No video

Die owerheid is nie jou God nie

  Рет қаралды 293

Bybelse Apologetiek

Bybelse Apologetiek

Күн бұрын

Пікірлер: 8
@PietM749
@PietM749 2 ай бұрын
Goeie uiteensetting Hannes.
@CriticalThinkingSociety
@CriticalThinkingSociety 2 ай бұрын
Die sisteem moet verander. Jy moet jou leiers binne jou gemeenskap direk kan verkies. Die enigste beweging wat dit so wil laat gebeur is OHM.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 2 ай бұрын
Dit sal eers op informele vlak moet gebeur. Privaat en sosiale inisiatief. Maar mense kan maar 'n bliksem wees. Ondankbarheid en valsheid is maar orde van die dag daar. Die probleem is nie die formele politiek, ook manifesteer probleme daar. Die probleem is die gebrek aan regenerasie wat geestlik van aard moet wees. Sonder regnerasie gaan die degenerasie maar net aan en met dit die probleme wat matskaplik en polities gaan manifesteer. Regenerasie kan net deur die evangelie kom. As jou 'evangelie' nie regenerasie in mense stig, dan is jy nie besig met die regte evangelie nie.
@user-jv6hd6do1f
@user-jv6hd6do1f 2 ай бұрын
Bybelse Apologetiek kan n draak op sy eie wees. Maar geniet jul gesprek, want daar is beweging onder die jonger generasie, maar ook in die generasie wat God al vir jare voorberei het met kennis en ondervinding. Sterkte mense. Hou julle dop.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 2 ай бұрын
Apologetiek is maar net ondersteunend. Uitruim van hindernisse wat in die pad gele word van die evangelie. Daar is egter ook mense wat dit vir eindelose debat probeer misbruik. Al op FB sulke groepe gekry. Punt is maar weer dat hulle nie voortgegaan het met die evangelie self nie. Maar hulle het een of ander afgewaterde weergawe wat hulle gebruik. Die 'Ek is 'n christen, dus gaan ek hemel toe' tipe storie. As of dit 'n reg is wat ons gekoop het, en nou gaan ons God dagvaar as ons nie ons sin kry nie.... Duidelik nie met Christus gesterf nie. Maar 'n algemene probleem met 'kerkmense'.
@danbez7066
@danbez7066 2 ай бұрын
vryheid kom deur die bybel en die mauser teenoor alle ongeregtighede
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 2 ай бұрын
Ek verskil 'n bietjie. Vry kan mens net in Christus wees. Daar is geen pad by die kruis verby. In die vlees is almal slawe van sonde, maar in die Gees kan mens werklik vry word. Barnabas kan nie Vryheid bring nie.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 2 ай бұрын
Bly iemand te hoor met soortgelyke belangestellings. Ook iemand wat maar verduidelik wat die regte geskiedenis wat van die vorrige regering. Wat dalk nog 'n bietie kort is verwysing na die twee ryke leer (1. Adam /laaste Adam(Christus)). Die staat/owerheid is deel van die eerste Adam se bediening. Christus se bediening is apart daarvan. Daar is egter ook kwelvrae aan verbonde.
Past. Graham Taff - Gelowige beveg die vyand met jou alles
28:01
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 6)
29:56
Moreleta Stroom
Рет қаралды 3,7 М.
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 16 МЛН
طردت النملة من المنزل😡 ماذا فعل؟🥲
00:25
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 21 МЛН
Incredible Dog Rescues Kittens from Bus - Inspiring Story #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 27 МЛН
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 20 МЛН
Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars
11:37
kyknettv
Рет қаралды 62 М.
Die Christen se houding van onderwerping aan die owerheid
41:47
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 2,8 М.
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 5)
31:00
Moreleta Stroom
Рет қаралды 4 М.
Past. Ismile Balie - Die roeping en die opdrag van Moses
54:34
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 2)
33:27
Moreleta Stroom
Рет қаралды 6 М.
Alles verloor! Tog was daar was nog hoop!
28:33
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Hoe om te antwoord op Israelvisie
1:03:21
Bybelse Apologetiek
Рет қаралды 710
Wat is Israelvisie? | Jaco Roets
1:12:51
Bybelse Apologetiek
Рет қаралды 2,9 М.
Daar is ‘n tweestryd//Daaglikse Oordenking, 28 Mei 2018
3:36
Weeklikse Erediens - Sondag 17 Julie 2016
48:20
LewenSentrum
Рет қаралды 2,6 М.
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 16 МЛН