My nag in die tronk

  Рет қаралды 53,935

Nuuspod

Nuuspod

Жыл бұрын

My ervaring in die tronk

Пікірлер: 236
@cherylscriven5946
@cherylscriven5946 Жыл бұрын
Ek Bid vir jou Isak.Mag jy Ons Hemelse Teenwoordigheid om jou voel.
@hoppiemulder7005
@hoppiemulder7005 Жыл бұрын
Sterkte Izak...wat n prys moet jy betaal vir die waarheid... hou vol met wat jy doen
@wolfandbhaktapeyerl2733
@wolfandbhaktapeyerl2733 Жыл бұрын
Hello William, nice meeting you! Thanks for all you're doing for Isaak. ❤️🇿🇦👍!!
@adrismit8411
@adrismit8411 Жыл бұрын
Haai nou voel daai ou happy, né Izak. My pa het altyd gesê oppas vir ogies wat naby mekaar sit my kind. Sterkte vir jou. Sulke ongevraagde goed maak mens naar.
@lydiapotgieter7867
@lydiapotgieter7867 Жыл бұрын
Netso. Ons staan by jou.
@rikaniemand9013
@rikaniemand9013 Жыл бұрын
Ai Isak wat se tos gaan aan met die mal land n klomp k
@hansdedipper2912
@hansdedipper2912 Жыл бұрын
Naby aanmekaar oê soos 'n ou Land Rover 😂😂😂
@velvlerk
@velvlerk Жыл бұрын
Duidelik het jy n sweer opgekrap. Sterkte.
@Teresa8111
@Teresa8111 Жыл бұрын
So so jammer om te hoor wat met jou gebeur het. Sjoe, my hart sou net daar en dan gaan staan het hoor. Geniet jou braai en rugby die naweek. 👍
@ambrovanwyk6522
@ambrovanwyk6522 Жыл бұрын
Ek begin kyk nou. As jy in die tronk was kan jy mos 'n werk kry in parliment?
@Scorpion-se4ef
@Scorpion-se4ef Жыл бұрын
Classic
@pierrenemolander4446
@pierrenemolander4446 Жыл бұрын
Sorry 😞 Izak for your sadness All the Best Forward 👍 👌 God's Blessings for You 🙏❤
@andreapril6969
@andreapril6969 Жыл бұрын
Jammer vir jou ondervinding. Verseker het jy n sweer oopgekrap. As joernalis het jy sekerlik die detail opgeweeg .. so sterkte vorentoe! “The only thing necessary for evil to triumph is for good men to do nothing.”
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 Жыл бұрын
Dis waar, Andre. Die "sweer oopkrap" (of fluitjieblaser) maak dikwels van eerbare mense of slagoffers die oortreders. Net sodat die oortreders nie verantwoordbaar gehou hoef te word nie.
@waynesawyer
@waynesawyer Жыл бұрын
Baie dankbaar dat Jy OK is Izak. Daar is baie ondersteuning hier in die Laeveld vir Jou.
@paulvandermerwe8863
@paulvandermerwe8863 Жыл бұрын
Hulle Hou nie van die waarheid nie,hulle is wat hulle is!😀🙏👍✌️
@danielgouws1470
@danielgouws1470 Жыл бұрын
Ja nee dit is die reine waarheid
@marcellevandermerwe9525
@marcellevandermerwe9525 Жыл бұрын
Ag Izak jy maak my lekker lag. Jammer vir jou slegte kuier in die selle maar jy lag nog darem.
@berthvanzyl1804
@berthvanzyl1804 Жыл бұрын
Wyd kyk Izak,, hy sal sy dag kry!!!
@boerplaas388
@boerplaas388 Жыл бұрын
Hello 👋 Izak . Boer hier van Arizona af . Sterkte vir jou situasie. Just remember THIS TO SHALL PASS. Dis al wat jy vir jouself moet Se . THIS TO SHALL PASS . Wees sterk 💪.
@mariaanolivier5185
@mariaanolivier5185 Жыл бұрын
Ons hoor jou
@karina2065
@karina2065 Жыл бұрын
Ons bid vir jou Izak. alles sal goed uitwerk.!
@altamulder8358
@altamulder8358 Жыл бұрын
So jammer dat jy deur dit moet gaan maar ek glo alles sal ten goede vir jou meewerk....daar is 'purpose' in alles wat met ons gebeur. 🙏🙏🙏
@chrisvanwyk1529
@chrisvanwyk1529 Жыл бұрын
Izak,meer en meer mense besef elke dag watse groot doos daai bolhuis is
@beanvorster
@beanvorster Жыл бұрын
Sterkte Izak. Ek ken jou hele geskiedenis. Hier en daar n foutjie gemaak, maar staan vas, ons glo in jou, en jou vermoë.
