Ep 02 “So /hôro ons Saam”

  Рет қаралды 14,248

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Die Weskusmense van die Ratelgat Erfenisgebied, Natalie le Fleur, Florence Filton en Tannie Mary Kriel vertel ons meer van die Griekwa stam se kultuur en erfenis. Waarby die plaaslike bekende Oom Ysterman van Springbok tesame met Magrieta Bezuidenhoudt uit die hart van Namakwaland ons ook vermaak met hul musiek en stories.
“ So /hôro ons Saam “is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Beste grappe van Oppiestoep S8, E12 - Episode 12
17:01
PlatkopTalks
Рет қаралды 73 М.
CEDERBERGE
40:00
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Рет қаралды 49 М.
Looks realistic #tiktok
00:22
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 13 МЛН
ROCK PAPER SCISSOR! (55 MLN SUBS!) feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
Did you believe it was real? #tiktok
00:25
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 41 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 14 МЛН
Ep 3 “So /hôro ons Saam”
24:16
African Storytelling
Рет қаралды 946
DIE KOUE BOKKEVELD
45:01
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Рет қаралды 25 М.
Namaqua National Park 2021
26:02
Marius Niemann
Рет қаралды 55 М.
Die Nuwe Graskoue Trappers
5:22
Default Name
Рет қаралды 287 М.
Liefste Madelein (1976) (See 'Description')
1:24:40
Tillie
Рет қаралды 50 М.
Faces of Africa - Even The Gangsters Pt.2
29:39
CGTN Africa
Рет қаралды 2,3 МЛН
Ep 05 So Horo Ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 219
MELKHOUTFONTEIN STORIES
48:24
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Рет қаралды 16 М.
Эмоции💫 | Тгк: D1ashenka✨
0:22
D1ashenka
Рет қаралды 4,8 МЛН
Сначала скажи, а потом не мамкай 🗿 #shorts
0:16
Вика Андриенко
Рет қаралды 4,1 МЛН
Мама хитрая😂​⁠​⁠@ladymilanapap4610
0:16
МишАня
Рет қаралды 1,9 МЛН
ToRung short film: 😭i'm not blind😢
0:58
ToRung
Рет қаралды 121 МЛН
Люди были шокированы от увиденного 🤯
0:29
Фильмы I Сериалы
Рет қаралды 3,1 МЛН