Die Heuwels Fantasties - VICTORIABAAI (ft. Coenie de Villiers)

  Рет қаралды 685,815

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

2 жыл бұрын

Stream die song nou oral: distrokid.com/hyperfollow/die...
Hier is ons weergawe van VICTORIABAAI en huldeblyk aan Lucas Maree...gekerfde senuwees almal sien julle in 2022 met Volume II hierdie is die eerste enkelsnit vanaf daai album :-)
Regisseur : Damiane van Reenen
Kameras : Damiane, Johannes Pieter Nel en Ebert
Editing en Post: Damiane van Reenen
Opname: Jurgen by Sunset Studios
Produksie: Fred by The Nothing Club
Lirieke:
kyk hoe sluit die son die hemel oop
kyk hoe wyk die nag voor die dag
kyk hoe word die see in goud gedoop
kyk hoe bloos die strand vol van hoop
gedagtes vat my soos 'n kolk wat draai
deur die heuwels na Victoriabaai
waar die branders in die skuim rond waai
styg my hart tot waar die seemeeu draai
aai aai aai aai aai aai aai
aai ek wens ek was nou daar
aai aai aai aai aai aai aai
op my kliptroon by Victoriabaai
daar kan ek nog soms my siel oop knoop
daar verdwyn die nag en word dit dag
daar kan ek my kop van kommer stroop
op my rots my troon vind ek hoop
aai aai aai aai aai aai aai
aai ek wens ek was nou daar
aai aai aai aai aai aai aai
op my kliptroon by Victoriabaai
op my kliptroon by Victoriabaai
op my kliptroon by Victoriabaai
aai aai aai aai aai aai aai
aai ek wens ek was nou daar
aai aai aai aai aai aai aai
op my kliptroon by Victoriabaai
op my kliptroon by Victoriabaai
op my kliptroon by Victoriabaai
deur: Lucas Maree

Пікірлер: 83
@marietarentaal5090
@marietarentaal5090 4 ай бұрын
My gunsteling song..speel dit enige tyd waneer ek n kans kry..self voor ek gaan slaap..wow fantastic mwah
@Janvalentyn
@Janvalentyn 2 жыл бұрын
Beste liedjie tans in Afrikaans!
@bergproductions
@bergproductions 2 ай бұрын
Dear God I love Victoriabaai ❤
@michelleterblanche5636
@michelleterblanche5636 Жыл бұрын
Ek kan nie ophou luister nie. Dit vat my terug na die 80's toe. Jul rework is fantasties ouens. RIV Lucas
@Invading-Specious
@Invading-Specious 5 ай бұрын
Hierbij leerde ik Lucas kennen..😊
@hildacalitz3865
@hildacalitz3865 Жыл бұрын
Beste Band Ooit in die RSA! En ek is nou al 60 en hulle bly vir my die Beste!!!
@hildacalitz3865
@hildacalitz3865 Жыл бұрын
Laat my terug dink aan my jong dae.....saam Lucas Maree.....gaan so voort Heewels en mag Afrikaans Altyd Voort Leef xxx
@smiththeuns
@smiththeuns 2 жыл бұрын
Ek was nog nooit daar nie maar ek wens is nou daar.
@pietmyvrou8149
@pietmyvrou8149 Жыл бұрын
Eks nie skaam om te sê dat ek 'n traan gepik het nie.
@nandopotgieter8058
@nandopotgieter8058 2 жыл бұрын
Welgedaan Heuwels en Coenie. Dankie dat julle Afrikaanse musiek nuwe lewe gee. Lucas sal trots wees.
@clintonroper007
@clintonroper007 Жыл бұрын
Dankie vir die Goue Oues wat jul lewendig hou!
@madeleineengelbrecht5569
@madeleineengelbrecht5569 Жыл бұрын
Legendes.. Lucas, Coenie en Heuwels!! Fantasies x 1000 keer...
@lodewykfourie7395
@lodewykfourie7395 2 жыл бұрын
Joh dis nou amazing! Ongelooflike tribute🇿🇦🎶
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
Baie dankie Lucas die legend!
