Ek Sweer - Herman Kleinhans TWEE

  Рет қаралды 454,905

kyknettv

kyknettv

9 жыл бұрын

Wees deel van kykNET se KZfaq kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 61
@vincemagick
@vincemagick 2 жыл бұрын
2022 en ek luister nog steeds na hierdie liedjie. AfriVisie moet terug kom
@ninjaspies5787
@ninjaspies5787 6 жыл бұрын
Een van DIE BESTE AFRIKANSE SONGS van alle tye!
@Taospandaofficial
@Taospandaofficial 5 жыл бұрын
na jare se gesoek het ek uiteindelik die liedjies gekry😂 fantasties
@johanroux8837
@johanroux8837 4 жыл бұрын
Gee vir my 'n rede waarom ek moet betaal met my lewe Gee vir my 'n soen en jy staar verby ek sal hierdie duiwels weg jaag Jy staan daar in jou godelike? en dit maak my kwaad As ek dink aan alles wat ons agterlos as die maan vir die son moet plek maak En ek weet dat jy deur my sien As ek vir jou sê dat ek jou gaan verniel Maar tog sal ek staan en ek wil vir jou vra Of ek vir jou mag sê Ek wil vir jou sing Ek wil vir jou skree Ek wil met jou liefde maak en dit alles vir jou gee Ek wil vir jou sing ek wil op jou skree Ek sal jou oorlog gaan veg Ek sal bloei vir jou ek sweer My wang lê teen jou hand, jou belofte konstant
@iamjudah2876
@iamjudah2876 7 жыл бұрын
Herman - One day soon I'll humbly ask that you sing this at my wedding and God willing you'll oblige. This is love ❤ ... Beautiful
@marijoubert2312
@marijoubert2312 7 жыл бұрын
"Ek sweer" dis die mooiste song!
@johnhenry1878
@johnhenry1878 4 жыл бұрын
Mari Joubert Jy is net so mooi...
@jazznut74
@jazznut74 7 жыл бұрын
Still remember the goosebumps I got when I saw these guys perform at Crown Bar in Paarl.
@8588mbv
@8588mbv 6 жыл бұрын
Ek het jul nou eers ontdek maar dis omdat jul gems is en gems is moeilik om te vind! Beautiful! Ek is verslaaf
@eastcapeph
@eastcapeph 5 жыл бұрын
Eerste keer wat ek dit hoor... seker bietjie agter die tyd... maar dis uitstekend!!!
@denisebezuidenhout4692
@denisebezuidenhout4692 Жыл бұрын
Die kan n getroude paartjie lewe gee dankie vir mense soos jy
@dentondebeer7307
@dentondebeer7307 2 ай бұрын
Awesome song Mal oor dit.....!!!!!!
@carinnenel7660
@carinnenel7660 6 жыл бұрын
Ek LIEF hierdie musiek!!
@giselle2804
@giselle2804 7 жыл бұрын
Well done, het die liedjie die naweek gehoor en luister hom nog heeltyd, I can really relate to this!!!
@j.a.r29jarina77
@j.a.r29jarina77 4 жыл бұрын
Ek love die song ♡♥
@heinrichkohn5903
@heinrichkohn5903 9 жыл бұрын
Well done ek hoop daar is vele meer van die
@irenebeuked3092
@irenebeuked3092 9 жыл бұрын
Passievolle liedjie, met gevoel, diep, fantasties
@hermanusuuuipq8064
@hermanusuuuipq8064 6 жыл бұрын
irene beuked
@vonnem8979
@vonnem8979 9 жыл бұрын
Julle gaan nog baie ver kom met julle talent! Well done!!!!!!! Love die song.
@esti-maridejager1836
@esti-maridejager1836 9 жыл бұрын
SOOOO ongelooflik mooi!!!!
@martinerasmus9364
@martinerasmus9364 3 жыл бұрын
Ek love julle... Dis een amazing liedjie.... ❤
@abrahamspies7611
@abrahamspies7611 6 жыл бұрын
ABSOLUTELY AMAZING!!!!!
@amelialincoln284
@amelialincoln284 3 жыл бұрын
Stunning 🏅
@jacqueslabuschagne8713
@jacqueslabuschagne8713 8 жыл бұрын
Baie mooi lied!
@juanlabuschagne1655
@juanlabuschagne1655 9 жыл бұрын
Baie mooi. Maak my trots.
@Pixie-ix1so
@Pixie-ix1so 8 жыл бұрын
mooi, mooi
@karinamm9639
@karinamm9639 7 жыл бұрын
Awesome!!
@penelopeboshoff3305
@penelopeboshoff3305 7 жыл бұрын
jis, dis excellent. love julle musiek.
@rinaschutte5263
@rinaschutte5263 8 жыл бұрын
1 van die beste liedtjies ooit !
@owenventer8341
@owenventer8341 7 жыл бұрын
net die music video wat pla
@wendycoertzen7362
