Hoe om te antwoord op Israelvisie

  Рет қаралды 641

Bybelse Apologetiek

Bybelse Apologetiek

Ай бұрын

Turn your videos into live streams with Restream restre.am/ANIm

Пікірлер: 77
@psputsimply
@psputsimply Ай бұрын
Uitstekend! Hou moed en doen so voort, jong man! Verkondig te alle tye die Evangelie en, indien noodsaaklik, gebruik woorde?
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Dis juis 'die geheim' in hierdie saak. Evangelie is wat op gefokus moet word. Jy sal natuurlik 'n konsep moet he. Wat ongelowiges soek is ook dat hulle vrugte van die Gees kan sien by die Gelowiges. Hulle erken dit self sonder om te weet wat 'Vrugte van die Gees' is. Ek was geskok toe ek besef het dat hulle dit doen.
@vicroxx5035
@vicroxx5035 Ай бұрын
Goeie dag, ek dink dit is wonderlik dat Ds Combrink ingebring is as hulp om die moeilike saak te kan aanspreek. Ek voel egter julle moet versigtig wees om nie dieselfde veroordeling te saai wat teenoor julle gereeld uitgespoel word nie. Manne beide van julle net soos meeste van hierdie groep redeneer, oordeel, veroordeel en lewer julle opinies uit julle onderskeie gemaks sones. Ek is al 29 jaar lank nie meer deel van die Kerk nie. Maar ek is nog net so lief vir die Kerk soos ek was toe ek n jong mens was. Die Protestanse Kerk maak die Fout net soos sy Voorvader van waaruit hy wegebreek het om enige nuwe idee te veroordeel en daaruit groei die momentum vir n nuwe teologie. U kan net uit n gemaksposisie verklaar dat die Ideologie van die Teologie geskei is. Nie te lank terug nie het die Tradisionele Kerk dieselfde oor die Charismatiese Kerk gepraat en hulle ook as n sekte uitgekruit. Nou is die einste Kerk besig om homself te Hervorm om die meer Charismatiese aanbidding in te bring om sy lidmate te probeer behou. Hoe lyk dinge oor vyftig of n honderd jaar van nou. Die argumente, opinies, oortuigings en oordeel is eenvoudig oneindig. Ek het toevallig saam met n paar Hoog gelleerde Teoloe navorsing gedoen in die Negentigs en vroee 2000s oor die Boek van Herrinering. Ek was eenvoudig net nie opgewasse om die Teologie/Ideologie te verstaan nie. Ek het soos n klein seuntjie saam met hoogeleerde manne in antieke tale en Teologie gewerk. My mond het oopgehang en my brein wou ontplof. Wat n voorreg. Ek moes bewys dat die Boek van Herrinering absolute TWAK en VALSE LEER IS. Die konklusie was van manne wat weet dat die rou vertaling konkreet en eg is, maar dat die noodwendige interpretasie daarvan asook die politieke konitasie maklik uit verband uit geruk kan word. Soos dit wel die geval is onder die Isrealvisie. Daarby saam natuurlik die verwerping van Paulus se geskrifte. Ek lees my Boek van Herrinering nog vandag nog, en behalwe bogenoemde is daar niks meer fout as met ander vertalings nie. Dan as mens deel was van die Joodse gemeesnkap en onder hulle geleer het, wel dan begin dinge ook sommer alles lyk. Ek dink die grootste ding wat ek besef het is hoe klein ek is en hoe min ek werklik weet. Ons is maar n baie eng Volkie wat glo ons is die besitters van Ons Skepper se WAARHEID. Hoe ARROGANT moet jy wees om dit te dink. Of jy nou Christen, Jood, ISREALVISIE, Messiaans, Hebrew Roots of wie ook al. Ek glo absoluut in die Predikants amp. En ek probeer soveel mense oorreed om nie die Kerk te los vir n Charismaties of ander Sekte soos julle dit noem nie. Maar manne Kyk asb in die spieel. En ek praat in Liefde hier teenoor julle. Daar is wolwe leraars wat opspring in die gras, en allerhande DREK uitspoel. En mense luister, want hulle is honger, en die wolwe is te gretig om te