Die storie van Sakkie en die diamanthandelaar

  Рет қаралды 34,944

Nuuspod

Nuuspod

2 жыл бұрын

In 2018, toe ek nog by Monitor en Spektrum op RSG was, het 'n vriendin by my kom kla oor geld wat sy by ene Louis Liebenberg belê het. Dit was die begin van 'n lang, interessante en vermoeiende "verhouding" met een van die land se gladste bekke denkbaar. Vandeesweek het die hooggeregshof al sy rekeninge, met R100 miljoen daarin, gevries te midde van klagtes oor swendelary en die bedryf van 'n Ponzi-skema. In die video vertel ek meer oor hoe my pad met Louis Liebenberg gekruis het.

Пікірлер: 109
@danielbredenkamp3957
@danielbredenkamp3957 Жыл бұрын
Izak ek kry so lekker dat jy die skelms ontbloot! Dankie!!
@ChristiaanKleynhans
@ChristiaanKleynhans Жыл бұрын
Dankie Izak. EK het ook al met sy tipe te doen gekry. Meer as een keer. Wat my altyd verbaas is hoe mense hulle skaar aan die kant van so 'n boef en van jou die sondaar maak. Wat my laat wonder of meeste mense 'n swendelaar in hulleself het.
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany Жыл бұрын
one con artist covers up for another one because then they can carry on with their workings, i was married to such a person, they never stop
@pea6619
@pea6619 Жыл бұрын
sakkie 10/10 vir jou gatkrap, ek like dit
@yanamean22
@yanamean22 Жыл бұрын
Louise is baie slim, target al die middle klas wit mense en promise vir hulle n get rich quick scheme, briljant 😂 come on guys moet nie dom wees nie
@renierdutoit1
@renierdutoit1 Жыл бұрын
Lekker om na vanoggend se Nuuspod weer hierna te kyk 👍👍👍
@rinamyburgh1353
@rinamyburgh1353 Жыл бұрын
Ai dit laat my terug dink aan Mariekie van Krion in Vanderbjilpark en die mense, ek is ook een ,,wat als verloor het, al my spaargeld , en sy baie lig daarvan afgekom en ons lewe van hand na Mond !!!
@mixi2090
@mixi2090 Жыл бұрын
Hou moed en hou vol Izak. Daar is te min mense wat opstaan teen ongeregtigheid.
@peethanekom634
@peethanekom634 Жыл бұрын
Ai Isak daar is so baie Boere verneukers. Dit is so hartseer dat die Afrikaners daar op uit is verval in besigheid dat eerlikheid dun gesaai is. Onse liewe Vader behoede hulle.
@altakruger9091
@altakruger9091 Жыл бұрын
Maar dan claim Hy Hy is n “Seun van God”! Maar Hy verneuk mense en sy mond is so vuil soos n sewerage 😢😢
@sanetvandenberg-walters5557
@sanetvandenberg-walters5557 Жыл бұрын
Louis Liebenberg so SKELM SOOS DIE HEKKE vd hel. Hy my Suster net so in gedoen!!!
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany Жыл бұрын
what i don't understand is why people believe these kinds of people,no private person is honest, i will go so far as to say 99,99 % of these people who have these kinds of schemes is only a self-enrichment scheme,go invest your money in a bank,much safer
@patryslaubscher
@patryslaubscher Жыл бұрын
Klink soos n narcist
@lionelholtzhausen5240
@lionelholtzhausen5240 2 жыл бұрын
Bliksim! Nooit geweet nie. Wees sterk.
@frikkiebotes5613
@frikkiebotes5613 2 жыл бұрын
Molmuis penneman en hierdie lat gebruik dieselfde taktiek om mense af te dreig
@johannaetrishamorgan6850
@johannaetrishamorgan6850 Жыл бұрын
Bravo Isak
@magdalenalouw3961
@magdalenalouw3961 Жыл бұрын
My gst se deksel is, ek het clips GEHOOR waar Louis die k woord helder en duidelik gebruik. Hoe de moer kry hy dit reg wil ek weet, hoe die man wegkom daarmee?