@emileheusd2958
@emileheusd2958 Жыл бұрын
Hi Izak hier van Calgary Kanada. Sterkte met wat aan die gang is. Hoop dinge word gou uitgesorteer
@CampX4
@CampX4 Жыл бұрын
Toemaar, mens raak dit gewoont. Ek was saam met ouens wat 'n gewapende roof getrek het by Boshkop Stasie in die selfde sel. Maar jy is seker baie ongehoorsaam as daar al 'n lasbrief was, maak maar eder soos die hof sê. Goed gaan daar met jou.
@hanneskleingeld3362
@hanneskleingeld3362 Жыл бұрын
Ek is bly jy is okay Izak👍
@lydiapotgieter7867
@lydiapotgieter7867 Жыл бұрын
Ons hoor. Bly om jou te sien. Ons is lief v jou.
@maureend6515
@maureend6515 Жыл бұрын
Ai Izak, dit moes baie traumaties gewees het en dit net oor hy dink hy’s ‘n ramkat. Bly jy het vriende gehad wat by jou kon staan en jou help. Sterkte vir Woensdag, ek hoop dit loop goed af en jy kan hierdie episode agter jou sit. Staan sterk 🙋‍♀️
@gavinlowe5643
@gavinlowe5643 Жыл бұрын
Izak, jy is waarlik 'n besonderse mens. Jou goedgesindheid en nederigheid en humorsin onder die moeilike omstandighede wys waarlik jou karakter en dat jy 'n brawe mens is met 'n hart van goud. Dankie vir die video. Ons almal kan by jou leer. Sterkte met die saak en weet sommer dit gaan goed verloop vir jou.
@ritamyburgh9231
@ritamyburgh9231 Жыл бұрын
Nee maar hulle soek 'n regte rewolusie as hulle met my Izak peuter. Ek was hoogs ontsteld. Ek het sommer v my ook 'n whisky ingegooi Izak. Ek is so bly jy het goeie vriende daar. My Ouma sou gesê het, "sulke lae helle".
@renepretorius7492
@renepretorius7492 Жыл бұрын
God sêalles wat in die “duisternis” gedoen word sal na die “Lig” gebring word….dink aan jou en staan sterk!!!!!
@Morne_Smith
@Morne_Smith Жыл бұрын
Ai Izak?! Amper mis jy die rugby? Jy kan maar boek skryf oor jou lewe… Jy klink amper soos die ou storie vertellers man! Wel geniet jou vryheid! En die braai en die rugby!!
@gerritmoolman6974
@gerritmoolman6974 Жыл бұрын
Toemaar Isak ek ken daai koggelmander. Nou ja, dan loop hy altyd met die bybel onder die arm rond en preek vir almal. Ag siestog, arme clown!
@ronelrothman1699
@ronelrothman1699 Жыл бұрын
Sjoe, wat ñ gemors, hopelik sal dinge vir jou uitwerk, alles van die beste daar, soos jy sè " hou die blinkant bo" sterkte daar!!
@phillipshepherd1465
@phillipshepherd1465 3 ай бұрын
Dit is n Groot nederig maak oefening. N Moerse stunk oefening. Maar vet jy slaap Baie lekker in jou bed daarna. Ps jou whiskey is nie sterk Genoeg gegooi nie.lol😂 Sterkte Isak
@fanieswanepoel9346
@fanieswanepoel9346 Жыл бұрын
Hoor mooi
@marinettebrosnan8453
@marinettebrosnan8453 Жыл бұрын
So wreed wat jy moes deurmaak Izak ... Maar kyk aan die positiewe kant al die Wonderlikste Vriende wat in oomblik by jou gestaan het !!! Baie dankie aan elkeen van hulle !!!
@miavos3610
@miavos3610 Жыл бұрын
Sterkte! 'n Geldjie vir 'n 'treat' vir jou vandag.
@peet1649
@peet1649 Жыл бұрын
Hard en duidelik.
@paulvandermerwe8863
@paulvandermerwe8863 Жыл бұрын
Dit is al van 1994 so,een ding jy slaap nie daar nie en jy eet nie daar nie en jy haal ook nie sigarette uit nie.ek stem saam ek Sal nie eers daar pie nie,daai plek is bekak,jy Kan nie eers water drink nie!😀🙏👍✌️😇
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 Жыл бұрын
En dan wil die in die sel jou nog verkrag ook.