gee. En voordat mense besef word hulle verslind deur n wolf in Skaap Klere. Ons het ons Predikante nodig om te begin gemeenskaplike leiding te neem en toe te laat dat mense begin vrae vra en redeneer van binne gemeentes. Daar waar hulle gelei kan word. Miskien sal die Kerk ook iewers begin redeneer oor die spesifieke geloofs kwessies wat saak maak, soos daar geredeneer word oor Seksuele orientasies, en of Gays kan preek of nie. Stryery oor klein dinge soos die Groot en klein Doop. Mag n vrou preek of nie. Ek bid vir ons Leraars, want daar is n ignorering om die Krisis waarin ons Nasie ons bevind aan te spreek. Want hulle is self in krisis. En ons moet vir hulle bid, eerder as veroordeel. Maar solank as wat hulle hulself nie uit hulle gemaksone gaan uithaal nie, gaan die wolwe in Skaap Klere baljaar onder ons mense. En hulle word elke dag meer en sterker. Ek wens U voorspoed en seen toe.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Ek waardeer die uiteensitting. Ek twyfel Pieter en Ruan se argument is dat die trad. Protestantiese Kerke en teologie fouteloos is. Dit is dan beslis nie so nie. Daar is egter ook 'n manier in daardie kerke om hierdie aantespreek. Terwyl dit nie maklik is om van sekere van hulle skrifinterpretasies te verskil nie. Geloofsdoop, Gawes van die Heilige Gees, kerkorde ens is almal temas in hierdie verband. Ook wat nou eintlik in die Evangelie hoort en wat nie, kan 'n gelaaide tema wees. Daardie struwelinge was egter alreeds deur Jesus aangespreek in die Evangelietekste.Ook wat die eintlike probleem is word genoem. Mens moet die Israelvisiefenomeen reg beoordeel. Daar is 'n bietjie van 'n grysarea tussen sagte dwaling (wat almal aan ondergaan) en aan verharde sektarisme... Wat gewoonlik eerder skars is en daar is gewoonlik ook redes vir dit (sektarisme kan baie lelik raak met tyd). Daar is IV groepe wat baie soos 'n behoudende kerk probeer wees. Daar is 'n gereformeerde form en 'n karismatiese form ivm dit. Addisioneel glo hulle maar net 'n paar dinge ekstra soos die verlorestammeteorie, wat maar net etnografiese onsin is. Interessant genoeg vertoon hulle dan dikwels ook van idees uit die liberale teorie. Die verskil is dat hulle nie panhumanisme en universalisme verkondig, maar partikulaarhumanisme. Altwee probeer mense eintlik wys maak dat hulle in die vlees gered is. Dat hulle of wedergebore is of dat dit nie so belangrik is. Addisioneel word dele van dis skrif waarvan hulle nie hou nie afgemaak as onbetroubaar of hulle probeer dit herinterpreteer. Die slotsom is egter dat hierdie sektes ook as 'n oordeel oor kerke/bediengings/gemeentes kom wat nie hulle taak voltooi nie. Ek bedoel nou die taak wat Jesus vir die Apostels en Ekklesia gegee het. Lyk vir my al die christene is skuldig daaraan hierdie te ligtelik op te neem.En mens kry ook valse bekerings en vervroegde entoesiasme van bekeerlinge. So die beste middel teen die probleem is dus die ware evangleie uit te leef. Dit help teen meer as net die Israelleuen. Dit gaan jou panhumanisme ook vinnig stop sit nes teologiese liberalisme. Dit maak jou nie 'fundamentalisties' of 'n dweper, jy raak net gewoon. Apart daarvan kan die IV-groepe egter ook 'n probleem raak vir organisasies en gemeenskappe. Hulle saai maar onmin, skinder... en doen eintlik van alles wat mens in Romeine 1:18ff kan oplees. Dws dis nie eintlik 'n nuwe probleem nie. Dit manifesteer net anderste as in die verlede. Toe die IV-mense maar net 'n handvol gekke was, kon 'n mens die probleem ignoreer en moes eintlik die tyd gebruik het om die ander probleme uit te