@sunel283
@sunel283 Жыл бұрын
Ek sit met die videos en hy ontken dit op media
@Ivan5671
@Ivan5671 2 жыл бұрын
Goeie program Izak ,ja dis virseker die waarheid wat jy praat . Ons het ook deurgeloop maar gelukkig geweet in ons agterkoppe dit mag dalk n skelm besigheid ,en wat dit toe ook is, wees. Gelukkig nie baie geld verloor nie, want dis soos jy se dis nie jou geld wat jy verloor nie. Kyk elke hond kry sy dag en ek dink nogals n oranje oorpakkie sal goed lyk met grys hare,haha.
@annetjieroos9104
@annetjieroos9104 Жыл бұрын
❤mooi Sakkie
@charmainebester5819
@charmainebester5819 2 жыл бұрын
N vriend van my het. R 50 000 verloor. Mense is gulsig en daarom gebeur dit
@skietpietj9777
@skietpietj9777 2 жыл бұрын
Is dit verloor of gevries in die ondersoek?
@rossitherhodie5659
@rossitherhodie5659 2 жыл бұрын
Moenie vergeet van Herman Pretorius en sy pal Brand
@remaxadvance1969
@remaxadvance1969 2 жыл бұрын
Goeie werk wat jy doen Izak
@hermanschmulian7458
@hermanschmulian7458 Жыл бұрын
Wat het nou gebeur hy is nog steeds besig met die besigheid
@kennekam
@kennekam 2 жыл бұрын
Volume is baie sag....
@Nuuspod
@Nuuspod 2 жыл бұрын
Hallo John, hier aan ons kant hoor ons nie 'n probleem nie. Maar ek stel ondersoek in en kyk of ek dit vorentoe kan regstel indien dit wel 'n probleem is. Groete. Izak du Plessis.
@ivanfaught9997
@ivanfaught9997 2 жыл бұрын
@@Nuuspod Alles is duidelik hoorbaar hierdie kant. Maar ek luister met my laptop nie met 'n selfoon nie bygesê.
@frenchiecity690
@frenchiecity690 2 жыл бұрын
Inderdaad effe sag op die foon. Nader aan die mic 😆
@marlenevogel8431
@marlenevogel8431 2 жыл бұрын
Ja hier in die Weskaap is in Paarl ook 'n persoon soos die Louis.. dankie vir jou goeie program.. wens almal soos die Louis kan aan die pen ry ...l
@rubywiehman6516
@rubywiehman6516 Жыл бұрын
Ek wonder van wie jy praat... ek ken ook so 'n ou in die Kaap
@calliefer
@calliefer Жыл бұрын
Ernst Coetzee
@doreenvanrooyen8321
@doreenvanrooyen8321 2 жыл бұрын
Dankie vir opsomming Isak, Louis is 'n regte swerkatter maar hy gaan sy rieme styfloop!
@mariusellis8160
@mariusellis8160 2 жыл бұрын
Isak, jy beweer hier buitengewone hoë rente uitbetalings is altyd skelmgeld... so jy bedoel dan is Bitcoin se winste ook skelmgeld?
@constateen
@constateen Жыл бұрын
This aged well.
@elsabesnyman8524
@elsabesnyman8524 Ай бұрын
Izak wat sê jy nou Louis se Tariomix is toe gelikwadeer 13/4/2024
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 2 жыл бұрын
Izak ek het die program Baie geniet met jou onderhoud met Louis. Jy het jou soos n gentleman gedra met jou diplomaties benadering. Hom lekker in n hoek gehad.
@georgefrederikswanepoel8773
@georgefrederikswanepoel8773 Жыл бұрын
Dis jammer! Sies Louis!
@francoisduplooy4699
@francoisduplooy4699 2 жыл бұрын
hahaha Hy skuld my ook nog geld
@estellepienaar3739
@estellepienaar3739 Жыл бұрын
Ons wag ook vir betaling !
@jamessmith6266
@jamessmith6266 2 жыл бұрын
Louis het vir ons geld gemaak gedurende 2020 lockdown en ons kon vooruit gaan al het ons ander werk tot stilstand gekom. Hoeveel geld het jy gemaak Sakkie en vir behoeftiges mildelik gegee. As dit nie was vir mense soos jy het sake normaal voortgegaan. Staan liewers net uit die pad van boere wat wil bou en suksesvol wil wees.
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 2 жыл бұрын
Kannie hoor Izak
@Nuuspod
@Nuuspod 2 жыл бұрын
Jong, hier aan my kant klink alles reg. Dalk jou instrument waarop jy luister?