@Hooghol
@Hooghol 2 жыл бұрын
Absoluut puik manne. Oom Lukas Sal baie happy wees!
@francoisdvanderwesthuizen6772
@francoisdvanderwesthuizen6772 2 жыл бұрын
Korregeer my asb as ek verkeerd is, Die heuwels fantasties(DHF) is in 2008 gestig as 'n side project van band members van verskeie SA bands en sou net 'n paar songs release, wel hier staan ons nou 14 jaar later, DHF het menigte albums release en het baie hit songs, platinum songs en albums en het 'n leemte in Afrikaanse musiek kom vul wat ons nie geweet het is daar nie, maar tog nodig gehad het. Thanx julle en mag daar nog baie great songs vorentoe wees...
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
Dis als korrek reg! Baie dankie dat julle nogsteeds luister 🙏 Volume II ons 9de album is oppad in 2022
@francoisdvanderwesthuizen6772
@francoisdvanderwesthuizen6772 2 жыл бұрын
@@dieheuwels, julle is puik, thanks vir die great memories en goeie musiek die jare deur...
@KaptainKwagga
@KaptainKwagga 2 жыл бұрын
Dankie manne julle het sopas my 2021 tien keer beter gemaak.
@sjoerdmeindertsmamiller1733
@sjoerdmeindertsmamiller1733 2 жыл бұрын
Aai manne, dit was wragtag hoendervleis mooi! Het sommer trane in die oog gebring! Doen so voort julle!
@jakes9711
@jakes9711 19 күн бұрын
Laat mens vreeslik na Suid-Afrika verlang!
@annabrown941
@annabrown941 2 жыл бұрын
Wat 'n fantastiese huldeblyk aan Lucas. Pragtig
@pinkybrain537
@pinkybrain537 2 жыл бұрын
As kind het ons altyd daar op vankansie gegaan , miss daai wereld , uit Melbourne stuur ek liefde vir familie by die huis.
@stephanusvanderwalt5226
@stephanusvanderwalt5226 Жыл бұрын
wat n verkragting van n mooi liedjie
@michellestevens8007
@michellestevens8007 2 жыл бұрын
Dit bring sulke mooi herinneringe terug. Oom Lucas sou trots wees. Dankbaar vir die kultuur wat hy geskep het om anders te kon wees, en die pad te baan vir Heuwels, Van Coke ens, wat bietjie die Afrikaans geruk en gerol het.
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
Absoluut long live Lucas
@derickbrits208
@derickbrits208 2 жыл бұрын
Jis man ek raak nou sommer helemal bewoee met die song wat hart snare roer.... Julle, Lucas en Coenie.... Love die mooi stuk musiek!
@rudibokelmann121
@rudibokelmann121 2 жыл бұрын
Dis nou great. My no een nou. Love die song en video. Well done boys. Regtig netjies gedoen. Hou so aan. Dankie🙏🙏🙏🌹🌹🌹🌹
@phillipmulder
@phillipmulder 2 жыл бұрын
Ons Desember 2021 vakansie tune! Wat ń wonderlike tyd was dit!!
@francoissaayman1446
@francoissaayman1446 Жыл бұрын
Ongelooflike weergawe. Laat mens sommer verlang na skemer op die strand. Dankie!
@milanagel
@milanagel Жыл бұрын
Well done boys. Julle kon dit nie beter dien nie!
@koningandre
@koningandre 2 жыл бұрын
Goeie werk ouens. Ek verlang nou sommer huis toe
@ferdinandhartzenberg6807
@ferdinandhartzenberg6807 2 жыл бұрын
Pragtig gedoen. Respek vir die manne wat op 'n kreatiewe manier die sentiment van die lied behoue laat bly vir die nuwe generasie.
