Hoe Om Te Keer Dat UITBRANDING Plaasvind | Dr. Johan Beukes |

  Рет қаралды 104

Voelgoed TV

Voelgoed TV

Ай бұрын

#MentorMaandag JUNIE (Sessie 14) - 3 Junie
𝗛𝗼𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗸𝗲𝗲𝗿 𝗱𝗮𝘁 𝘂𝗶𝘁𝗯𝗿𝗮𝗻𝗱𝗶𝗻𝗴 𝗽𝗹𝗮𝗮𝘀𝘃𝗶𝗻𝗱 - 𝗗𝗿 𝗝𝗼𝗵𝗮𝗻 𝗕𝗲𝘂𝗸𝗲𝘀, l𝗲𝗶𝗲𝗿𝘀𝗸𝗮𝗽- 𝗲𝗻 𝗯𝗲𝘀𝗶𝗴𝗵𝗲𝗶𝗱𝘀𝗮𝗳𝗿𝗶𝗴𝘁𝗲𝗿
Leer om die tekens van uitbranding betyds raak te sien … Jy kán terugbons, jou passie vir die lewe terugkry en selfs weer floreer wat jou verhoudings en die lewe betref!

𝗨𝗶𝘁𝗯𝗿𝗮𝗻𝗱𝗶𝗻𝗴 𝗶𝘀 ‘𝗻 𝗽𝗿𝗼𝘀𝗲𝘀 𝗲𝗻 𝗺𝗲𝗻𝘀𝗲 𝗺𝗼𝗲𝘁 𝗹𝗲𝗲𝗿 𝗼𝗺 𝗱𝗶𝗲 𝘁𝗲𝗸𝗲𝗻𝘀 𝗱𝗮𝗮𝗿𝘃𝗮𝗻 𝗯𝗲𝘁𝘆𝗱𝘀 𝗿𝗮𝗮𝗸 𝘁𝗲 𝘀𝗶𝗲𝗻. 𝗜𝗻𝗱𝗶𝗲𝗻 𝘂𝗶𝘁𝗯𝗿𝗮𝗻𝗱𝗶𝗻𝗴 𝗻𝗶𝗲 𝗵𝗮𝗻𝘁𝗲𝗲𝗿 𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗻𝗶𝗲, 𝗺𝗮𝗴 𝗱𝗶𝘁 𝗶𝗻 ‘𝗻 𝗸𝗹𝗶𝗻𝗶𝗲𝘀𝗲 𝗱𝗲𝗽𝗿𝗲𝘀𝘀𝗶𝗲 𝗼𝗼𝗿𝗴𝗮𝗮𝗻, 𝗝𝗼𝗵𝗮𝗻 𝗕𝗲𝘂𝗸𝗲𝘀.

DR JOHAN BEUKES is ‘n leierskap- en besigheidsafrigter wat leiers en spanne afrig om te floreer te midde van verandering en diversiteit. Hy is die redakteur van die mansbediening MansGenoeg!, en maak ’n groot verskil as ’n plaaslike en internasionale motiveringspreker.

Wat jy by Dr Johan Beukes gaan leer! 
✅ Wat is die groot probleem met moegwees?
✅ Uitputting word geleidelik gevaarlike uitbranding 
✅ Vind so nuwe energie en lewenslus
✅ Kry nuwe perspektiewe op jou verhoudings
✅ Wanneer jy jou siel versorg, verander jou lewe
✅ Gesonde konneksies met mense hou jou gelukkig
 #MentorMaandag - lewensafrigting wat jou persoonlik laat groei. Met trots geborg deur Clover Mama Afrika. 
#Lewensafrigting #GratisLewensafrigting #PersoonlikeGroei #Self #DrJohanBeukes
#Voelgoed │ #DisnLeefstyl 
#MamaAfrika #ProfElaineVlok

Пікірлер
Looks realistic #tiktok
00:22
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 103 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 156 МЛН
New model rc bird unboxing and testing
00:10
Ruhul Shorts
Рет қаралды 23 МЛН
Theuns Jordaan - Hartseer Vir Die Reën (Met Lirieke)
4:08
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 126 М.
Wat jy nié van Juanita geweet het nie
3:32
Maroela Media
Рет қаралды 52 М.
Bly waar God jou wil hê
5:07
Johan Brits
Рет қаралды 4 М.
Bobby van Jaarsveld: Geloof, Hoop en Liefde
3:33
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 255 М.
Geluk is ’n keuse | Jannie Putter
4:20
Voelgoed TV
Рет қаралды 7 М.
Nataniël oor lidmaatbemagtiging
2:46
Netwerk24 Video
Рет қаралды 81 М.
Ek sal op die Here hoop. Karlien van Jaarsveld
58:07
New Earth Ministry
Рет қаралды 18 М.
Praat oor DEPRESSIE | Johan laten | #MentorMaandag
1:02:39
Voelgoed TV
Рет қаралды 105
Mafia Boy Gets Revenge 🖤
0:38
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 28 МЛН
ЧУТЬ НЕ УТОНУЛ #shorts
0:27
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН