Рет қаралды 5,345
Farmspace
Gideon gesels oor ultra hoedrukbeweiding, wat werk vir hom en hoe om oor te skakel na drukbeweiding, hyt antwoord ook 'n paar moeilike vrae aangaande drukbeweiding. #Farmboekvideos