No video

Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok

  Рет қаралды 2,218,065

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

Күн бұрын

Nora Vlok stream nou oral : distrokid.com/...
Reggisseur en Verfilming : Damiane van Reenen
Nora Vlok vertolk deur : Marguerite van Eeden
Mede-Regisseuse & Stilering : Mienke Ehlers
Kleur: Jarryd du Toit
Grimering : Leney Vercellotti
Assistente : Hendrik Niewoudt en Pieter Booysen
Agter die Skerms : Roy Harris
Babe dankie vir die Cherrypicker deur Hannu Kruger by Sterling Access en Laerskool Welgemoed vir die veld waar ons geskiet het dit word opreg waardeer! Gekerfde Senuwees almal :-)
Lirieke:
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Sy word nie oud nie
Sy word wys
Haar hart is groot
Maar die geduld is klein
Sy klap ’n toon
Tot waar sy gaan
Haar voete die weet
Waar kom sy vandaan
So as jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader en
Skraap jou gemoed
Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selfde boot
Ander oseaan
Nora Vlok waar kom jy vandaan?
As jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader
Skraap jou gemoed
Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora
Nora Vlok
Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selle boot
Ander oseaan
Nora gaan nie
Waar die strome gaan
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Пікірлер: 63
@yolandefourie4161
@yolandefourie4161 Жыл бұрын
Diê is my Krismis song 2022.... Julle het my jaar kom maak!!!!! Julle oudste follower ❤️❤️ Salute en mag die son skyn waar julle wasgoed hang,,, altyd.. ❤️❤️❤️❤️
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Merry merry! ❤️
@querankannemeyer2607
@querankannemeyer2607 2 ай бұрын
uit Suid-Wes, wat n gat-skop playlist!!
@wolfieviviers
@wolfieviviers Жыл бұрын
Speel hy om kliphard! Dis mos nou musiek!🤘🏻🐺🤘🏻
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
👌🎉🔊 Nora!!!!! Vlok is ons almal nie nou baie happpy nie ❤️❤️ 💥
@willierudolph7090
@willierudolph7090 Жыл бұрын
Die Heuwels is inderdaad Fanatasites 🎊 🎉❤
@yt-nx1qm
@yt-nx1qm Жыл бұрын
Houd jullie goed, vrienden in het Nederlandstalige zuidelijk Afrika. Groetjes van België (Brugge).
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
sien julle in Amsterdam in September?
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
2 September by Theater Amsterdam sien julle daar : bitly.ws/GBX3
@loganharms964
@loganharms964 Жыл бұрын
Dancing vir dei awesome musiek Appel is my hero
@christovanschalkwyk8214
@christovanschalkwyk8214 Жыл бұрын
FREDDY! Lekker om jou in n hoof rol te sien 🙌. Well done, hou HV se naam hoog 💪
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Nailed it Freddo!
@mduplessis740
@mduplessis740 Жыл бұрын
Ese
@SharonShaw816
@SharonShaw816 11 ай бұрын
Lol😂 Dit is ek daai definitief.🥊 3:31
@hammie2012
@hammie2012 Жыл бұрын
Ik vindt helemaal mooi! greets from the Netherlands.
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 Жыл бұрын
Dis lekker om Afrikaans te hoor. Deze muziek moet in onze top 40. Of beter, top 2000. Dit maak my hartseer dat onze radio's Afrikaans niet of nauwelijks draaien.
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Dankie julle 1M views op die tubes! 1 luv!
@Jerris1403
@Jerris1403 Жыл бұрын
My bure luister gereeld die song, of hulle nou wil of nie! want ek bederf hulle!
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
@@Jerris1403 jy is te gaaf!
@nikahuxley
@nikahuxley Жыл бұрын
love this one sm
@nggvt
@nggvt Жыл бұрын
Super great song 🎉
@deonbez2320
@deonbez2320 Жыл бұрын
Ek het die video al seker 10 duisend keer gekyk/luister. LOVE DIT. My gunsteling song huidiglik
@factsopedia2569
@factsopedia2569 Жыл бұрын
🤩🤩love dit!
@pietpadda593
@pietpadda593 Жыл бұрын
Ken jy vir Nora? Not n v@k! Dis wat elke keer hoor...
@blaster30z
@blaster30z Жыл бұрын
My vok...ek dog eks die enigste een😂
@adeleb3098
@adeleb3098 11 ай бұрын
Ha ha ha ha ha!!!! LOVE dit!
@adriaandippenaar4303
@adriaandippenaar4303 Жыл бұрын
ken haar nie maar sal virseker nou nie meer in haar pad staan nie 😆 great song julle
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
wise words
@deliciawarner9719