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 2 жыл бұрын
@@Nuuspod het maar met fyn oor geluister bang ek mis jou Storie lol gek na jou stories lol!
@sybranddejongh4250
@sybranddejongh4250 2 жыл бұрын
Vreemd. Ek het al ñ paar maal persoonlik met Louis gepraat oor uitbetalings en elke keer was dit professioneel sonder verwyl uitsorteer. Ek kan niks negatief van/oor Louis of sy besigheid sê nie.
@Spacekriek
@Spacekriek 2 жыл бұрын
Ek het my geld ook teruggekry. As mense nie woekerkapitaal reg kan hanteer nie moet hulle nie die fout by ander gaan soek nie.
@eugeneventer5803
@eugeneventer5803 2 жыл бұрын
Netso Sybrand - ook altyd professioneel hanteer en elke keer jy geld + my wins, teruggekry - totdat die besigheid in die wiele gery is deur sie korrupte staat (in opdrag van die skurke wat die diamantbedryf beheer)
@frenchiecity690
@frenchiecity690 2 жыл бұрын
Ja julle dom naaie. Sekere mense kry geld sekere nie. Hy steel nie alles nie, net van dit
@martiepeacock6336
@martiepeacock6336 Жыл бұрын
So julle gee duidelik nie om hoe hy ander sr geld steel nie dankie Isak dat daar mense is wat nog omgee en help
@deonzar
@deonzar Жыл бұрын
Nouja nogal gepas om nou vandag die video te kyk...ou Louis loop nog rond...is tot al getroud nou...ek wonder of dit n manier is om uit te kom?
@liezldebod2746
@liezldebod2746 Жыл бұрын
Louis het R700 000 van my oorlede pa se pensioengeld gesteel.
@spookiemc1243
@spookiemc1243 2 жыл бұрын
Asb los die Liebenbergs hier uit nie almal is dieselfde nie veral nie ek nie .
@charmainebester5819
@charmainebester5819 2 жыл бұрын
Hy het hulle in geryg
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 2 жыл бұрын
😂😂😂😂😂😛😛😛
@rubywiehman6516
@rubywiehman6516 Жыл бұрын
Ek ken ook so 'n boereveneuker wat diamante as lokmiddel gebruik....
@mosesmanaka8109
@mosesmanaka8109 2 жыл бұрын
Mense het my gebel en gese jy Izak skuld hulle geld? Toe se ek vir hulle dat hulle n klag moet le by die Polisie, dis hulle job om sulke dinge te ondersoek. Dis hoekom hulle daar is en hoekom ons belasting betaal. Daar is n regs proses en as n hof jou nog nie skuldig bevind het nie dan is dit maar net stories.
@gerriejordaan1019
@gerriejordaan1019 Жыл бұрын
Dit is nou Agustus 2022 en ek weer geld in Desember 2021 by Louis Liebenberg belê. Daar is nou meer geld terug in my sak met ń kleiner bedrag as wat ek in 2019 by Louis belê en wat SARS by Louis weg gevat was. Ek het nou die die voordeel om ten minste R10,000 ń maand te trek. Dis darem geld vir my. Jou opienie sit nie kos op my tafel nie maar Louis doen dit en daar is ń kontrak op elke bietjie geld, wat het die hof bevind daaroor? Wat is jou opvolg nou in 2022? Of is jy sonder vlam met jou kersie geblus!
@danielbredenkamp3957
@danielbredenkamp3957 Жыл бұрын
Wag tot die likwidateurs by jou voordeur opdaag en jy als moet terug betaal. As jy nie kan nie, word jy gesekwestreer. Vra die Krion kabaal. Sterkte😂😂
@williepretorius6277
@williepretorius6277 2 жыл бұрын
So jy erken jy het geen woord nie. Jy het plegtig belowe as jy geld in die hende kry. Toe jy die geld het is jou woord by die deur uit.
@danielbredenkamp3957
@danielbredenkamp3957 Жыл бұрын
Dude ....mens beveg skelms met wat ookal nodig is 10uit 10 vir Izak!!
@rossitherhodie5659
@rossitherhodie5659 2 жыл бұрын
Absolute skelm scheme. Just like Herman Pretorius and Eduard Brand. Just a question of time you'll see.
