No video

Ep 07 So Horo ons saam

  Рет қаралды 321

African Storytelling

African Storytelling

3 жыл бұрын

Ons leer in hierdie program om mekaar van hulp te wees, en om nie in grootmense se geselskap te sit nie, asook om altyd daar te wees vir mekaar soos vertel deur Jakobus Beukes, Elizabeth Cloete en die Ouma met die pienk kappie “”Hata Saal “. ‘n Besonderse kombinasie van musiek en rymklets word ook weer gegee deur Phillip Johannsson en die Letterklip Rymkletsers.
“So /hôro ons Saam“ is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.

Пікірлер
Ep 08 So Horo ons saam
24:17
African Storytelling
Рет қаралды 107
Ep 06 So Horo ons saam
24:25
African Storytelling
Рет қаралды 201
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 56 МЛН
Lehanga 🤣 #comedy #funny
00:31
Micky Makeover
Рет қаралды 27 МЛН
The Pink Panther Show Season 2 | 3-Hour MEGA Compilation | The Pink Panther Show
3:22:22
Gebaretaal + Troeteldiere vir Babas + Kleuters | Leer Woorde, Handgebare, Kleure, Vrae, Tel + Meer
45:36
How many rainbow balls can Blippi count?! 🔴🔵🟣 #blippi #shorts
0:48
Blippi - Educational Videos for Kids
Рет қаралды 5 МЛН
Мотоцикл Дрын-Дрын - Котенок Котэ Песенки новинки для малышей
2:24
Котёнок Котэ - Песенки и мультики для детей
Рет қаралды 231 М.
Painting Gecko | Gecko's Garage | Trucks For Children | Cartoons For Kids | #shorts
0:13
Gecko's Garage - Trucks For Children
Рет қаралды 2,8 МЛН