@zoliemarkey468
@zoliemarkey468 Жыл бұрын
Jy' so funny!!! Ek will saam jou kom werk....asseblief.
@HettieB5270
@HettieB5270 Жыл бұрын
Jy lyk funky. Geniet die whisky
@louisepanton7344
@louisepanton7344 Жыл бұрын
Jitte Izak hoe skrik ek nou 😳 Sterkte teen ?olhuis💪
@gerdaleroux1594
@gerdaleroux1594 Жыл бұрын
Izak, dis demn sleg wat jy moes deurmaak maar dankie vir jou humoristiese deel daarvan. Jy bly my hero!!! Sterkte vorentoe en 'n warm drukkie xx
@proplib
@proplib Жыл бұрын
Jou beskrywing van die storie is indrukwekkend. Dankie vir die vertelling. Byt vas.
@thewatcher8345
@thewatcher8345 Жыл бұрын
Man jy bly in my oë n yster, jy het dit nie verdien nie, die gesegdes, soos die waarheid maak seer het sy doel beryk en nou is die bewyse daar.....salute vegter
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Ai tog Izak...sterkte!! 😣😣😣
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 Жыл бұрын
Integrity gives you real freedom because you have nothing to fear since you have nothing to hide.
@rikaniemand9013
@rikaniemand9013 Жыл бұрын
More Isak onthou die Koue Kaap staan agter jou ons sal agter jou staan
@henryjenkins4920
@henryjenkins4920 Жыл бұрын
Sterkte Izak. Ek hoop regtig hierdie saak word vinnig op gelos.... en baie dankie vir die 'pragtige' storie wat jy vertel het. Ons staan by jou al die pad.
@marinatheron1796
@marinatheron1796 Жыл бұрын
Ons hoor jou
@hansstrydom-yd9bu
@hansstrydom-yd9bu 5 ай бұрын
Hi Izak. Jammer om te hoor van jou nare ondervinding. Wat mis ons het gebeur???. Sal graag immerse wil weet.??. Sterkte mater. Hoop ons sal later hoor wat het gebeur waaroor dit gaan. Ons staan saam met jou. Sterkte.
@jansheppard836
@jansheppard836 Жыл бұрын
Sterkte Izak!
@lazyjasteyn9005
@lazyjasteyn9005 Жыл бұрын
Baie sterkte vir jou! Gelukkig het jy baie goeie ondersteunings netwerk. Ons vertrou jy sal sterker uitkom.
@sami_am7860
@sami_am7860 Жыл бұрын
Biki distorsie op die klank,, maa ons hoor duidelik. Beeld biki nie lekker soos in die verlede nie…
@mariananel3102
@mariananel3102 Жыл бұрын
Baie sterkte, Izak.
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 Жыл бұрын
Sterkte Izak.
@marthieengelbrecht5077
@marthieengelbrecht5077 Жыл бұрын
Sterkte vir jou. Ons staan saam met jou. Karma slaat jou baie hard!!!!
@hannahunderhay8642
@hannahunderhay8642 Жыл бұрын
Genade Isak. My Ma het begin huil. Sy onthou hoedat sy my broer hier in die VSA in die nag moes gaan soek en die dinge wat sy ook gesien en gehoor het. Sy vrou het hom laat arrester en hy kon niks saamneem nie. Net een oproep toegelaat en Ma het eers na die derde probeerslag kon hoor wie en wat. Ai ... wat 'n ondervinding ... net soos jy dit beskryf. 😲😳
@boss68-sa63
@boss68-sa63 Жыл бұрын
Het j darem gewig verloor daai nag...
@theomoller6637
@theomoller6637 Жыл бұрын
Ek was self in die polisie, maar oooooo wragtig. Kan hulle nie beter oordeel aan die dag lê nie. Seker Cele se manne, konsentreer net op die maklike thickens maar geharde misdadigers loop lekker rond. Belaglik. Sterkte my maat
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus Жыл бұрын
Wat 'n vernedering. Sterkte Izak!
@rexbester9825
@rexbester9825 Жыл бұрын
Voorspoed Isak👍🤔🍷
@wilmajansenvvuuren841
@wilmajansenvvuuren841 Жыл бұрын
Izak sterkte vir jou!Jammer dit het Gebeur.🙇 🙏
@velvlerk
@velvlerk Жыл бұрын
Dit lyk vir my die ou kan The hat with the man overrule.
@pieterjansevanrensburg6223
@pieterjansevanrensburg6223 Жыл бұрын
Izak baie bly vir jou! Staan vas en gaan groot.