@user-xc6lp1dx2e
@user-xc6lp1dx2e 9 ай бұрын
Die groot wange weetie wat aangaan nie regte skinder/besige etter die joh hy vang pyn omdat hy nie als kon betaal het nie hahaha lol en di video is 2 jaar terug opgeneem as j vandag se videos sal julle sien izak eet al louis se oorskiet pies want sy oe is al toe gevreet van die pies lol
@hettiepretorius8468
@hettiepretorius8468 Жыл бұрын
Wonder nou net wat het almal wat negatief gereageer het op hierdie opname. Apr 2023 en likwadeur het nou al op paar plekke toegeslaan en die kaartehuis is besig om inmekaar te tuimel. Die wat geld gemaak het gaan al daardie geldjies moet terugbetaal😂
@crimes.asouthafrica688
@crimes.asouthafrica688 2 жыл бұрын
Snaaks ek kry niks sulke goed wat hy stuur nie daai saak is af gehandel klaar en wag net dat hulle dit moet trug betaal soos die hof gese het hulle moet. ek is 4 maande op FDG en maak nog goeie geld.. hy het alles verander en doen alles wettig en alles gaan deur sy SARS boeke hy het al baie gegroei en almal is gelukig so ja hy het n probleem gehaat an die begin maar alles is uit gesorteer ...so ek nooi jou uit gaan weer kyk weer doen jou "research" weer vind self uit en die mense wat nie gelukkig is nie ek nooi julle uit join weer se my of ek verkeerd is....my famielie en vriende en werk kolegas maak lekker geld vandag.. moenie dat oor daar iets verkeerd geloop het alles verkeerd maak nie..niemand hier is perfek nie ek ook nie gooi julle die eerste klippe as julle perfek is anders ek nooi julle uit join weer...dit gaan goed hy help ons mooi ons help mekaar mooi... staan saam nie teen mekaar nie dis nie hoe ons moet wees nie...moenie mekaar opvryf teen mekaar nie....en jy vat nie geld by ander mense nie , hy verkoop diamante wat uit sy myn kom hy wys alles op video elke dag en ons koop an by hom hy verkoop en deel die geld van die wins en ons almal maak geld ek het al 125% van my geld trug gekry gou geen plek in die land sal jou so goeie geld gee nie sy mense is elke dag op die myn besig hulle wys ons die nuwe goed wat hulle gekoop het om meer te kan myn alles word vir ons gewys.... so EK SE WEER GAAN KYK WEER! dit kos niks om tegaan kyk nie...
@wickusvandervyver6724
@wickusvandervyver6724 Жыл бұрын
Ek stem saam jou ekt ook al geld uit gekry en bele nou nog geld
@fanieeybers1168
@fanieeybers1168 Жыл бұрын
Ek is doodgelukkig as JV Venoot.
@danielbredenkamp3957
@danielbredenkamp3957 Жыл бұрын
Totdat die likwidateurs op jou toesak en jy jou I'll gotten gains moet terug betaal. Vra maar die Krion kabaal😂😂
@hettiepretorius8468
@hettiepretorius8468 Жыл бұрын
Wat sê jy nou??? Liebenberg is ‘n SCAMMER!!!
@charmainebester5819
@charmainebester5819 2 жыл бұрын
Isak jammer daar is nie pille vir onnoselheid nie
@jhgertenbach
@jhgertenbach Жыл бұрын
Poepol
@adajames-almano1436
@adajames-almano1436 Жыл бұрын
Ek het al na dosyne van hierdie tipe videos en ander gesprekke geluister, en nog meer artikels wat orals in die hoofstroommedia verskyn, asook videos waarop Louis Liebenberg self praat, en al slotsom waartoe ek kon kom, is dat die mense alles uit verband ruk om mense teen LL op te sweep, amper asof hulle betaal word om dit te doen. Dalk word hulle betaal....indirek. Mos seker nuuswaardig, volgens hulle, want nou het hulle iets om oor te skryf, want mense hou mos van lekker skinderstories. Daardie mense wat honderde duisende rande (en nogal miljoene) 'belê', wat sover ek verstaan, nie die korrekte term is nie, is baie duidelik kwaad omdat hulle gierig is. Soos ek verstaan, is die besigheid is nie 'n 'get rich quick' skema nie. Dis 'n wettige besigheid om die gewone mens die geleentheid te gee om in