
@jaydanduplessis9323
@jaydanduplessis9323 Жыл бұрын
Heuwels die tune is fantasties😍😍😍
@anumanuva2431
@anumanuva2431 Жыл бұрын
Ouens is sterk nogsteeds
@desithirion6221
@desithirion6221 Жыл бұрын
Hello ek is Desireé, ook bekend as Desi en my mense noem my Des. Ek is lief vir my mense. Hulle verdien liefde by die dam kaartjies maar Desi is broke. Des lief ook heuwels fantasties. Dankie dat julle nogsteeds lees🫶🏻mwa!
@harrybroersma2498
@harrybroersma2498 Жыл бұрын
Easy Peasy !!!
@mornenortje4074
@mornenortje4074 Жыл бұрын
🙌🙌🙌
@ronerudolph5140
@ronerudolph5140 Жыл бұрын
Vrek mooi song!!!!😍❗🍻
@francoisvandermerwe8323
@francoisvandermerwe8323 Жыл бұрын
Voel soos ñ kombers oor my siel
@janipieterse6332
@janipieterse6332 Жыл бұрын
#heuwelsfantasies #liefdebydiedam Ons sal die kaartjies baie waardeer!! Good times 🎉🎉
@miasmuts5241
@miasmuts5241 Жыл бұрын
Easy peasy!!
@bradleyroman8311
@bradleyroman8311 Жыл бұрын
Can't explain, just something about this song. Irrelevant of the fact that my grandfather grew up in Northumberland area.
@heidiboersema5768
@heidiboersema5768 Жыл бұрын
Love love love dit!!
@chantelvanrensburg4643
@chantelvanrensburg4643 Жыл бұрын
Oh wow wat 'n epic song. Nice 🤘🏼
@maxinesnyders64
@maxinesnyders64 Жыл бұрын
Ek sal my pad vind tot in EmmarentiaVille waar ons liefde sal vind by die dam se fees. Ek sal huis toe gaan sonder my wil, maar die hart sal rustig en kalm wees. 🥳
@chantelotter5107
@chantelotter5107 Жыл бұрын
Op repeat
@KaribaMusic
@KaribaMusic Жыл бұрын
Love this tune, great to work with you, Pierre! Thanks for using my brass!
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Couldnt have done it without you 👏
@KaribaMusic
@KaribaMusic Жыл бұрын
@@dieheuwels 🤗
@eliz-marimaree4411
@eliz-marimaree4411 Жыл бұрын
Great video!!!
@chantelotter5107
@chantelotter5107 Жыл бұрын
😍😍🤟🤟🤟🤟
@danflower999
@danflower999 8 ай бұрын
😢 So Mooi
@nardusnieman3981
@nardusnieman3981 Жыл бұрын
🤩🤩🤩
@nardusnieman3981
@nardusnieman3981 Жыл бұрын
Nice!💪🏼
@rene9684
@rene9684 Жыл бұрын
Gaan ons hom by LIEFDE BY DIE DAM hoor? Classic DHF 💙 lovit
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
absolutely!
@uatjiuakasete4487
@uatjiuakasete4487 Жыл бұрын
Die Heuwels weet net hoe!!! Sjoe another banger!! Love it❤
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
baie dankie
@wickusbooyse7906
@wickusbooyse7906 Жыл бұрын
Niiiice👌 altyd lekker
@itzranboyyy2685
@itzranboyyy2685 Жыл бұрын
Amazing
@jo-annfourie5809
@jo-annfourie5809 Жыл бұрын
Awsome song loveeee it ♥️🎉🎶🎶
@wynand2626
@wynand2626 Жыл бұрын
Na 'n paar maande oorsee is musiek soos die presies waarom ek altyd huis toe kom. Nou kort ek net kaartjies vir #liefdebydiedam om weer tuis te voel ✨
@ronerudolph5140
@ronerudolph5140 Жыл бұрын
#liefdebydiedam😍😍😍
@charnebreitenbach646
@charnebreitenbach646 Жыл бұрын
O wow 💙
@muzindabambi8210
@muzindabambi8210 Жыл бұрын
Always super. Dankie ouens!
@francoisvandermerwe8323
@francoisvandermerwe8323 Жыл бұрын
Dis ongelooflik, die taal van ons..
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
hoor hoor.
@jessicaguyo3983
@jessicaguyo3983 Жыл бұрын
Amazing,love it!!! ❤️
@jolenevanstaden5074
@jolenevanstaden5074 Жыл бұрын
Love die song!!! #liefdebydiedam
@NeilGoosenDjGoose
@NeilGoosenDjGoose Жыл бұрын
Awesome nuwe choon! Love it 🔥🔥
@jessicaguyo3983
@jessicaguyo3983 Жыл бұрын
Amazing,love it ❤️
@conniesnyman7081
@conniesnyman7081 Жыл бұрын
Love dit !!!✨
@mixfour4230
@mixfour4230 Жыл бұрын
Yoh, pik ek ‘n traan so op ‘n Vrydagaand, wat ‘n beautiful song! Dieper as wat ek ooit kan verduidelik, en hy het die spot getref!
@louisecrouse
@louisecrouse Жыл бұрын
beautiful
@SPvanZyl
@SPvanZyl Жыл бұрын
Bellville 🤘
@eonayterblanche3025
@eonayterblanche3025 Жыл бұрын
Amazing song julle 😍
Die Heuwels Fantasties - Leja (official musicvideo)
4:37
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 106 М.
Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom (Official)
3:31
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 1,2 МЛН
孩子多的烦恼?#火影忍者 #家庭 #佐助
00:31
火影忍者一家
Рет қаралды 51 МЛН
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 28 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
3:27
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 227 М.
Die Heuwels Fantasties - VICTORIABAAI (ft. Coenie de Villiers)
3:15
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 685 М.
Die Heuwels Fantasties - C'est La Vie
3:21
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 74 М.
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,3 МЛН
Bellville
2:41
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 2,3 М.
Elandré - Woorde Uit Jou Mond
4:23
Elandré
Рет қаралды 3,3 МЛН
Spoegwolf - Slapende Honde (Official)
4:05
Spoegwolf
Рет қаралды 1,1 МЛН
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Jack Parow - ODE TO YOU ft Nonku (OFFICIAL)
3:43
Jack Parow
Рет қаралды 922 М.
Die Heuwels Fantasties - Plekkie In Die Son ft. Early B (Official Music Video)
3:47
Kobelek
4:11
6ELLUCCI - Topic
Рет қаралды 1,1 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 11 МЛН
Минаева - Шоколадка
2:49
Gazgolder
Рет қаралды 1 МЛН
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 6 МЛН
Malohat
3:35
Xamdam Sobirov - Topic
Рет қаралды 377 М.