No video

Die Heuwels Fantasties - Niks en Nêrens (Official Video)

  Рет қаралды 918,171

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

Күн бұрын

"Niks en Nêrens" by iTunes hier: www.smarturl.it...
Volg ons op instagram : / dieheuwelsfantasties

Пікірлер: 53
@beonsmit6443
@beonsmit6443 4 жыл бұрын
Wie luister na die in COVID-19 lockdown?
@erikaventer3592
@erikaventer3592 4 жыл бұрын
Na soveel jare bly julle my gunsteling!!!! Trots op julle, Heuwels!!!! Suid-Afrika vir altyd!!!! "solank jy langs my is, is dit waar die huis is..." 👌
@bernardrisseeuw25
@bernardrisseeuw25 5 жыл бұрын
As a soutie South African I'm loving this tune. ❤ Well done boys. :) 🤘 Keep bringing the great tunes.
@Noahatron
@Noahatron 6 жыл бұрын
dit is n goeie dag as die heuwels n vid drop👌
@FedoraNation
@FedoraNation 6 жыл бұрын
Dis waar
@semopheij2460
@semopheij2460 5 жыл бұрын
Gave melodieuze muziek, wist niet dat er in Zuid-Afrika zo'n mooie muziek gemaakt werd ! !
@vicvic4572
@vicvic4572 5 жыл бұрын
Ek love Heuwels Fantasties se musiek een awesome Suid Afrikaanse Band.
@mijnkampvuur
@mijnkampvuur 6 жыл бұрын
Prachtige muziek!
@denric77
@denric77 6 жыл бұрын
I am Loving the song @DieHeuwelsFantasties #DieHeuwelsFantasties on the Isle of Man #expat #SouthAfrican
@derickallen8991
@derickallen8991 4 жыл бұрын
Beste Afrikaanse band.... Mal oor julle musiek
@philippusviljoen172
@philippusviljoen172 4 жыл бұрын
Nee. N close second na fokof
@midnightcode
@midnightcode 6 жыл бұрын
Nuwe tune is altyd welkom. Whoop Whoop.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 6 жыл бұрын
Epic!!!!! Die beste song nog!!!! Al julle songs is legit, maar die een is nou vir jou so LIT!!!!! #Legit!
@dominicsiyaya6258
@dominicsiyaya6258 5 жыл бұрын
Loving this, even the video has been beautifully done.
@sabinedegroot9099
@sabinedegroot9099 5 жыл бұрын
Fantastische sound. Heuwels fantasties. Wanneer komen jullie op tournee naar Nederland!
@thisisntwhereiparkedmycar9507
@thisisntwhereiparkedmycar9507 5 жыл бұрын
Baie mooi!! ;-) rerig beeldskoon musiek
@abrienauta3003
@abrienauta3003 5 жыл бұрын
So spesiale tune hierdie. Dankie Heuwels!!!!!
@markstone3200
@markstone3200 6 жыл бұрын
Love hierdie song! Puik music video!
@thugbob2timestwice
@thugbob2timestwice 6 жыл бұрын
Jack Parow moes ft dan sou die nr 1 op al die stasies gewees het!
@timothyvanderwesthuizen8011
@timothyvanderwesthuizen8011 4 жыл бұрын
jy bedoel "tussen" die stasies ...
@ivanRobable
@ivanRobable 5 жыл бұрын
Cool song
@litsitsomoeti4514
@litsitsomoeti4514 6 жыл бұрын
jeses die liedjie sal bly wees aggg mooi liedjie
@joshuaduplooy277
@joshuaduplooy277 5 жыл бұрын
Love die song. Waar kry mens die lyrics en chords, kry dit nerens nie.
@timothyvanderwesthuizen8011
@timothyvanderwesthuizen8011 4 жыл бұрын
Try Chordify vir die chords.
@marnusbekker6831
@marnusbekker6831 6 жыл бұрын
Great vid.
@ramonscholtz9611
@ramonscholtz9611 6 жыл бұрын
Uitstekend, hulle was nog altyd die beste om na te gaan kyk. Maak dat mens altyd deel voel van die opvoering en nie net eenvoudig dit aanskou nie. Goeie tye !