soorteer. Maar dit het - na die oorgawe nogal - 'n sigbare fenomeen geword. Dit het veral behoudende groepe begin pla. Sluit aan as 'volksman' en 'bybelgelowige christen'... Begin dan egter kop uitsteek as iemand wat dink hy is 'n Israeliet en wat basis maar die evangelie verwerp. Mense maak maar die dinkfout dat hierdie oor 'ras' of 'rassisme' (neologisme wat nie eintlik iets beteken) gaan. Dis egter amper irrelevant as mens dit ondersoek. Hierdie gaan op die ou einde daaroor om mense te kry om a) die evangelie te verwerp b) sonde teen die Heilige Gees te pleeg. Dit het talle ooreenkomste met die historiese Judaisme. Jode was egter gewoonlik openlik daaroor gewees dat hulle vir Jesus verwerp en nie glo dat die messias al daar was nie. Hulle het oor talle ander dinge gelieg (insluitende hulle herkoms, dit het hulle met die Israelvisie gemeen), maar gewoonlik nie oor kernpunte van hulle geloof nie. Daar is 'n paar ander groepe ook nog, maar die teikenmarket verskil maar. Die trad instellings, organisasies ens. is in 'n krisis en hulle word nou bietie sag gemak om oortegee aan veranderings wat voorgestel gaan word. Nieveel wat mens aan dit kan doen nie. Die antwoord is egter in die Evangelie.
@TV-kp8xw
@TV-kp8xw Ай бұрын
In haar hand het sy n beker vol gruwels.... lees ook die hele Hosea... skeer die suksesvolle en aanloklike kerke oor dieselfde skrifdwaalleer
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
@@TV-kp8xw En watter punt probeer jy nou maak. Of kerm jy maar net.
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d Ай бұрын
​@@metapolitikgedanken612Dit is nie vir jou, jy kan nie verstaan.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
​ @user-lt5cs3zx7d Ek hoef ook nie enige snert wat 'n selfaangstelde profeet verkondig te verstaan nie. Nou ja, lyk eerder jy sukkel 'n bietjie met verduidelikking. Die regte profete het egter nie met dit gesukkel nie. Die teks is baie duidelik ook moet hy soms reg geintereteer word. Dink ek weet egter wat jou probleem is. Dis die Romeine 1:22 probleem.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Dink daar moet onderskei word tussen Israelvisieleerstellings en Persone. Altwee is in hierdie geval 'n verskeidenheid. Maar daar kan 'n paar dinge geidentifiseer word. 1. Leerstellings. Hulle Maak 'n paar. * Preadamiete: Slegs Blankes kom van Adam af. Hulle se egter gewoon "Adam is wit". En maak dan die afleiding dat AL sy nageslag wit is. * Soms voeg hulle die slangsaad teorie by. Daar is dus Mensesaad en Slangsaad. Die teorie is dat bv. Kain fisieke nageslag van die slang was. Hierdie is 'n legende uit die Judaisme uit (Baie Israelvisie leerstellings is judaisties). * BLankes is die verlore stamme van Israel. * Slegs Blankes kan gered word. * Drieenheid is nie in die skrif nie / nie waar nie. (Nie almal van hulle leer dit). * Heilige Name. Mens moet die Name van God, Jesus ens. 'reg uitspreek'. * Hebrew Roots goeters. Joodse reels en feeste word ingebring. Selfs die haat vir Kersfees ens. Die tegniek is dit om van 'Halfwaarhede' gebruik te maak. As jy net die eeen sin en vers kan sien (Dus nie jou geheue en verstand gebruik nie), dan sal jy malik dink dat hierdie 'waar moet wees'. Ook het dit 'n bysmaak. Verse wat die hipotese weerspreek word geignoreer. En gewoonlik kan hulle maar op mense se onkunde staat maak. Soms word geldige besware ook met ongeldiges vermeng. En van die temas is selfs kontroversieel tussen Christene, selfs binne denominasies. Voorbeelde is wat drieenheid beteken, doop kwessie, gawes van die Heilige Gees... Selfs woorde soos Geloof, Genade, Liefde, Wedergeboorte en die betekenis daarvan kan 'n tema wees. Van die dinge wat IV sendelinge kwyt raak is selfs 'n bietjie belaglik. En hulle raak parmantig as jy begin oor dit lag. Dan 'val jy hulle geloof' aan 'of hulle God'. Hierdie fenomeen waar mens God as talisman gebruik is egter nie beperk tot die IV nie. En dis 'n groot euwel. Hierdie mense laai 'n vloek op hulle, hulle nageslag en ander mense. 