@phillipjvrensburg5159
@phillipjvrensburg5159 Жыл бұрын
Is jy ok, maat.
@Nuuspod
@Nuuspod Жыл бұрын
Ek is, baie dankie, Phillip
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 Жыл бұрын
Halloo William! Look like nice guy! I also have a zimbabwe guy working at the guesthouse. Only person I trust in my house.
@frederikmare9002
@frederikmare9002 Жыл бұрын
Dit is die eerste keer dat ek oplet watse interessante mond jy het!... 🤝🖐️🍻🤣
@terencetruter4294
@terencetruter4294 Жыл бұрын
Iszak stadig met Whiskey jou tong sleep! Sterkte ou grote hoop die fiasko word vinnig opgelos!
@kevinpetzer936
@kevinpetzer936 Жыл бұрын
Plenty of varks in this world my friend...sterkte
@wimcoetzee2484
@wimcoetzee2484 Жыл бұрын
Hoor duidelik
@elizevanzyl9485
@elizevanzyl9485 Жыл бұрын
So bly jy is terug by jou huis!!
@geopartube
@geopartube Жыл бұрын
Klank is 💯
@lydiapotgieter7867
@lydiapotgieter7867 Жыл бұрын
Hallo William. Look after Izak for all of us.
@barryvanrensburg1622
@barryvanrensburg1622 Жыл бұрын
Klank reg
@gawieherbst6260
@gawieherbst6260 Жыл бұрын
Naandse Isak. Jy laat my dink aan jare terug toe ek nog die speurhoof was. Die braafste manne is die grootste slapgatte as daai deure agter hom toegaan. Herkou maar daaraan.
@fransboshoff7700
@fransboshoff7700 Жыл бұрын
Jip. Jy moet sien hoe braaf raak die slapgatte as jy eers geboei is: dan bliksem almal jou...
@jultan9934
@jultan9934 Жыл бұрын
Ag Gawie jy is baie besonders....
@keithscott142
@keithscott142 Жыл бұрын
Keep strong my man, you're going to get through this!!!!
@janineduplessis6043
@janineduplessis6043 8 ай бұрын
Daar's klank olraait!
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 Жыл бұрын
Gelukkig vir ons is daar ouens soos jy wat krap, skuldiges hou nie daarvan nie.
@lettieswanepoel6785
@lettieswanepoel6785 Жыл бұрын
Ons dink aan jou,sterkte
@kvangreuning
@kvangreuning Жыл бұрын
@marianevanwyk4047
@marianevanwyk4047 Жыл бұрын
Sterkte Izak ek is bly jy kon uitkom en ons staan agter jou en geniet jou whisky. Daai man sal sy dag kry. 😡
@arnoldmeiring7710
@arnoldmeiring7710 Жыл бұрын
Klank nie goeie kwaliteit
@theresafelix2794
@theresafelix2794 Жыл бұрын
Ek voel vir jou Izak bollhuis gaan sy dag kry jy verdien dit nie sterkte voorentoe hou baie van jou nuus op nuuspod ma God sal met jou deur hierde proses wees
@jamiodendaal8561
@jamiodendaal8561 Жыл бұрын
Sjoe, Izak, jy het my lekker laat lag en lekker laat huil!! Sterkte!! 🙏 Bly jy kon die rugby kyk!!
@leenderdhoutzager9389
@leenderdhoutzager9389 Жыл бұрын
Sterkte
@verstaandiebybelmetschalkv2734
@verstaandiebybelmetschalkv2734 Жыл бұрын
Hi Izak, nou kan jy bietjie ondersoek doek gaan doen oor die kos in die tronke en wie die geld daarvoor vat!!
@petrusliebenberg3915
@petrusliebenberg3915 Жыл бұрын
So nou kan jy ook sê jy's n tronkvoël 😜 grappies sterkte.
@judy-jenekoen4923
@judy-jenekoen4923 Жыл бұрын
Hahahahaha jy is n Hero!
@hannetjie4817
@hannetjie4817 Жыл бұрын
Dis mos tronk....nie hotel nie.....maar sterkte vir jou jy het dit oorleef 😊
@JurieBlanche
@JurieBlanche Жыл бұрын
Hallo William!
@pieterlouis100
@pieterlouis100 Жыл бұрын
Prys die Here jys okay. Baie dankbaar. Ongelooflik hoe Paulus en Silas kon sing!?
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 Жыл бұрын
Mense Kom ons begin back a buddy vir Izak. Ek weet nie hoe om dit te begin.