@guywiththepixelatedface1260
@guywiththepixelatedface1260 2 жыл бұрын
Mooi gedoen boys! Love dit! Ons kort iets epic soos Vusi Nova - As'phelelanga. Wanneer mens verstaan wat gesê word, is daar pretty much niks in SA wat naby kom as 'n huldeblyk nie. Kom boys! Ons het (dood en nie dood) Carike, Lucas, Ge, Koos (en nog 'n Koos of 2), Anton, Sonja, Laurika, Theuns.... En ons is almal "armer" (mooi woorde uit As'phelelanga) vandat hulle of dood, of net afgetree het.
@ruanengelbrecht479
@ruanengelbrecht479 2 жыл бұрын
Amazing tribute aan 'n legend!
@francoisvanrooyen9323
@francoisvanrooyen9323 2 жыл бұрын
Soos NET Heuwels kan. Well done boys. Daar is ‘n vibe, ‘n goue ondertoon tot julle musiek wat ek nie kan beskryf maar my elke keer laat terugkom vir nog.
@jeanettegroenewald7656
@jeanettegroenewald7656 2 жыл бұрын
Ongelooflik cool!!! ❤️❤️❤️
@AntonMeijer
@AntonMeijer 2 жыл бұрын
Ek moet daai hoed kry! Pragtige tribute. Lucas se jakoetsie pomp steeds!
@hanneliegeldenhuys1046
@hanneliegeldenhuys1046 2 жыл бұрын
Ek is mal verlief op die liedjie!!!
@marietarentaal5090
@marietarentaal5090 Жыл бұрын
My gunsteling song
@hannavanderberg1673
@hannavanderberg1673 2 жыл бұрын
Te min van Coenie in die video, maar dis n baie mooi verwerking. Lucas Maree was briljant.
@elmariegerber2750
@elmariegerber2750 2 жыл бұрын
Love dit
@deon4590
@deon4590 2 жыл бұрын
😍dis nou musiek vir so ou Kersaand
@neilvanheerden835
@neilvanheerden835 2 жыл бұрын
Victoria baai... is special
@julianacilliers7551
@julianacilliers7551 2 жыл бұрын
Wow wow wow. Hoendervleis mooi julle. Dit is regtig ń awsome liedjie. Ek het ookal op een van daai klip trone gesit by Victoriabaai 😊😊
@michelleterblanche5636
@michelleterblanche5636 Жыл бұрын
Julle het dit pragtig verwerk. Mooi so! Ek luister dit oor en oor.
@vince2658
@vince2658 2 жыл бұрын
Legend boys
@cornepretorius
@cornepretorius 2 жыл бұрын
Whoooop whooooop🏆🏆🏆🏆🏆
@jean-pierredevilliers7768
@jean-pierredevilliers7768 2 жыл бұрын
Baie mooi julle!
@hendrikvandermerwe9644
@hendrikvandermerwe9644 2 жыл бұрын
Ai. Ek wens ek was nou daar 😔
@DuaneVanDeventer-ws8td
@DuaneVanDeventer-ws8td 9 ай бұрын
Love this song
@rockspyder3970
@rockspyder3970 2 жыл бұрын
Ja-nee, Lucas glimlag, van waar ook al hy kyk!
@fransvisser2568
@fransvisser2568 2 жыл бұрын
Bliksem, dis awesome!
@onsradio278
@onsradio278 2 жыл бұрын
Altyd 'n treffer song vir ons, veral as ons Die Heuwels Fantasties aan die roer van sake het !
@mauritzcrots4988
@mauritzcrots4988 10 ай бұрын
Die Hewels Fantasties sing Fantasties
@luanvermaak3607
@luanvermaak3607 2 жыл бұрын
Yeah boi!!
@fransbotha4641
@fransbotha4641 Жыл бұрын
Baie mooi. Geniet om dit te luister
@christiantinman
@christiantinman 2 жыл бұрын
Magtig dis stunning dankie julle!!!!!!!
@betsieblack
@betsieblack 2 жыл бұрын
@juanbarnard6140
@juanbarnard6140 2 жыл бұрын
well done boys🙌
@nicolenevanderlinde5750
@nicolenevanderlinde5750 2 жыл бұрын
Lekker tjank ek nou. Wel gedaan ouens! Ongelooflike tribute!