2 Uit die IV omgewing sal mens ook verskillendes kry: * Daar is die 'harde IV' wat 'n volle program is. Eintlik maar 'n kopie van ortodokse Judaisme. Maar meeste is eerder die 'sagte vorm'. Glo die verlore stamme teorie en gebruik dalk 'Heilige Name' om heiliger as 'die kerke' te lyk. * Van hulle is eintlik maar 'sendelinge', hulle probeer die Israeltema en Heilige Name oorals insleep. Hulle kan baie lastig word. Daar si verskillende tipes. Een wat nog beskaafd probeer wees. Maar daar is ook diegene wat aggressief, hoogmoedig en agterbaks is. * Jy kry ook mense wat maar net van dit gehoor het en vrae oor dit het. Maar aangesien IV-tipes alreeds as 'n probleemgroep bekend is. Sal hulle gewoonlik nie vir jou se wie of wat hulle is. En maar net se dat hulle dan maar net 'ernstige Bybelstudente' is of 'onskuldige vrae vra'. In daardie geval wys dit vir jou eintlik net hoe agterbaks hierdie mense is. Maar oneerlikheid is kenmerkend vir 'n sekte. Mens moet maar leer om raak te sien wat dit is en dit dan aanspreek. Die Probleem is egter dat terwyl sektes en dwalings aangespreek moet word, dit ook aandag kan aftrek van belangriker werk wat die ryk sal help bou. En volgens my is dit ook een van die bedoelings agter die IV. Eerste prys is dit om mense dieper in dwaling intetrek... Gewoonlik is dit egter alreeds mense wat 'n probleem is. Tweede prys en eintlik die makliker een is sabotasie van ander groepe of pogings. Hou mense besig, maak hulle kwaad deur valshede, saai onmin tussen ander, ens. Maar mens moet ook leer om hierdie te hanteer. Die maklikste is dit om hierdie ouens sumier te blok en te ignoreer. En ek sal selfs aanbeveel om dit te doen. Meer belangrik is dit om die evangelie te ken, te beoefen en ook om dit vir ander te kan verduidelik. Dus juis wat ek dink wat die probleem is. Die evangelie is in talle bedienings nie reg verkondig nie. Daardie mense dwaal self en daar is geen vrug nie van die evangelie of Gees nie. Dus raak die mense maar verwaard en sluit en maak ook slegte ondervindings. In weersin sluit hulle dan by sektes soos die IV aan. Slegte advies wat hulle volg. Ons kan maar net die evangelie bring.
@TV-kp8xw
@TV-kp8xw Ай бұрын
Halwe waarhede? Kyk na die kerk vir halwe waarhede... Ons Messiah sê ons het SLEGS Moses en profete nodig om Hom te ken... en n oor en oor en oorvertaalde skrif word as basis gebruik vir die kerk se dogma belydenisse? ONS moet in die SKRIF soek... NIE ons demonimee nie... JY alleen is verantwoordelik vir jou keuses
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
​@@TV-kp8xw Maak 'n Video oor die kerk se 'halwe waarhede' en moenie 'n poefter soos Japie wees nie wat kommentaar gaan blok. Dan bespreek ons dit. Jy het duidelik 'n ander Messias want Jesus het dit nie so gese nie soos wat jy dit so daar stel. Moses en Profete getuig van hom. Dis dit. Die skrifte is ook nie oorveral nie. Daar is manuskripte wat mens kan opsoek. Dus is dit maar betroubare getuienis. Mens het egter ook die Gees van waarheid nodig. Indien jy korrek is oor die skrif, hoekom wil jy dit nog daar soek? Die gegorrel wat julle kwyt raak maak doodeenvoudig nie sin nie?
