Пікірлер
@user-vu3ew4vk2k
@user-vu3ew4vk2k 23 күн бұрын
Genius
@user-vu3ew4vk2k
@user-vu3ew4vk2k 23 күн бұрын
❤❤❤❤🎉
@user-vu3ew4vk2k
@user-vu3ew4vk2k 23 күн бұрын
Awesome ❤Amazing
@blackbeard9545
@blackbeard9545 26 күн бұрын
Ons het BAIE meer van hierdie videos nodig. Guest judges, sodra Danie vir Moskou wen beweeg Daniel na die panel van judges toe en die volgende challenger moet step up.
@jackekkerd530
@jackekkerd530 2 ай бұрын
Waar kan mens die hele show weer kyk?
@anyswortelrug
@anyswortelrug 4 ай бұрын
Love 🖤💙🤍
@hestercastlemansa2976
@hestercastlemansa2976 6 ай бұрын
Geloof is vertroue, vertwyfeling, verlange en verwondering...
@marilizejordaan7919
@marilizejordaan7919 6 ай бұрын
Danie jy is een besonderse skrywer en digter. Ons geniet hierdie insetsels baie. ❤
@Qminnie1
@Qminnie1 6 ай бұрын
Ongelooflike insigewende video. Het dit nou baie geniet. Dankie Danie en Oupa!
@melandrivs
@melandrivs 8 ай бұрын
Ons kort nog gesprekke met oupa, voel of ek heeldag na hom kan luister.
@highcloud7948
@highcloud7948 8 ай бұрын
When can we have you on our podcast
@francoisschwalb7553
@francoisschwalb7553 9 ай бұрын
Wonderlik, diep, pragtig, baie dankie!
@sybilwilson452
@sybilwilson452 11 ай бұрын
Wonderful - but whoever is trying to translate needs to stop!
@anne-mariettappous9759
@anne-mariettappous9759 11 ай бұрын
Thnx.. Beautiful,! 👌💟
@karenderman4561
@karenderman4561 11 ай бұрын
Weskus het jou padkaart gekies, tyd dat jy weskus terug kies 🎉 vir n konsert!!!!!
@euniceesterhuizen1554
@euniceesterhuizen1554 10 ай бұрын
❤ Ag dit was nou lekker om hierdie gesprek te luister!
@ilsemeyer8929
@ilsemeyer8929 11 ай бұрын
Profoundly genius!
@wjhepburn6743
@wjhepburn6743 Жыл бұрын
Pizza-War volgende asseblief!! :)
@hhhc364
@hhhc364 Жыл бұрын
dis awesome dat jy dit deel ou! legend
@stefansmith5937
@stefansmith5937 Жыл бұрын
Hierdie is grea!!t. Ek wens ek kan een dag die storie hoor van lenie blou twee. Want die gevoel in dit is nie van planeet aarde nie
@andredeklerk10
@andredeklerk10 Жыл бұрын
Wat ń beautiful show!!!! Ek hoop om jou eendag so live te sien. Jy is ń digter 3000 Danie. Mag die Here jou vir ewig seën!!!
@blackbeard9545
@blackbeard9545 Жыл бұрын
Hierdie is magical. Ek glo vas enige iemand kan skryf en enige iemand kan met genoeg tyd 'n instrument leer, maar hierdie deel waar die woorde en wysie een word deur die musiek te "voel". Julle kunstenaars is magicians.
@blackbeard9545
@blackbeard9545 Жыл бұрын
Sal enige tyd nog talk shows wil kyk soos die gesprekke met jou oupa, of wynproe met jou pa of hierdie skryf wenke. Mal daaroor.
@chrisvdburgh
@chrisvdburgh Жыл бұрын
Hi Danie, ek wil net weer laat weet dat hierdie regtig special is. Ek is nie 'n musiekant nie, maar ek is deur deel 1, deel 2, en deel 3. As daar 'n deel 4 was is ek hom ook deur! PS. hier van 20:51 minute af sny die klank ongelukkig af. So jy los ons met n moerse cliffhanger om te hoor hoe die song toe uit draai! :) Groete. Chris
@daniereenwolfdutoit6743
@daniereenwolfdutoit6743 Жыл бұрын
Haha! Baie dankie! Hierdie is lank terug opgeneem - so ek is bang ek het nie die file met die klank nie - maar ek gaan more gou kyk of ek 'n plan kan maak! Die song is toe opgeneem as 'Kylemore'! Haha
@chrisvdburgh
@chrisvdburgh Жыл бұрын
Danie, hierdie is bitter mooi. Dankie dat jy dit deel met ons. Meeste van ons gaan in ons lewens nooit 'n treffer skryf nie, maar jy laat ons voel dat ons almal kan, en ons almal gaan! :) Dankie.