@wendycoertzen7362 6 жыл бұрын
Love the song amazing
@monicadebeer8330
@monicadebeer8330 9 жыл бұрын
Amazing song!
@juriekruger7827
@juriekruger7827 7 жыл бұрын
Lekker tune. Lekker ritme met diep woorde. Well done
@Elliekipellie71
@Elliekipellie71 7 жыл бұрын
love this song, die verf kon by die huis gebly het, bietjie vani spoiler!
@maxinesnyders64
@maxinesnyders64 6 жыл бұрын
Vani wat?🤔
@marianabarker5390
@marianabarker5390 5 жыл бұрын
Mooiste stem.....Herman
@nlsman7313
@nlsman7313 9 жыл бұрын
Goeie werk, Maria...
@nadineventer1087
@nadineventer1087 3 жыл бұрын
@tanyabotha5448
@tanyabotha5448 4 жыл бұрын
Bevok!!! ❤
@myrnamartin1928
@myrnamartin1928 5 жыл бұрын
Die skaak stel my vreeslik teleur. Dit bederf die musiek video.
@angelotlawrence
@angelotlawrence 3 жыл бұрын
Jis julle, ek soek die liedjie van Herman en nog twee mense saam. Van die lirieke is "weet jy wat sal ons bevry, as ons nuwe hoop kan kry". Wat is die titel, grootasb?!
@willievantee8987
@willievantee8987 8 жыл бұрын
Lekkerrrr julle TWEE
@yousteveaaaa
@yousteveaaaa 4 жыл бұрын
The chessboard is 7x7 !
@arnolabuschagne260
@arnolabuschagne260 7 жыл бұрын
Chords tabs.ultimate-guitar.com/t/twee/ek_sweer_crd.htm
@Dakyne2
@Dakyne2 9 жыл бұрын
Niks verf op die klafier?!?! hahah
@maxinesnyders64
@maxinesnyders64 6 жыл бұрын
Jy meen klavier?
@disruptor12345
@disruptor12345 9 жыл бұрын
Ek kry dit nie op Itunes nie, waar kan ek dit koop!?
@maxinesnyders64
@maxinesnyders64 6 жыл бұрын
Chris de wit @musica
@tristanhuysamen6728
@tristanhuysamen6728 2 жыл бұрын
Ahoi dis juf vivviers
@bertusbrits1414
@bertusbrits1414 4 жыл бұрын
iets is fout met daai skaakbord
@albertelslandvan1536
@albertelslandvan1536 8 жыл бұрын
klinkt goed, Afrikaans klinkt goed!!! krijgen jullie nog wel die verf er af! LOL !!
@ferdinandvanvuren5184
@ferdinandvanvuren5184 7 жыл бұрын
hulle kon teminste probeer het met die skaak.
@malan_muller6093
@malan_muller6093 5 жыл бұрын
I like AppleJuice
@welitombatista9081
@welitombatista9081 4 жыл бұрын
Wettho
@ninjaspies5787
@ninjaspies5787 6 жыл бұрын
17 Very sad people disliked this video. :D
@vitaeonline6690
@vitaeonline6690 3 жыл бұрын
Twee
@jacqueslabuschagne8713
@jacqueslabuschagne8713 8 жыл бұрын
Baie mooi lied!
@Pixie-ix1so
@Pixie-ix1so 8 жыл бұрын
mooi, mooi
@owenventer8341
@owenventer8341 7 жыл бұрын
ag danki ooo jy bedoel die song
@ashwinjass5152
@ashwinjass5152 7 жыл бұрын
Owen Venter LOL 😂 probeer te hard
Ek Sweer
3:47
Twee - Topic
Рет қаралды 4,7 МЛН
TWEE - Patensie (G.D. Herman Kleinhans)
3:22
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 72 М.
Русалка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 6 МЛН
Jo Black en Karen Zoid sing 'Skepe'
2:43
SARIE Magazine
Рет қаралды 771 М.
Steve Hofmeyr ft  Demi Lee Moore   Amanda
3:06
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 22 МЛН
The Sound of Silence   Touch of Class
4:13
Hana Burger
Рет қаралды 13 МЛН
Deon Groot - Ek Sweer (Official Music Video)
5:39
DEON GROOT
Рет қаралды 90 М.
TWEE: Piekniek vir TWEE
3:36
Netwerk24 Video
Рет қаралды 428 М.
Herman Kleinhans ft. Jan Blohm - Waar's Jy
4:15
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 577 М.
TWEE - As die son
4:11
Herman Kleinhans
Рет қаралды 62 М.
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 23 МЛН
Эй Рамазан # DamirAgroDizel
0:16
DamirAgroDizel
Рет қаралды 7 МЛН
ОТЛИЧНАЯ ПАЛАТКА
0:23
KINO KAIF
Рет қаралды 4,4 МЛН
鱿鱼游戏!小蚂蚁也太坏啦!火影忍者 #佐助 #家庭
0:46
火影忍者一家
Рет қаралды 16 МЛН
DO YOU HAVE PARENTS LIKE THIS?
0:19
dednahype
Рет қаралды 5 МЛН
Хотела обмануть робота, но попала
0:58
Почему?
Рет қаралды 8 МЛН