No video

Elvis Blue - Meer As Genoeg

  Рет қаралды 347,089

Elvis Blue

Elvis Blue

Күн бұрын

Music video by Elvis Blue performing Meer As Genoeg. © 2021 Coleske Artist
Directors: Johan C Venter, Eric T Graham
Producer: Johan C Venter
Executive Producer: Coleske Artists Management
Creative Director: Johan C Venter
Post House: ETG Media
Editing and Color Grade: Eric T Graham

Пікірлер: 98
@walterforrester7917
@walterforrester7917 Жыл бұрын
Kyk die man bly ń stukkie goud. Sy liedkies se woorde is vir ons almal bedoel en vol boodskappe. Na al die jare bly Elvis Blue tops. Dankie. Seën.
@siyamabusela7558
@siyamabusela7558 Жыл бұрын
That's my boss, what a gentleman,very kind of man who loves everybody💕
@christoels8110
@christoels8110 Жыл бұрын
What a beautiful testimony!!!
@philliprichard8204
@philliprichard8204 Жыл бұрын
Ek geniet elke snit van jou my vriend... dankie vir jou tyd wat jy insit om ons te laat vergeet van alles rondom ons deur jou musiek.... meer as genoeg!!!
@DoreenStrydom
@DoreenStrydom Жыл бұрын
Ek is Dankbaar vir Meer as genoeg❤
@natashalerm6014
@natashalerm6014 3 жыл бұрын
Pragtig. So lekker om sulke afrikaanse liedjies te kan luister. Veral in die tyd wat almal moeg voel. Dit laat wens onspan.
@ajm6464
@ajm6464 2 жыл бұрын
Elvis Blue, jou stem is uniek, love jou musiek. 😊
@andylubbe7733
@andylubbe7733 2 жыл бұрын
Een van die mooiste songs ooit. Great production!!!
@wandavanrensburg8209
@wandavanrensburg8209 2 жыл бұрын
En daar is dit tie weer elke keer.. Elke woord elke liedjie is so uit die hart en so ook almal se bestaan jy is amazing n harts mens
@pietvanjaarsveld926
@pietvanjaarsveld926 Жыл бұрын
Hi Elvis.Pragtige lied en dankie vir die boodskap wat in die lied voorkom.♥♥
@shewolfpack4720
@shewolfpack4720 Жыл бұрын
Og! My woorde is te min om al die gevoelens hier binne in my te beskryf...dis só mooi!💖
@norvalkriel7072
@norvalkriel7072 2 жыл бұрын
Dankie Elvis vir die treffer 'n lied met so veel waarheid. Dit gee 'n mens 'Rede om te glo'. Geloof Hoop Liefde
@laetitiaduplessis6071
@laetitiaduplessis6071 3 жыл бұрын
Maak minder... maak klaar maak reg. Lekker plek om te wees.... Jesus in ons lewe is meer as genoeg. Ons alles ♥️🙌♥️
@EagleEyeV
@EagleEyeV Жыл бұрын
Ons trou song. Mooiste ooit!
@tanyavandeventer3377
@tanyavandeventer3377 2 жыл бұрын
Wow stunning! Well done Elvis 💛
@martiebunko8008
@martiebunko8008 2 жыл бұрын
Jou musiek gee my hoendervelletjies. Maak my kalm en rustig. Dankie daarvoor.
@hestergeyser2882
@hestergeyser2882 Жыл бұрын
Goed, beter, beste!!!
@lindawarren6721
@lindawarren6721 11 ай бұрын
A beautiful song, dankie❤❤
@cherylldrake5591
@cherylldrake5591 6 ай бұрын
Beautiful song 💕
@jmokhobomoshodi7929
@jmokhobomoshodi7929 2 жыл бұрын
Best and powerful song strong Elvis
@dirkhoekstra727
@dirkhoekstra727 2 жыл бұрын
Twee plekke wat ek daar herken het. Meiringspoort en Wilderness se strand.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
Mense julle gaan verseker meer as genoeg hê wanneer julle hierdie nuwe album van Elvis Blue aanskaf! 🎶❤️🎵 Puik! #SoSoMooi.
@verchip8
@verchip8 3 жыл бұрын
Ek is mal hieroor! Die woorde, die wysie, jou stem, die video.... Alles perfek! Ek het al self so klippies en sade in my sak gesteek, om my te herinner aan die oorvloed van eenvoud 💖
@tallievandermerwe5870
@tallievandermerwe5870 3 жыл бұрын
Baie mooi Elvis trots op jou en jou pragtige song
@sandralabuschagne9442
@sandralabuschagne9442 3 жыл бұрын
Pragtig dankie Elvis net wat ons nodig het!
@johanotto3312
@johanotto3312 2 жыл бұрын
Baie mooi 👌👌👌
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 2 жыл бұрын
Uitstekend !!
@heleenpienaar1207
@heleenpienaar1207 3 жыл бұрын
Hierdie lied het tot my hart gespreek... Dankie Elvis
@edoardomigliorati6431
@edoardomigliorati6431 3 жыл бұрын
I don’t know how i’ve found this song but it’s beautiful! Greetings from Italy, i hope to visit your country one day
@martiebunko8008
@martiebunko8008 2 жыл бұрын
O dis soooooooo mooi......
@ClinicalMedicinewithDrT
@ClinicalMedicinewithDrT Жыл бұрын
Kom asseblief.ons wag vir jou
@marlenemalherbe9186
@marlenemalherbe9186 Жыл бұрын
What's so fantastic is that you understand the song when it's in Afrikaans. 💯
@johanwasserman6803
@johanwasserman6803 Жыл бұрын
Please listen to all his hits my brother. Yes SA despite of problems is a beautiful country to visit
@trienie401
@trienie401 Ай бұрын
Seker die heel mooiste liedjie van Elvis Blue. Ek Kan dit die hele dag lank luister.
@JohannSteynJr
@JohannSteynJr 3 жыл бұрын
Goeie bliksem, die is 'n great song
@smirri805
@smirri805 3 жыл бұрын
Jou frieken yster! Ek raak nooit moeg vir jou musiek!
@RottenFrog
@RottenFrog 2 жыл бұрын
Wow!!! 'n Pragtige lied, ek het hoendervleis gekry! Groete uit Duitsland.
@jannetwood7595
@jannetwood7595 2 жыл бұрын
❤️ ongelooflike mooi. Dankie
@eliciavanvuuren6545
@eliciavanvuuren6545 3 жыл бұрын
Briljant!!!
@johangreybe5552
@johangreybe5552 2 жыл бұрын
'n Ernstige talent die man -- ons is so bevoorreg
@chantelcarstens1708
@chantelcarstens1708 2 жыл бұрын
Die man MAG maar…groot talent vir musiek…mens kan altyd relate met sy songs want dis diep en het altyd ‘n mooi “storie”. ❤️❤️❤️
@johnnyvisagie9208
@johnnyvisagie9208 23 күн бұрын
Wat n besonderse stem ! Altyd n boodskap in jou liedjies.
@enaamos7632
@enaamos7632 2 жыл бұрын
Love his music
@ticha3846
@ticha3846 3 жыл бұрын
Wow Elvis! Wow! Dit is so mooi lied.
@wernerkuhn6941
@wernerkuhn6941 Жыл бұрын
Wow Pragtig Elvis..so waar
@rianatheron3338
@rianatheron3338 3 жыл бұрын
Absoluut pragtig
@NevilleDMusicTV
@NevilleDMusicTV 2 жыл бұрын
Beautiful Elvis.
@anzellepretorius7283
@anzellepretorius7283 2 жыл бұрын
Dié is 'n Meesterstuk ❤
@hestervelds
@hestervelds 3 жыл бұрын
Mal hieroor!!
@user-tb8xm7ug3r
@user-tb8xm7ug3r 5 ай бұрын
Hierdie song praat met my hart en siel
@elizebotha2420
@elizebotha2420 3 жыл бұрын
Pragtig ❤️❤️❤️
@ritavanzyl3868
@ritavanzyl3868 3 жыл бұрын
Dis so mooi. So bly jys geseend.
@katinkahowell3502
@katinkahowell3502 2 жыл бұрын
Elvis my ouma se jy is haar neef sê kind so sy is amper familie of is sy familie 😀
@JuniG1405
@JuniG1405 3 жыл бұрын
Ekt meer as genoeg!!!!
@louwrensmuller2877
@louwrensmuller2877 2 жыл бұрын
Dis songs soos hierdie wat my hart neederig hou! god het jou geseen met n groot talent dis amazing baie dankie hiervoor.#voedingvirdiesiel
