No video

Ep 06 So Horo ons saam

  Рет қаралды 201

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Die storievertellers Magrieta Bezuidenhoudt en Benjamin Kriel leer ons meer oor respek en gehoorsaamheid, en Natalie le Fleur neem ons oppad maan toe na ‘n Stoute Hasie wat daar vasgevang is. Op ‘n veepos naby Garies brand die vuur hoog met rieldansers wat die aand vermaaklik bekoor.
“So /hôro ons Saam“ is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 07 So Horo ons saam
24:12
African Storytelling
Рет қаралды 321
The Pink Panther Show Season 2 | 3-Hour MEGA Compilation | The Pink Panther Show
3:22:22
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 153 МЛН
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 16 МЛН
WHO CAN RUN FASTER?
00:23
Zhong
Рет қаралды 38 МЛН
Logo Matching Challenge with Alfredo Larin Family! 👍
00:36
BigSchool
Рет қаралды 8 МЛН
A 12-year-old app developer | Thomas Suarez | TED
4:41
TED
Рет қаралды 11 МЛН
what is ADHD?
3:27
Amazing Things Project
Рет қаралды 142 М.
Gebaretaal + Troeteldiere vir Babas + Kleuters | Leer Woorde, Handgebare, Kleure, Vrae, Tel + Meer
45:36
LONDON BRIDGE IS FALLING DOWN #ngeshortsdulu #divatheseries #shorts
0:16
Diva The Series Official
Рет қаралды 16 МЛН
Morphle Slurps Jello 🍊#jelly #morphle #kids
0:21
Morphle TV
Рет қаралды 16 МЛН
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 153 МЛН