Baie dankie Jan de Wet almal waardeer, sing dit ook asb. in engels as kan maar ek Afrikaans liefde Elmarie GOD SEEN
@JohanDee2 жыл бұрын
Ook goed te verstaan door Nederlanders! Prijs de Heer!
@KarismaP.A.3 жыл бұрын
Baie, baie dankie aan hierdie vroue wat sóveel werk en gebed in hierdie vertolking ingesit het. Ek waardeer dit baie en wens julle baie seën toe met julle ministry!
@margielombard96527 жыл бұрын
Baie dankie vir n inspirerende vertolking van n inspirerende lied.
@benicevz4 жыл бұрын
Weet julle dalk wat hierdie liedjie in engels was??