@TheTweenie2
@TheTweenie2 3 жыл бұрын
Pragtige sielvolle lied 👏🇿🇦
@magdabates147
@magdabates147 2 жыл бұрын
Dit is pragtig ek nie ophou luister nie baie dankie
@joanneschmitt8806
@joanneschmitt8806 3 жыл бұрын
Love this!
@amandavanrooyen932
@amandavanrooyen932 2 жыл бұрын
Baie mooi. My besondere liedtjie
@Zer-bc7uc
@Zer-bc7uc 3 жыл бұрын
Nice goed om ñ nuwe liedjie te sien hou so aan 🇿🇦 💪
@beetlecrushe
@beetlecrushe 2 жыл бұрын
Dankie Elvis!
@anristeyn468
@anristeyn468 3 жыл бұрын
Mooi liedjie ou Jan. Ek luister na die song en dink terug aan die dag waar jy nog vir Mnr Duncan gese het jyt in geskryf vir die Idols. Ons het almal nog in die Spur gesit. En kyk waar's jy nou...
@rhonameiring992
@rhonameiring992 Жыл бұрын
Wow! Fantasties. 🔥🔥🔥
@user-nr2wk2wf6s
@user-nr2wk2wf6s Жыл бұрын
Hy sing Baie mooi n lied wat Baie se
@jeandreboonzaaier1733
@jeandreboonzaaier1733 3 жыл бұрын
Wow Elvis, prag liedjie! EN lekker Marelize Loram, baie oulik
@kittypieters8285
@kittypieters8285 2 жыл бұрын
Fantasties Elvis kan oor en oor daarna luister…. Gaan beslis die cd koop
@beyerslamprecht9751
@beyerslamprecht9751 2 жыл бұрын
Ek het vandag weer besef hoe dit voel om meer as genoeg te hê toe die see my meegesleer het terwyl ek vis gevang het, en die Here my nog n kans gee.
@onne2538
@onne2538 3 жыл бұрын
Beautiful
@kittypieters8285
@kittypieters8285 2 жыл бұрын
Dis is so ń pragtige lied….. kan oor en oor na hom luister… gaan beslis die cd koop
@janine.za_
@janine.za_ 2 жыл бұрын
Ware woorde ❤
@curtjanuary7172
@curtjanuary7172 2 жыл бұрын
Wow Dis darem mooi di woorde treffend
@gideonluus6657
@gideonluus6657 3 жыл бұрын
Mal hieroor. Beide die song en die video. Editing is baie cool.
@joseruiters5121
@joseruiters5121 2 жыл бұрын
Struikel toekom ek op die liedjie af WOW Baie mooi moet se
@natashathwaites7479
@natashathwaites7479 3 жыл бұрын
Dis so vrek mooi Jan.
@daveet337
@daveet337 3 жыл бұрын
Beautiful!!!
@mindaoosthuizen4184
@mindaoosthuizen4184 2 жыл бұрын
Dis so mooi...
@40SomethingCoverArtist
@40SomethingCoverArtist 3 жыл бұрын
Goeie werk my maat! Ek was nie 'n fan nie. Maar ek is nou. :)
@ruthuys2150
@ruthuys2150 3 жыл бұрын
Dis beslis een van jou bestes. Mal oor jou lirieke altyd. Praat met jou hart
@inasmit4510
@inasmit4510 3 жыл бұрын
Sjoe. Ja..... ék het meer as genoeg. Dki Elvis
@chrisodendaal9082
@chrisodendaal9082 Жыл бұрын
Ja 😪
@johanvanrensburg3875
@johanvanrensburg3875 3 жыл бұрын
Cool song,dankie vir dit!
@wilmadaniels5158
@wilmadaniels5158 Жыл бұрын
Afrikaans is so mooi ..
@ClinicalMedicinewithDrT
@ClinicalMedicinewithDrT Жыл бұрын
Kan iemand help my met die lyrics.hou van afrikaanse maar verstaan die taal net n bitjie.baie dankie julle
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 3 жыл бұрын
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 3 жыл бұрын
Ons kan nie God dien met vleeslike musiek nie. Musiek streel net die emosies van die vlees en is dooie werke en dade in God. Julle soek God in die skrifte en dink dat julle ewige lewe in hom sal vind, maar julle verwerp God se genade en wyer on Sy rentmeesterskap en priesterskap in Sy regering te aanvaar.
@EagleEyeV