@deliciawarner9719 Жыл бұрын
Uniquecka se ☺
@JohnHenryOpperman
@JohnHenryOpperman Жыл бұрын
Lovit! Well done Duim!!! Well done almal :)
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Duim innilug thnx bru 👍
@christophkotze360
@christophkotze360 Жыл бұрын
Ag al te fraai ❤
@jhetrader957
@jhetrader957 Жыл бұрын
Nodda fok, ek glo dit nie!
@denisesteyn2084
@denisesteyn2084 Жыл бұрын
lekker geel plakkies fred! hehe
@hansza7845
@hansza7845 7 ай бұрын
As ek mag vra @Die heuwels Fantasties wat se kar het daar wegetrek in die Begin!
@avaleeventer13
@avaleeventer13 Ай бұрын
❤❤❤
@tlegostr
@tlegostr Жыл бұрын
kak lekker😁😁
@moniquepotgieter4782
@moniquepotgieter4782 Жыл бұрын
Leka Nora 😎🤘
@leonard760930
@leonard760930 Жыл бұрын
@ Appel - goeie song / ritme / lirieke
@guyver9688
@guyver9688 Жыл бұрын
Nee sonder fanties is hulle AWSOME ?!?!
@reedvalleyshows
@reedvalleyshows Жыл бұрын
Great Song!🙌🙌
@ivanRobable
@ivanRobable Жыл бұрын
Lekker manne!
@jeremivandenberghe1293
@jeremivandenberghe1293 Жыл бұрын
Legends!
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
'n Hele BOXOP vibe. 🥊 👌
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Die boksom Bende is goed opgeVlok in die ene 🎉
@dawiepelser8623
@dawiepelser8623 Жыл бұрын
Awesome vid, as always! :D
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Thnx Dawie! Soos jy sê Nora Vlok almal op ❤
@Green1976666
@Green1976666 Жыл бұрын
Ek weet nie of ek die enigste een is nie😅 maar Nora Vlok laat my dink aan Norra V#k en dan dink ek aan my vrou as Nora Vlok, kyk ek love haar to bits maar as die Braai laat raak en die biere vloei te lekker dan verander sy in Nora Vlok in Lol!!🤣🤣🤣
@SharonShaw816
@SharonShaw816 11 ай бұрын
Ek hou nie van aandag trek nie en worry nie om aandag te trek nie. Mense dink omrede ek so stil is en op my plek is en ordentlik en gaaf is ek kan mee rondgefok word, dan loop hulle hulself vas teen 'n fokkin MUUR, standvastig en een moerse fokkin humeur wat hulle skok.😁 Ek is altyd kalm en rustig maar glo my, moenie jouself flous nie.
@dieheuwels
@dieheuwels 11 ай бұрын
wakker slaap
@UrsulaZA
@UrsulaZA 7 ай бұрын
Ken jy vir Nora Vlok? Norra V0k
@mishanenaude4872
@mishanenaude4872 Жыл бұрын
Well dan
@DeonDuplessis-tc3mt
@DeonDuplessis-tc3mt 7 ай бұрын
❤😊
@Kenny_Lindgren
@Kenny_Lindgren Жыл бұрын
lekker ouens, julle is freaking Fantasties, Luister julle al van ek baie jonk is, hoe mooi moet ek julle smeeek vir n Colab, asb asb asb ek sal even die song maak vir ons en dan stuur ek vir julle en dan besluit julle>? asb kontak my keep on being legends
@stefanpienaar5022
@stefanpienaar5022 Жыл бұрын
nee v0k die band gaan agter uit
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Lekker Stefan!
@christophkotze360
@christophkotze360 Жыл бұрын
Lekker Stefan jou stukkie sonskyn!!!!!! X
@lisehnaz7478
@lisehnaz7478 Жыл бұрын
tik tok mask haha filter
@synthwave7
@synthwave7 Жыл бұрын
Appel se liedjies is oor en oor dieselfde !!! 🙄
Werner van der Hoven - Hanrie Visagie
2:52
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 134 М.
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 3,3 МЛН
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 10 МЛН
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 11 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Beloofde Land (youtube version)
4:21
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 1,7 МЛН
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 7 МЛН
Elandré - Vuur Op Die Water
4:56
Elandré
Рет қаралды 11 МЛН
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie
3:23
Riaan Benadé
Рет қаралды 11 МЛН
Eloff - Johnnie Blou (Official Lyric Video)
3:05
Eloff
Рет қаралды 6 МЛН
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
3:03
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 54 М.
Appel - F250
3:38
Appel
Рет қаралды 9 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Ballade vir 'n Enkeling (Amptelike Musiek Video)
3:04
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 4,5 МЛН
Bomfunk MC's - Freestyler (Video Original Version)
4:53
BomfunkMCsVEVO
Рет қаралды 377 МЛН
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 3,3 МЛН