@TV-kp8xw
@TV-kp8xw Ай бұрын
Kajafas was een van die GROOTSTE teoloë
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Die Heilige Gees is die GROOTSTE van alle teoloë. Trouens een die enigste een wat reg is.
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d Ай бұрын
​@@metapolitikgedanken612Jy het ń valse gees
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
@@user-lt5cs3zx7d Jy kan maar net k@k praat. Jy weet nie eers wat bv Jesus oor dit gese het.
@mariebotha2288
@mariebotha2288 16 күн бұрын
Julle het baie tyd op julle hande plaas dat julle skrif ondersoek leë blikke wat raas
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 13 күн бұрын
Nou hoe weet jy hulle ondersoek nie die skrif nie? Net om rede Israeliete dit nie doen nie beteken nie dat Christene dit ook nie doen nie.
@user-cw1wc2qv9y
@user-cw1wc2qv9y 15 күн бұрын
HEB 8 vers 8 tot 10
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 13 күн бұрын
Haal aan en se watter punt jy wil maak.
@hennieengela1276
@hennieengela1276 Ай бұрын
Hoekom kry julle nie die anderkant om saam te gesels. Gee jou foon nommer dan gesels ons
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Die ander kant wil mos nie juis 'saam gesels'. En uit eie ondervinding weet ek dat hulle ook nie regtigbelangstel in ordelike diskoers nie. Gesprek maak net sin mits mense regtig wil probeer verstaan wat jy se. Ruan wys ook op die probleem. Hulle probeer jou dood praat en gebruik maar 'n debat taktiek waar mens nie eintelik kans kry om 'n punt duidelik te stel. Indien dit die geval is,kan jy hulle maar eerder los.
@PietM749
@PietM749 Ай бұрын
Glo die anderkant dat God Drie-Enig is of andersins dat Jesus Christus God is?
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
@@PietM749 Jy sal by Israelvisie diegene kry wat elkeen van die kante sal ondersteun. Sommige se hulle glo dit ander nie. Ek sal egter se dat hule altyd oop is om leerstellings te verander as dit by hulle agenda pas.
@PietM749
@PietM749 Ай бұрын
@@metapolitikgedanken612 ek wil maar net hoor wat glo hierdie anderkant wat hier die vraag stel. Wie weet; miskien is ons hieroor dalk aan dieselfde kant.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Israelvisie is langer in Suid-Afrika as wat ek oud is. Dus het hulle lankal kans gehad om te se wat hulle glo en hoekom. Hulle kon dit deur skrifte doen. En tans kan hulle dit deur videos doen. Ek het egter nog nie een ordentlik teks van hulle gelees wat se wat hulle nou eintlik glo (en wat nie). Al wat hulle doen is verskonings vir dit gee. Of dan spesiale leerstellings uitgrawe en natuurlik twisgierig wees. Lees Romeine 1:18ff om te weet wat dit is. Hulle is verskrikklike dubbelpraters ook. Hulle sal se 'Wat ons glo staan in die bybel' net om daarna op te staan en te se dat wat in die bybel staan nie in die bybel staan nie. Hierdie is eintlik meer 'n psigopatologiese probleem as 'n teologiese probleem. @@PietM749 Ek het maar geleer dat hulle vandag X sal glo, more sal hulle gese hulle het nooit X geglo het nie. Een van die dinge van Israelvisie is dat hulle verskriklik sal lieg in gesprekkte oor die onderwerp.
@user-jr8bx2is6s
@user-jr8bx2is6s 25 күн бұрын
Proe julle, wat julle praat, want julle klink meer na fariseer as na die soekers van waarheid.