die rykdomme van die land te deel, wat in hierdie geval diamante is. As mense nou ter waarde van miljoene wil inkoop, bly daar geen geleentheid oor vir die gewone mense wat nie honderde duisende besit nie, om in te koop nie. Daardie mense is (was) bloot gierig, en LL waarsku daarteen. Dit verbaas my dus nie dat daardie mense so lank moes wag vir hul geld nie (en dalk nog steeds wag nie), want daardie gevalle word blykbaar deeglik dopgehou. Dis is nie 'n skema om ryk mense nóg ryker te maak en vir mense wat 'n 'quick buck' wil maak nie. Jy gaan beslis 'jou gat sien' as jy dink jy kan skielik inkoop, vinnig geld maak, en dan verdwyn met jou 'winste'. Dis die mense wat nie die moeite gedoen het om hulle te vergewis van die feite en dít waarteen LL die vennote waarsku nie. Hy maak dit baie duidelik dat mense nie hul kinders se 'broodgeld' moet gebruik om in te koop nie, want soms sal jy langer moet wag as wat aanvanklik gemeen is, want baie faktore kan daartoe lei dat die geld nie binne die voorgestelde tyd uitbetaal sal word nie. As mense net dink hulle kan vinnig ryk word en dan verdwyn, sal hulle ongelukkig wreed ontnugter word. Dit is nie die plek vir jou nie, want niemand kan vinnig ryk word deur daar in te koop nie. Die wat so gemeen het, het klaarblyklik gemeen hulle hoef nie te luister na sy verduidelikings van hoe die besigheid werk nie. Hul eie skuld as dinge nie so uitgewerk het soos hulle gedink het nie. Ek verstaan volkome hoe frustrerend dit moet wees as jou tyd gemors word deur mense se hordes vrae wat reeds beantwoord is as hulle net die moeite gedoen het om te lees en te luister. Die besigheid werk nie op Afrika-tyd en met Afrika se manier van doen waar die mense in die kantoor gedurig gebel moet word en geteister word met wat ek noem 'dom' vrae nie. Ja, ek noem dit dom, want dis soos om vir 'n klas vol studente iets te verduidelik, dan kom diegene wat afwesig was of nie aandag geskenk het nie, of nie die moeite gedoen het om te internaliseer wat aan hulle verduidelik word nie, die volgende dag vrae vra oor dieselfde goed wat eintlik baie basies is, en wat indiepte verduidelik is. Dit kan uiters frustrerend wees, want kosbare tyd gaan sodoende verlore, en 'n mens kan jou maar net indink hoe die mense wat oor en oor na die dom vrae moet luister, se tyd gemord word. Ek kan natuurlik nog heelaand voortgaan om te verduidelik, maar ek besef ook dat ek dalk tog maar net my tyd mord. Dis tog so futiel as mense nie verstaan nie omdat hulle te onnosel of te lui is om seker te maak hulle ingelig ten opsigte van wat hulle te doen staan en die 'do's & don't's van die besigheid. Julle hou mos ook nie daarvan dat jul tyd gemors word met dom vrae nie, of hoe? Dis waarom die ekonomie lyk soos dit lyk: Tyd is geld en geld is tyd. SELA.
@adajames-almano1436
@adajames-almano1436 Жыл бұрын
Eintlik is ek ontsteld oor al die gemors wat in die hoofstroommedia verkondig word, want mense wat kon aansluit en dus so die geleentheid kon kry om hul inkomste aan te vul (want dis wat dit is en nie vir miljoenêrs wat vir 'n miljoen kan inkoop en plus 2 milj verwag nie), is nou 'n gulde geleentheid kwyt a.g.v. die onkruidsaadjies wat geplant is. Dis oorwegend bedoel om vir die mense wat finansieel sukkel, 'n bietjie verligting te bied. Al wat verwag word, is geduld, want, soos reeds genoem, dra baie faktore daartoe by dat mense soms bietjie langer (soms baie langer) sal moet wag. Dis om daardie rede dat hulle gewaarsku word om slegs 10% van hul 'disposable income' te gebruik om in te koop en nie hul kinders se kosgeld te gebruik nie. Jou geld sal jy kry, hoewel jy dalk bietjie langer sal