@tommieackerman
@tommieackerman Жыл бұрын
Hel man, ek dink dis hoekom jy so goeie songs bou. Die woorde speel is bloody goed. Hou so aan
@MyDogLovesPizza
@MyDogLovesPizza Жыл бұрын
Amazing! Ek en my verloofde het jou show gekyk by Attebury laasjaar op my verjaarsdag. Sal dit nooit vergeet nie, een van my gunsteling shows wat ek al in n teater beleef het.
@michellev214
@michellev214 Жыл бұрын
Ons kort meer van die
@Bond58
@Bond58 Жыл бұрын
@t.heonos6174
@t.heonos6174 Жыл бұрын
Hierdie gesprekke is baie goed Hou asb aan daarmee
@t.heonos6174
@t.heonos6174 Жыл бұрын
Hierdie is baie goed! Kan julle een doen oor die Bybel en Sielkunde (Emosies en Gedagtes)?
@t.heonos6174
@t.heonos6174 2 жыл бұрын
Oana cafe ❓
@williepretorius8954
@williepretorius8954 2 жыл бұрын
Awesome 👍👍👍
@dawiedejager2171
@dawiedejager2171 2 жыл бұрын
Dankie! So mooi. Ek grou ook graag in Psalms, omdat ek die menslikheid daarin makliker raak sien. Dit gee my altyd hoop om te weet die digters het ook met baie vrae, twyfel en verlange na liefde, geleef. Daarom is party psalms so mooi dat jy dit nie net kan lees en sê nie, maar saam met musiek moet sing.
@pcvermaak
@pcvermaak 2 жыл бұрын
Beautiful song , wens regtig ek kon sulke diep lirieke skryf 🙈🔥🤘🏼❤️
@leebehne2345
@leebehne2345 2 жыл бұрын
Haha jk🤣❤
@leebehne2345
@leebehne2345 2 жыл бұрын
Plantete❤
@phillipmulder
@phillipmulder 2 жыл бұрын
Danie jy is geseënd met inspirerende vaderfigure in jou lewe. Werklik geseënd.
@etresialombard7741
@etresialombard7741 2 жыл бұрын
Ek het hierdie gesprek geniet omdat ek op nuwe maniere kan dink oor Psalms en geloof. Ek sien uit na julle gesprek oor Job. 💜
@etresialombard7741
@etresialombard7741 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende gesprek; dit beteken heelwat vir my verstaan van die Bybel en maak my lus om die Bybel te bestudeer op hierdie manier. 💜
@etresialombard7741
@etresialombard7741 2 жыл бұрын
Dankie julle twee vir sienings waaruit ek kan kies. Ook het ek nog altyd gesukkel om die Bybel van voor tot agter deur te lees, en nou verstaan ek hoekom. Komplimente aan die fotograaf met sy verskeie naby en vêr aansigte. 💜
@mcom314
@mcom314 2 жыл бұрын
Wow 🙌 Kort definitief 'n deel 2.
@stefansnyman4009
@stefansnyman4009 2 жыл бұрын
Awesome Danie! Jou Oupa se spieël analogie is kragtig.
@johanvandermerwe7328
@johanvandermerwe7328 2 жыл бұрын
Fantasties! Graham stuur groete.
@louisnel9765
@louisnel9765 3 жыл бұрын
Fok die rebel in my wou thumbs down druk net om anders te wees. 😂. Maar jy is net te fokken goed.
@miloviviers9828
@miloviviers9828 3 жыл бұрын
love dit my bra dis so mooi
@lnpikachu
@lnpikachu 3 жыл бұрын
Awesome!!
@mijaunesmith4757
@mijaunesmith4757 3 жыл бұрын
undone. again and again and again.
@FedoraNation
@FedoraNation 4 жыл бұрын
Dit is pragtig, Danie!
@louisnel256
@louisnel256 4 жыл бұрын
Dankie dit was nou goeie Insperassie om my dag te begin . Groete uit Amerika .