@EagleEyeV Жыл бұрын
Regtig. Mense soos jy sal nooit die wêreld bereik nie. jy leef in n bubble.
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 Жыл бұрын
@@EagleEyeV julle hart en beginsels is in die vergangklike dinge van die vlees, en wat julle nie verstaan nie is dat geen bloed en vlees sal God Se ewige lewe erf nie.
@EagleEyeV
@EagleEyeV Жыл бұрын
Ek neem aan jy is seker in n Charismaties sekte. Daar waar julle saai en saai en saai om die kerk ss plaveisel en ligte en klank nog beter te maak om met mense se emosies te speel. En natuurlik glo dat ons vry gemaak is van die wet behalwe die tiende. Ek is ook n wedergebore kind van die Here. Ek glo dat God is liefde en dat die wet van die liefde al is wat mens vrymaak. Nie plus dit plus dit en plus dit. Ek hoop nie jy het n tv in huis of die internet nie of kyk dalk n goeie movie nie. Dis dan so vleeslik. Daar is baie dinge wat vleeslik is. Dinge soos kersfees. Dif mag dalk n wereld se "ding" wees, maar dit gaan jou nie hel toe stuur nie. Ek dink ABBA Vader se liefde is veel groter as wat die strukturele kerk dit toelaat. Mag die Here jou seen om jou hart oop te maak vir mense wat nie soos jy dink.
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 Жыл бұрын
@@EagleEyeV julle lewe en wandel in die vlees (vergangklike en koerupte dinger) en Nie in Christus en Sy Gees Nie. Let wel: Geen bloed en vlees sal God Se ewige lewe erf nie. Julle praat van God en Abraham en Isak en Jakob maar julle Doen Nie die werke van ons Vader Abraham Nie. Julle is geneig Om Jesus in die skrifte te soek (Johannes 5:39-47). En julle omhels die wet van Moses en die ou verbond en die gebod en die dooie letter wat dood maak ( Jesaja 28:10-13). En die morele-kode. Indien jy die skrifte kan ontleed en verstaan, doen jouself 'n guns en Lees die skrifte hierbo en Lees ook Amos 5 vers 23 en 6 vers 5. Genade vir julle.
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 Жыл бұрын
@@EagleEyeV Ek oordeel en beledig julle Nie. Ek wil julle net vermaan en stig en troos Om Nie God te bespot met vleeslike werke Nie. Let wel dat Geen vlees en bloed sal God Se ewige erf nie.
@Kickitonetimeboy123
@Kickitonetimeboy123 Жыл бұрын
Dis nou n mooi song als in one
@Orbisroymalngiang9038
@Orbisroymalngiang9038 2 жыл бұрын
Can anyone translate in English! please 🙏🙏🙏🙏
Appel - Hier Sal Jy Boer
3:54
Appel
Рет қаралды 1,3 МЛН
Ryan Terrigno - Stay The Same (Official Music Video)
4:09
Ryan Terrigno Music
Рет қаралды 89
My Cheetos🍕PIZZA #cooking #shorts
00:43
BANKII
Рет қаралды 26 МЛН
Fortunately, Ultraman protects me  #shorts #ultraman #ultramantiga #liveaction
00:10
ELVIS BLUE  -  REDE OM TE GLO
3:24
Elvis Blue
Рет қаралды 1,4 МЛН
Meer As Genoeg
3:58
Elvis Blue
Рет қаралды 187 М.
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie
3:23
Riaan Benadé
Рет қаралды 11 МЛН
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 29 М.
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,3 МЛН
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 199 М.
Elvis Blue - Goud in die Vuur
3:02
Elvis Blue
Рет қаралды 91 М.
Irene-Louise Van Wyk - Tekkies Brand
3:39
Irene-Louise Van Wyk
Рет қаралды 5 МЛН