@bybelseapologetiek2444
@bybelseapologetiek2444 25 күн бұрын
@@user-jr8bx2is6s jy weet natuurlik dit was die Fariseers wat mense geleer het hulle kan gered word deur die wet te hou. Hoekom klink dit bekend? Oja: Dis wat die Israelvisie leer.
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 25 күн бұрын
@@bybelseapologetiek2444 Behalwe dat hy maar net 'n sinnetjie se wat hy dink smart is... Dit was die kern van daardie groep se leer gewees. Darem het die Fariseers die skrif tot 'n mate ernstig opgevat... Iets wat die Israelvisie nie doen nie ook gee hulle anderste voor. Die IV se mos eintelik dat mens deur die Vlees gered kan word in die Vlees. En dis natuurlik in dieselfde klas valse gelowe.
@user-jr8bx2is6s
@user-jr8bx2is6s 25 күн бұрын
@@bybelseapologetiek2444 "Its like a finger pointing to the moon, don't concentrate on the finger, or all you will miss all the heavenly glory"
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 23 күн бұрын
@@user-jr8bx2is6s Maak 'n duidelike stelling oor wat jy wil se of hou jou bek. Mens raak dik vir hierdie dubbelpratery.
@user-jr8bx2is6s
@user-jr8bx2is6s 22 күн бұрын
@@metapolitikgedanken612 Jy laat dink my aan Korag. Ek stel voor jy gaan gaan lees en bestudeer dit. Wie is jy en waar staan jy? Jou “wysheid” is eintlik maar dwaasheid en “entitlement” wat niks meer is as hoogmoed nie. Wat jy probeer bewys weet nugter maar duidelik hou jy van jou eie stem, eintlik net “verbal diahrea”. Die feit dat jy begin persoonlik raak en nie verstaan nie beteken ek moet daal na jou vlak. Ek kan egter sien jy het toe daardie vragmotor gekry. Die een wat al daai k*k tussen jou ore afgelaai het. Vra jou geld terug. Ten einde gaan na n plaas en kry n bokram om jou nat te pis, dan ruik jy immers vir n tydjie na n man, dis n goeie plan.
@hennieengela1276
@hennieengela1276 Ай бұрын
Met respek. Julle is eensydig en praat snert. Ek is net dankbaar ek is nie in jou kerk oppad na nêrens
@bybelseapologetiek2444
@bybelseapologetiek2444 Ай бұрын
@@hennieengela1276 wat in die gesprek reken jy was snert en hoekom?
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d Ай бұрын
Alles dit gaan vir julle oor werk en geld😢
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
@@user-lt5cs3zx7d Ten minste werk hy ook. Watter werk doen Japie? Dit sal dalk irriteer, maar ek dink nie dit gaan jou help met 'n argument indien jy mense aankla van iets wat eintlik maar nie van belang is nie.
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d Ай бұрын
@@metapolitikgedanken612 So dit gaan oor geld
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
@@user-lt5cs3zx7d Jy sal die persoon direk moet vra. Vra egter eers vir Japie wie sy salaris betaal. By die tradkerke is daar gewoonlik meer duidellikheid oor hoe dit werk. by van die ander groepe is dit nie.
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d Ай бұрын
Baäl Priesters
@bybelseapologetiek2444
@bybelseapologetiek2444 Ай бұрын
@@user-lt5cs3zx7d wat in die video verwerf vir ons die titel van Baal priesters?
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d Ай бұрын
Roomse geloof
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
@@bybelseapologetiek2444 Dis maar net sy standaardlyn om jou aan te val.
@albebotha2684
@albebotha2684 Ай бұрын
​​@@bybelseapologetiek2444 al ooit oorweeg om met Arend Botha te praat?
@bybelseapologetiek2444
@bybelseapologetiek2444 Ай бұрын
@@albebotha2684 Wie is dit?
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d Ай бұрын
Julle plant onkruid
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Ek sien net een wat hier onkruid probeer plant. Hy noem ander ook baalspriesters.