moet wag. Diegene wat baie geld het, bly maar weg, want dis nie bedoel om rykes nóg ryker te maak nie. Gaan speel maar die Lotto, want hierdie besigheid is nie die Lotto nie. Daar is reëls wat gevolg moet word en as jy nie die reëls volg nie, kan jy probleme verwag. Dit verbaas my nie dat LL gefrustreerd raak (of geraak het) met diesulkes nie. Daar is duisende mense wat vennote is, en net 'n beperkte aantal mense wat die kantoor beman, wie se pligte uit die aard van die saak baie administratiewe werk insluit. As hulle heeltyd mense se dom vrae moet beantwoord, wanneer moet hulle hul werk doen om te verseker dat dinge glad verloop? Daar is net doodeenvoudig nie tyd daarvoor nie, en as mense nie na die videos luister waar al hul vrae reeds beantwoord word nie, moet hulle maar die gelag betaal. Dis hulle wat sake deurmekaar krap. Die skewe, verdraaide berigte lei ook daartoe dat baie mense huiwerig is om deel te word, en is hulle 'n gulde geleentheid kwyt. Ag, mense moet maar net ophou gierig wees, en leer om goed te lees en te luister en hulle van die reëls te vergewis. As hulle dit doen, sal hulle gou besef dis glad nie 'n piramide-skema of, soos gesê, 'n 'get rich quick' - skema nie. Ek het ook agtergekom hoe LL se woorde verdraai word. Dis tog so maklik. Kies net 'n nie-so-vleiende 'screengrab' uit 'n video van iemand wat jy in 'n slegte lig wil stel, gooi 'n paar grepies van 'n video buite konteks by, en voeg daarby 'n paar treffende, negatiewe woorde, soos 'diamantsmous', ens., en siedaar! Breinspoeling perfek uitgevoer. Dit gebeur te veel in die hoofstroommedia, en tans (die afgelope jare) te gereeld. Dis om van naar te word. Kotsenswaardig, om die minste te sê. Met die regte paar woordjies (semantics) kan joernaliste enigiets in die gedagtes van hul lesers/luisteraars plant. Maklik. Dis hoe hulle geleer word om hul lesers tot hul standpunt oor te haal. Soms subtiel (covertly), soms blatant (overtly). Dan is daar diegene met hul persoonlike verdetta. Mense met dieselfde belange (om iemand anders se reputasie te skaad) vind maklik 'common ground' en knoei mos saam....die kamma nuusmense, gepas herdoop tot 'hoernaliste'. Ek verstaan nou daardie term volkome.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 2 жыл бұрын
Ponzi Scheme
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 2 жыл бұрын
nuwe woord vir jou???
@reniervanwyk4327
@reniervanwyk4327 Жыл бұрын
Eks nou bekend gestel aan die ding. En ek dink jy's reg. Al wat die mense doen is om hom te help om diamant of goud of wat dit mag wees die myne kan koop.
@adrigeyer4738
@adrigeyer4738 2 жыл бұрын
Werklik sommer twak wat jy verkoop, sies!😡😡😡😡😡
@frenchiecity690
@frenchiecity690 2 жыл бұрын
Djou pa se gat
My nag in die tronk
30:35
NUUSPOD
Рет қаралды 53 М.
Gayton McKenzie Vrydag 7 Junie 2024
1:23:52
NUUSPOD
Рет қаралды 29 М.
ПООСТЕРЕГИСЬ🙊🙊🙊
00:39
Chapitosiki
Рет қаралды 47 МЛН
100❤️ #shorts #construction #mizumayuuki
00:18
MY💝No War🤝
Рет қаралды 20 МЛН
Black Magic 🪄 by Petkit Pura Max #cat #cats
00:38
Sonyakisa8 TT
Рет қаралды 39 МЛН
Mike Bolhuis - Kwêla | Kyknet
10:35
kyknettv
Рет қаралды 56 М.
Ted Blom: I have warned you, the big blackout is here!
21:01
The big one: West Coast diamonds | Carte Blanche | M-Net
10:43
Carte Blanche
Рет қаралды 109 М.
‘Kan ek roek?’ - Die Siener  | kykNET
2:59
kyknettv
Рет қаралды 62 М.
TIAAN LOMBARD: So het ek Louis Liebenberg se Ponzi oopgevlek
46:47
Mike Bolhuis praat (rerig) prontuit
1:07:39
NUUSPOD
Рет қаралды 25 М.
Koalisies: So word ANC oor twee jaar onttroon
27:13
NUUSPOD
Рет қаралды 18 М.
Ons gesels met Naas Botha - Kwȇla | kykNET
20:20
kykNET Argief
Рет қаралды 100 М.