No video

Gesprekke met Oupa - Is die Bybel God se Woord? (Deel Een) (Tweede Praatjie)

  Рет қаралды 824

Danie Reenwolf du Toit

Danie Reenwolf du Toit

Күн бұрын

Ek en my oupa praat baie oor geloof. Hy is ’n bekende dominee wat oor die wêreld heen gerespekteer word vir sy kennis en insig. Ek is 'n sirkusdier wat die land plat toer en meer wyn drink as water. Hy het ’n hand gehad in die vertaling van die Afrikaanse Bybel, en het so ook kennis oor die teks wat min mense mee kan kompeteer. Ek het vergeet waar my Bybel is. My oupa is ook ’n denker, ’n verlanger en een van die hoof editors van al my gedigte en Spoegwolf-songs. Ek sukkel nog om so helder te dink. Maar dis dalk die wyn. Van kleins af het ek my oupa gebel as ek gewonder het oor dinge. Hoekom gebeur slegte goed met goeie mense? Hoekom laat God oorloë toe? Wat is liefde? Hoe het mens lief? Hoe kan ek Wetenskap en Geloof strook met mekaar? Hoe lees ek die Bybel? Hoe klink God se stem? My oupa gee nie sommer net ’n antwoord nie - hy maak liewer ’n deur vir jou oop na ’n plek waar jy met vrymoedigheid en moed kan dink oor die belangrikste dinge in jou lewe - en ja, ook oor God. Vir nou, kan jy die eerste reeks van vier hier kyk. As jy enige vrae wil vra wat ons ken behandel in volgende maand se sessie, stuur vir my 'n e-pos na danie@spoegwolf.com Die vier gesprekke van Deel Een is amazing! 1: Waarom lees ons die Bybel? 2: Is die Bybel God se Woord? 3: Natuurwetenskap en die Bybel 4: Geloof op die maat van musiek (Psalms)

Пікірлер: 3
@lorrainedejongh8471
@lorrainedejongh8471 Күн бұрын
Jyt n awesome Oupa. Dankie dat ons na hom kon luister en inneem wat hy verduidellik
@etresialombard7741
@etresialombard7741 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende gesprek; dit beteken heelwat vir my verstaan van die Bybel en maak my lus om die Bybel te bestudeer op hierdie manier. 💜
@t.heonos6174
@t.heonos6174 2 жыл бұрын
Hierdie gesprekke is baie goed Hou asb aan daarmee
Gesprekke met Oupa - Waarom lees ons Die Bybel? (Deel Een) (Eerste Praatjie)
21:43
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 1,3 М.
Skryf met Danie - Deel 1: DIE WOORDE
19:33
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 1,6 М.
The Giant sleep in the town 👹🛏️🏡
00:24
Construction Site
Рет қаралды 20 МЛН
Dad Makes Daughter Clean Up Spilled Chips #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 2,2 МЛН
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,4 МЛН
Gesprekke met Oupa - Natuurwetenskap en die Bybel (Deel 1) (Derde Praatjie)
19:27
Quiet Night: Deep Sleep Music with Black Screen - Fall Asleep with Ambient Music
3:05:46
Kamp
1:20
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 390
Goud
1:40
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 1,2 М.
Melave Malka - Global Yarchei Kallah 5784
2:11:36
collivedotcom
Рет қаралды 2,1 М.
Robert Greene: A Process for Finding & Achieving Your Unique Purpose
3:11:18
Andrew Huberman
Рет қаралды 11 МЛН
Skryf met Danie - Deel 3: Okay, kom ons skryf 'n song!
20:55
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 695
RITME Digitaal | Wie staan aan God se kant?
15:18
RITME Digitaal
Рет қаралды 1,7 М.
The Giant sleep in the town 👹🛏️🏡
00:24
Construction Site
Рет қаралды 20 МЛН