@tomdelange7576
@tomdelange7576 Ай бұрын
Ds,die IV se ontstaan het niks met Britte uit te waai nie.Die oortuiging kom nie van die Britte af nie.Sefanja 3:10 is die profesieë waar die ontstaan van kom. Ek luister u ken nie die verskil tussen Jood en Isrealliet nie. U weet ook nie wie jou naaste is nie. Lev 19:17 - 18 sê vir jou duidelik wie jou naaste is. Ek sien ook u verstaan nie wat die woord bedoel dat jy jou vyande moet lief hê.Dit is die vyand wat jy het onder jou eie volksgenote,nie die terroris nie. Besef u hoeveel oud predikante van die NG kerk is ook IV?As u wonder lees gerus en bestudeer Ds W H Smith se boek die Raadsplan.Miskien gaan julle oë ook oop.Ds Ben Stryjdom,Ds Frans Joubert,Ds Nesser,Ds Gert Steenkamp was ook eers van julle dwaalleer gewees.So u wil sê hulle lees nie die Skrif uit ñ teologiese oogpunt nie? U sê dat ons lees nie Mat 15:24 verder as een vers nie.U lees weer nie vers 24 nie.Bygesê u verstaan ook nie die konteks van wat in die vrou se geloof haar gered het nie. As u nie weet nie vra maar net. Dan sê u die man wat u meer ñ meningverskil gehad het dink u dit was Japie van Zyl gewees,u dink nie dit was hy nie u weet wel dit was hy. U sê ook dit is ñ nuwe geloof of soos u dit stel ñ sekte.Is u bewus daar was twee families gedurende die voortrekker se tyd wat IV was.Die een familie was die Erasmus familie.Gaan doen u huiswerk.Dit is niks nuut nie. So waarom bly u in Oranja?Hoekom nie tussen die naaste wat u verkondig nie?
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 29 күн бұрын
"Ds,die IV se ontstaan het niks met Britte " Nee... Die Israelvisie is Britse Israelisme vir Boere. Die kernargumente is maar dieselfde. Terwyl die Suid-Afrikaanse weergawes met tyd meer van Judaisme se leerstellings bygevoeg het. Let wel... Britse Israelisme is ook afkomstig van Vrymesselary. Afrikaners wat by die IV aansluit (of inkoop) doen dit moontlik om rede hulle voorouers Vrymesselaars was. "Ek luister u ken nie die verskil tussen Jood en Isrealliet nie." En nou probeer jy tegnies raak. Maar hoe bewys dit IV reg? Dit doen nie. Julle beweer julle is afstammlinge van Israeliete. Nou dis natuurlik moontlik dat daar erens in die verre verlede een van jou voorouers 'n Israeliet was, nes jy dalk ook 'n Swaart voorouer het. Maar Afrikaners is hoofsaaklik afstammlinge van Kelte en Germane. Hulle het niks met Israeliete te doen behalwe dat hulle ook van Noag afstam. "Besef u hoeveel oud predikante van die NG kerk is ook IV" Daarsal sulke mense wees. En dis nie eers snaaks nie, aangesien van die NGK se personeel ook Vrymesselaars was. Ek weet nie wie is Ds Nesser. Maar ek vermoed jy verwys na Pastoor F. W. C. Neser. Sy bediening was meer karismaties van aard gewees. Bietjie meer Amerikaans beinvloed (Soos die AGS). Jy maak ook 'n klomp aanames oor wat die Ds gese het nie. Maar ek verstaan hom nie so nie. Dis ook glad nie die Christendom se siening dat ALMAL naastes is nie. Die woord Naaste impliseer al klaar dat dit nie so is nie. Maar dis nog 'n ander saak van panhumanisties inklusivistiese dwalings binne die Christendom. Israelvisie is 'n eksklusivistiese dwaling. Maar dis net so humannisties aangesien dink hulle is dan ook deur die vlees in die vlees gered. En wel. Jy maak bewerings. Jy sal moet wys dat jou bewerings meriete het. Dus is dit