@roedette
@roedette Жыл бұрын
So bly jy's op vrye voete Izak. Wys hulle waar Dawid die wortels gegrawe het.
@nicojlandman6951
@nicojlandman6951 Жыл бұрын
Izak, die verlies van jou vryheid van beweging is iets moers om deur te gaan. Ek verstaan beter sedert iets soortgelyk my oorgekom het so paar jaar terug. Ek kan dit sien as jy praat. Sterkte Izak. Dis tough tye wat voorle. Mag ou skropborsel en sy trawante se daag opdaag.
@trudicook6620
@trudicook6620 Жыл бұрын
Klank fine
@wilnahulshof5970
@wilnahulshof5970 Жыл бұрын
Hallo William. Blessings
@utubesbest4me
@utubesbest4me Жыл бұрын
Hoe het jy nou daar beland
@kleinmanpieters5002
@kleinmanpieters5002 2 ай бұрын
Ons het klank
@braamjansevanrensburg
@braamjansevanrensburg Жыл бұрын
He he in die Kaap gehoor op radio lol. Toe Moe's Ek jou soek en hoor 🤣
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 Жыл бұрын
Op radio?, Kan jy glo
@hannespretorius7960
@hannespretorius7960 Жыл бұрын
Jy wil nie eet nie dan is jy nog ondankbaar ook 🤣🤣Sterkte vir jou
@gerhardpretorius9954
@gerhardpretorius9954 Жыл бұрын
Hoop jou storie in die hof sal skoner en meer menslik vir jou wees. Jammer om van jou slegte ervaring daar tehoor. Ek Hoop jou regs span wen jou saak en baie sterkte daarmee.
@mornevanniekerk177
@mornevanniekerk177 Жыл бұрын
Thanks!
@Nuuspod
@Nuuspod Жыл бұрын
Baie dankie, Morné
@gideonbreeedt7359
@gideonbreeedt7359 Жыл бұрын
Saluut. Lag ek nou. Ai. Die lewe. Man ou Isak. Darm net een nag. Lol.
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 Жыл бұрын
Izak ek het met skok gelees van jou inhegtenis name. Ek glo dat dit ñ nagmerrie ondervinding vir jou moes wees. Die omstandighede in so ñ plek moet seker maar so onaangenaam moontlik gemaak word om as afskrikmiddel te dien. Mike Bolhuis het sy oomblik van glorie gekry. Ek hoop nou net dat die persone vir wie opkom en veg nou by jou sal staan en met meer feite vorendag sal kom om jou saak te verstewig. Sterkte ou seun en bly opgewek en blymoedig. Dit is in sulke tye dat jy jou vriende en ook jou vyande leer ken en Geniet die braai
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 Жыл бұрын
Skuus man die ou krom vingers van my druk waar hulle nie moet nie. Wou nog sê geniet die braai en die rugby more. Weens beurtkrag hier by Harties sal ek die direkte spel mis en eers later kan opvang. Hoop RSG saai dit dalk uit. Vanaand waardeer jy jou eie bed meer. Sterkte vir Maandag. Lekker aand en mag ou stinkie hom steek waar dit seer maak.
@joanvandeventer2907
@joanvandeventer2907 Жыл бұрын
Tussen die varke en honde lewe vir onse mense die reg
Gayton McKenzie Vrydag 7 Junie 2024
1:23:52
NUUSPOD
Рет қаралды 28 М.
Mike Bolhuis praat (rerig) prontuit
1:07:39
NUUSPOD
Рет қаралды 25 М.
Eccentric clown jack #short #angel #clown
00:33
Super Beauty team
Рет қаралды 30 МЛН
ПАРАЗИТОВ МНОГО, НО ОН ОДИН!❤❤❤
01:00
Chapitosiki
Рет қаралды 2,8 МЛН
Final increíble 😱
00:39
Juan De Dios Pantoja 2
Рет қаралды 40 МЛН
Die storie van Sakkie en die diamanthandelaar
26:15
NUUSPOD
Рет қаралды 34 М.
Op ’n Ernstige noot 021: Leon Schuster
1:21:52
Radioraps
Рет қаралды 119 М.
Die boek waarvoor Julius bang is
18:13
NUUSPOD
Рет қаралды 152 М.
TIAAN LOMBARD: So het ek Louis Liebenberg se Ponzi oopgevlek
46:47
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
41:13
NUUSPOD
Рет қаралды 52 М.
Dagbreek: Onderhoud - Vrymesselaars
11:37
kyknettv
Рет қаралды 62 М.
Eccentric clown jack #short #angel #clown
00:33
Super Beauty team
Рет қаралды 30 МЛН