@brandonfarr7877
@brandonfarr7877 5 жыл бұрын
Ek is verslaaf aan die tune😱
@cobusgalloway1272
@cobusgalloway1272 6 жыл бұрын
Ek wag al vir die video vandat die album uitgekom het en ek moet se dit was die moeite werd.
@bjornbeyers5295
@bjornbeyers5295 6 жыл бұрын
Awesome!
@leanneolivier6
@leanneolivier6 6 жыл бұрын
Beautiful. Well done julle
@juliatruter3860
@juliatruter3860 6 жыл бұрын
pragtig ...
@vicvic4572
@vicvic4572 6 жыл бұрын
Nice❤️
@SuperUltraMyth
@SuperUltraMyth 6 жыл бұрын
Nice!
@willemlaubscher5830
@willemlaubscher5830 5 жыл бұрын
Goeie musiek
@FedoraNation
@FedoraNation 6 жыл бұрын
Baie goeie musiekvideo
@thugbob2timestwice
@thugbob2timestwice 6 жыл бұрын
Fedora_Nation baie goeie kommentaar "bra"
@deepblueacc
@deepblueacc 5 жыл бұрын
Goed gedoen dudes.
@joshuarademeyer4617
@joshuarademeyer4617 6 жыл бұрын
Kan ek asseblief die kitaar akkoorde kry?
@marleenealer
@marleenealer 6 жыл бұрын
Mooooooooi
@WikusdeLange
@WikusdeLange 6 жыл бұрын
Julle verdien 'n pluimpie vir die een manne!
@adelegill
@adelegill 6 жыл бұрын
Kuns op sy beste
@corridevries4615
@corridevries4615 5 жыл бұрын
.
@siasjacobs9691
@siasjacobs9691 4 жыл бұрын
Ag fok ma ek is HEUWELS BEFOK
@erikaventer3592
@erikaventer3592 4 жыл бұрын
Jy is nie alleen met dit nie :]
@denric77
@denric77 6 жыл бұрын
Well done tonight on the #JacaSATop20 @DieHeuwels se 'Niks en Nêrens' is top 3! love this song 8 July 2018 #DieHeuwelsFantasties - Niks en Nêrens (Official Video) kzfaq.info/get/bejne/otlhralo1cq2h58.html … by #expat #SouthAfrican
Die Heuwels Fantasties - Sonrotse (Amptelike Musiek Video)
5:31
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 3,4 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Buitenste Ruim (official music video)
4:42
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 436 М.
Pool Bed Prank By My Grandpa 😂 #funny
00:47
SKITS
Рет қаралды 20 МЛН
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 16 МЛН
艾莎撒娇得到王子的原谅#艾莎
00:24
在逃的公主
Рет қаралды 53 МЛН
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 20 МЛН
Elandré - Tussen Die Lakens
5:09
Elandré
Рет қаралды 6 МЛН
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
4:19
Joshua na die Reën
Рет қаралды 3,7 МЛН
Die Heuwels Fantasties - HARDLOOP WEG (Official Video)
3:34
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 238 М.
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Die Heuwels Fantasties - SY (Amptelike Musiek Video)
3:46
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 622 М.
Jo Black - Bitter
3:56
Jo Black
Рет қаралды 3,5 МЛН
Niks en Nêrens
3:20
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 28 М.
Fokofpolisiekar - Ek Skyn(Heilig) (Official)
3:59
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 1,7 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
3:27
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 228 М.
Thieve ft Die Heuwels Fantasties - Way To Go
4:11
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 386 М.
Pool Bed Prank By My Grandpa 😂 #funny
00:47
SKITS
Рет қаралды 20 МЛН