nie sy huiswerk om te gaan kyk of dit het of nie. Maar dis al verdag dat jy beweer dat daar IV famlies onder die Voortrekkers was. Nou wie was dit gewees? Jy noem nie 'n Naam en Van nie? Daar gaan nie veel van kom nie behalwe gegorrel nie. Wat Sefania 3:10 betref. Jy gebruik maar net weer innuendo (Soos die VM dit graag doen). Dit bewys glad nie dat die Israelivisie enigsins meriete het nie. Op sy beste weerspreek dit nie julle siening nie. Nou dis ook nie ons betoog dat julle nie mag glo wat julle glo nie. Ook is dit onsin wat julle glo. Daar is baie mense wat onsin glo en dis nie 'n probleem. Die betoog teen die Israelvisie is eerder dat julle ander mense teister, beskinder en ook maar binne gemeenskappe onmind saai. As ek aan Orania dink as daar so 10 Israelvisiesendelinge was, dan kan hulle maar elkeen nog 'n handvol ander mense beinvloed... Hulle raak dan 'n probleem op vergaderings en sosiale geleendhede. Dus verstaan ek hoekom die mense in Orania 'n probleem met hulle het. En daar is dikwels die ondervinding gemaak dat IV saam die veiligheidspolisie of intelligensiedienste werk om 'regses' te saboteer. Talle organisasies het al daardie ondervinding moes maak. Nou ja. Ook interessant. Julle is tjoepstil oor die evangelie dis altyd die "Maar ons is eintlik Israeliete tema" waar alles by julle oor draai. Niks is oor wedergeboorte, gekruisig wees met christus, genade, lewe, waarheid nie. Dit speel nie eintlik 'n rol by die Israelvisie nie. Julle het mos ook nie belydenis skrifte nie wat opsom wat julle glo. As dit by dit kom wat julle nou eintlik glo, dan is julle maar poefters.
@arendbotha
@arendbotha 27 күн бұрын
Britse Israelisme het defnetief 'n groot invloed op israelvisie, die leerings is identies. Ek vermoed U is dalk die een wat moet "huiswerk doen""
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 27 күн бұрын
@@arendbotha Van dit is identies. Die problem is die diversiteit van leestellings binne Israelvisiegroepe. En soms vertel jou dieselfde persoon elke dag 'n ander storie met nuwe leerstellings. Aangesien hulle dit nie op skrif stel nie, wil hulle dan ook nooit iets gese het nie. Maar met hierdie ouens moet jy alles op skrif stel. Die Britse Israelisme was maar 'n manier waardeur die Empaaier meer legitimiteit kon kry op 'n mistieke manier. En ek vermoed hulle het ook probeer 'vriende te maak' met die Jode wat Cromwell weer toegang tot Engeland gegee het.
Ole Asbjørn Ness om NRK's dekning av Israel/Palestina etter 7.10.
21:57
Henrik Beckheim Podcast
Рет қаралды 9 М.
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 27 МЛН
Rusland, Israël en de derde wereldoorlog | David Maasbach
48:38
Maasbach TV
Рет қаралды 24 М.
Die owerheid is nie jou God nie
1:07:05
Bybelse Apologetiek
Рет қаралды 277
Japie sê Adam was wit
12:02
Bybelse Apologetiek
Рет қаралды 1,1 М.
Will Israel and Turkey go to war? | Atilla Yeşilada
24:35
REAL TURKEY
Рет қаралды 3,5 М.
Sê dit soos dit is. Episode 042: Piet le Roux
41:52
NEASA
Рет қаралды 2,2 М.
Is "HERE" die naam van Baäl?
12:46
Bybelse Apologetiek
Рет қаралды 1 М.
小蚂蚁被感动了!火影忍者 #佐助 #家庭
0:54
火影忍者一家
Рет қаралды 39 МЛН
GET BURNED BY TOUTCHING A POT OF CARDBOARD!#asmr
0:18
HAYATAKU はやたく
Рет қаралды 12 МЛН
Слепой узнал о измене своей жены😳
1:00
Doing This Instead Of Studying.. 😳
0:12
Jojo Sim
Рет қаралды 23 МЛН