@karenvanmosseveld8829
@karenvanmosseveld8829 2 жыл бұрын
Great stuff!!! Love it.
@mandieswan
@mandieswan 2 жыл бұрын
Dit is so mooi, love it
@boobabaloo3463
@boobabaloo3463 2 жыл бұрын
love it!!! heuwels fantasties
@michielengelbrecht7014
@michielengelbrecht7014 2 жыл бұрын
Wonderlik!!!
@jacquescrafford7163
@jacquescrafford7163 2 жыл бұрын
Awesomeness!
@pienkiedebeer8473
@pienkiedebeer8473 2 жыл бұрын
Baie mooi
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
😎🇿🇦ALTYD
@user-kf4pn5ik8g
@user-kf4pn5ik8g 2 ай бұрын
BEFOK!!
@ndzalamamabunda2291
@ndzalamamabunda2291 2 жыл бұрын
I have no clue what they are saying but damn i like the song.
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
We singing about a holiday town called Victoriabaai and wishing we were there 🌊 👌
@michellestevens8007
@michellestevens8007 2 жыл бұрын
The song was written by Lucas Maree as a tribute to his mother. On Sundays he would always find her crying when they visited his grandmother's grave. When she died, she was cremated and her ash was scattered at Victoria Bay. Uncle Lucas wrote this song to remember her as there wasn't a grave to visit, but a memory that has meant a lot to sooo many people already. There used to be a pathway between the rocks where people would put there loved ones ashes or a plaque or something, but the municipality removed them all about a year or 2 ago.
@hanrezeelie2946
@hanrezeelie2946 2 жыл бұрын
Pragtig
@louisecrouse
@louisecrouse 2 жыл бұрын
hy's lekker!
@chantellepieterse6974
@chantellepieterse6974 2 жыл бұрын
Slaan ek nou hoendervleis uit van my kroontjie tot my toontjie...😁😁
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
❤️
@fabianstoffels80
@fabianstoffels80 2 жыл бұрын
I'm from here 😁
@snarfieboy1298
@snarfieboy1298 2 жыл бұрын
ongelooflik!!😀
@michelleterblanche5636
@michelleterblanche5636 Жыл бұрын
Goed gedoen ouens
@RoadTrippingSA
@RoadTrippingSA 2 жыл бұрын
Baie mooi tribute. Song is beaut en trek die hartsnare. Julle moet die video shoot nou net weer doen waar julle actually op Vic baai is, en nie some random beach nie, lol
@deanharmse5126
@deanharmse5126 2 жыл бұрын
Dis nou afrikaanse musiek wat mens kan luister. Anders as die ander "commen" goed wat deusdae deur sangers vrygestel word...
@seanonel
@seanonel 2 жыл бұрын
Waar is die Nederlandse?
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
Lirieke of hoe? 🇳🇱
Die Heuwels Fantasties - Sonrotse (Amptelike Musiek Video)
5:31
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 3,4 МЛН
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,2 МЛН
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 119 МЛН
Scary Teacher 3D Nick Troll Squid Game in Brush Teeth White or Black Challenge #shorts
00:47
Coenie De Villiers - Karoonag
7:02
Lukie Pieterse
Рет қаралды 66 М.
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
3:45
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 2,2 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)
3:32
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 284 М.
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Manchester Orchestra - The Silence (Official Music Video)
8:46
Manchester Orchestra
Рет қаралды 175 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My
3:27
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 227 М.
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Francois van Coke & Coenie de Villiers - Hillbrow
3:53
Gerrit Joubert
Рет қаралды 131 М.
Die Heuwels Fantasties - Ballade vir 'n Enkeling (Amptelike Musiek Video)
3:04
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 4,5 МЛН
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,3 МЛН
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 491 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 352 М.
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,1 МЛН
Malohat
3:35
Xamdam Sobirov - Topic
Рет қаралды 424 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 112 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 11 МЛН