‘Ek het haar ontmoet’ - Boer soek ‘n vrou | S14 | E13 | kykNET

  Рет қаралды 26,828

Boer Soek 'n Vrou

Boer Soek 'n Vrou

2 жыл бұрын

Boer Albertus het liefde gevind! Gaan dié twee kan besluit op wie se plaas hulle wil boer met hulle geliefde skape?
---
Kyk Boer soek 'n Vrou op Catchup: bit.ly/DStvCatchup
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
Besoek ons webblad: op kyknet.dstv.co...
Volg BSV op Twitter: / boersoeknvrou
Like BSV op Facebook: / boersoeknvrou
Volg BSV op Instagram: / kyknettv
Boer soek 'n Vrou is ook op DStv Now beskikbaar: now.dstv.com/

Пікірлер: 9
@alzettevanzyl3567
@alzettevanzyl3567 2 жыл бұрын
Sy wil meer oor verhouding weet en hy kan net met "Skaap" antwoord 😂😂 Love jou Albertus!
@cgn_slaps
@cgn_slaps 2 жыл бұрын
New Drinking game: everytime Albertus says "Skaap", DRINK!!!!!!!!!!
@tobietheron5137
@tobietheron5137 2 жыл бұрын
Veels geluk jongman!!..my hart bloei vir jou!....geniet jou 'nuwe lewe '.....geniet haar!😉
@hannetjiepretorius4225
@hannetjiepretorius4225 2 жыл бұрын
Ek hoop jy is baie gelukkig met jou nuwe liefde geniet dit saam haar pas haar op
@faniecremer4899
@faniecremer4899 2 жыл бұрын
Albertus het in 'n kort tydjie in ons almal se harte gekruip. Eerlik en opreg sê hy 'n ding net soos hy kom. Ek hoop en vertrou dat alles vir jou ten goede sal uitwerk.
@dmd5060
@dmd5060 2 жыл бұрын
Albertus is really good looking
@berthalangley8518
@berthalangley8518 2 жыл бұрын
Albertus ..Geniet jou jong liefde ek is so bly vir jou....wees gelukkig en geniet die lewe...goeie raad..stadig met die drank jy moet sy baas wees nie anders om nie...🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@andrieskleynhans9096
@andrieskleynhans9096 Жыл бұрын
Love die seun wens ek kon sy namakwa aanleer pas hom op dame
@esmeviljoen7893
@esmeviljoen7893 2 жыл бұрын
Oulik Harte geluk
‘Net vriende’ - Boer soek ‘n vrou | S14 | E13 | kykNET
4:33
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 10 М.
Offisieel - Boer soek ‘n vrou | S14 | E13 | kykNET
4:40
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 23 М.
Чёрная ДЫРА 🕳️ | WICSUR #shorts
00:49
Бискас
Рет қаралды 2,9 МЛН
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 35 МЛН
Schoolboy - Часть 2
00:12
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 17 МЛН
Kwêla: Jacobus vra Ina om te trou!
7:33
kyknettv
Рет қаралды 67 М.
Tyson & Alri's Wedding Film
7:37
Gutsch Film and Photography
Рет қаралды 10 М.
Blitsafsprake ⚡ | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E4
13:40
lisametdierooihare
Рет қаралды 21 М.
Ontmoet #BoerAlbertus - Boer soek ‘n vrou | S14 | E0 | kykNET
4:18
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 91 М.
Niel Bruwer - Bravo! | kykNET
7:18
kykNET Argief
Рет қаралды 50 М.
Top 5 Boere 😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E3
15:55
lisametdierooihare
Рет қаралды 24 М.
Wie’s nog saam?!😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E14
17:15
lisametdierooihare
Рет қаралды 15 М.
‘Heavy cringe’ - Boer soek ‘n vrou | S14 | E11 | kykNET
5:07
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 13 М.
Altwee - Boer soek ‘n vrou | S14 | E13 | kykNET
5:23
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 21 М.
Hier’s dit NOU!🤠 (alweer) | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E2
16:08
lisametdierooihare
Рет қаралды 24 М.
Чёрная ДЫРА 🕳️ | WICSUR #shorts
00:49
Бискас
Рет қаралды 2,9 МЛН