Пікірлер
@thatsme172
@thatsme172 7 сағат бұрын
Ooohhhhhh die struggle is real.
@physiotherapyadmin3948
@physiotherapyadmin3948 23 сағат бұрын
Ek kyk vn uit Australlia dankie liefde
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 6 күн бұрын
Ek is van NZ
@thatsme172
@thatsme172 7 күн бұрын
Wow, pragtig. Lynette jy is so 'n opregte sprankel.
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 12 күн бұрын
Baie dankie vir n wonderlike getuienis.
@juan-pauldemeillon5300
@juan-pauldemeillon5300 15 күн бұрын
Vaalpark
@martiebotha9107
@martiebotha9107 16 күн бұрын
martie Middelburg Tvl
@MaudeHale
@MaudeHale 27 күн бұрын
❤durban
@riekiedebeer3807
@riekiedebeer3807 Ай бұрын
Lichtenburg
@kevinjansevanrensburg
@kevinjansevanrensburg Ай бұрын
Kevin😊
@liezelmeiring6824
@liezelmeiring6824 Ай бұрын
Stunning en sooooo waar
@janisteenkamp5339
@janisteenkamp5339 2 ай бұрын
@magdacloete8830
@magdacloete8830 3 ай бұрын
Dankie vir jou boodskap,Magda van Somerset West
@LoureaNel
@LoureaNel 3 ай бұрын
Lourea van Silverton
@UldridgeJanuarie-cf6qd
@UldridgeJanuarie-cf6qd 3 ай бұрын
GO JACQUI
@marietsteyn861
@marietsteyn861 3 ай бұрын
Mariet Steyn van Alldays, Limpopo Provinsie
@user-cq7jk6bm4w
@user-cq7jk6bm4w 3 ай бұрын
Amen
@user-cq7jk6bm4w
@user-cq7jk6bm4w 3 ай бұрын
Baie baie powerful
@louisalang4856
@louisalang4856 4 ай бұрын
Is daar elke Maandag sessies
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 4 ай бұрын
Goeiemiddag! Ons het een keer 'n maand om 20:00 ’n sessie. Gaan loer gerus op ons webblad vir meer inligting: voelgoed.co.za/webinare/. Jy kan ook onder aan die blad inteken vir ons Webinaar Woensdag nuusbriewe om op hoogte te bly ♥
@lizettejacobs3702
@lizettejacobs3702 4 ай бұрын
Jan Bloukaas is regtig n groot inspirasie. Baie sterkte aan hom en ek glo dat God sy plan het vir elkeen van ons se lewens.
@ek-ChooseLife
@ek-ChooseLife 4 ай бұрын
Fil 4:13 Jesus kan: deur Hom kan ons alles doen
@deonitao
@deonitao 4 ай бұрын
Naand. Ek het verstaan dis vanaand webinaar van Liesel Krause om swak selfbeeld af te skud?
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 4 ай бұрын
Middag @deonitao, hier is die skakel indien jy dit misgeloop het: kzfaq.info/get/bejne/ptiRppyoq7TTfXU.html
@janetbooysen6947
@janetbooysen6947 4 ай бұрын
Ek luister hi van af Reteat Cape Town
@pietercamacho2310
@pietercamacho2310 4 ай бұрын
Beautiful voices and song 🎵 ❤
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 4 ай бұрын
We couldn't agree more! Truly a gift from Above ♥
@user-cj5lj4hh3u
@user-cj5lj4hh3u 5 ай бұрын
Dankie Dr. Isak vir die woord wat u in waarheid bring dit bring weer lewe in ons lewe want GOD se woord sal altyd en altyd die waarheid bly ons is so geseend om dit te hoor en glo dankie JESUS❤❤
@user-eo7wp3ty9k
@user-eo7wp3ty9k 5 ай бұрын
Geloof ,Hoop en Liefde Amen Dierbare Jesus.
@charleneduvenage-fo8tj
@charleneduvenage-fo8tj 6 ай бұрын
Wow super awesome ❤
@yolandiedeklerk3350
@yolandiedeklerk3350 6 ай бұрын
Dankie Gretha💞
@fatsnetto3600
@fatsnetto3600 7 ай бұрын
🙏🙏🙏
@janfredliebenberg5474
@janfredliebenberg5474 8 ай бұрын
Gebed
@coramdeoverryking
@coramdeoverryking 8 ай бұрын
Die Griekse woord sapros is foutiewelik gebruik in plaas van die regte een: agathos. Jammer! Floris Knouwds
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 8 ай бұрын
Vir verdere hulp met uitbranding het Johan 'n 1-uur video kursus opgeneem (Beskikbaar in Video en Oudio formaat), beskikbaar op Voelgoed-Leer Video: voelgoed-leer.co.za/courses/you-can-bounce-back-from-burnout-video/ Oudio: voelgoed-leer.co.za/courses/you-can-bounce-back-from-burnout-johan-beukes-oudio/
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 8 ай бұрын
Gretha Wiid se Video Kursus is beskikbaar op Voelgoed-Leer. Kry in-diepte inligting en verdere raad met hierdie kursus: bit.ly/3Orghw9
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 8 ай бұрын
Kry nou Dr. Serahni se kursus oor " 'n Gelukkige Gesin (met minder stres, angs en druk) " bit.ly/3ZYYNg6
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 8 ай бұрын
Verstaan die mense saam met wie jy werk is ‘n 6 uur lange VIDEO-OPLEIDINGSKURSUS, spesifiek ontwerp vir ‘n kleiner onderneming, organisasie, skool, tak of selfs ‘n afdeling van ‘n besigheid. Kliek hier vir Lynette Beer se aanlyn opleidingskursus: bit.ly/48t5hHZ Vir meer inhoud van Lynette Beer, gaan na: voelgoed.co.za/mentor/lynette-beer/
@Marushelley
@Marushelley 9 ай бұрын
Boelie vs konflik gedrag 1. Nie normaal vs Normaal 2. Doel is om te verkleineer of verneerder vs Doel is dat beide spreek mening uit 3. Wanbalans in mag vs Gelyk in mag 4. Gebeur elke dag of aanhoudend vs Gebuer nie gereeld nie 5. Aanhou as dit iemand seer maak vs Stop as dit iemand seer maak
@1234dreyer
@1234dreyer 9 ай бұрын
Aranos omgewing Namibia💚💚
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 9 ай бұрын
Dankie vir die mooi boodskap God seen jou❤.Ons dien n God van wonders.Amen🙏🌹💯🤟
@yvonnelubbe3957
@yvonnelubbe3957 9 ай бұрын
HARTBEESPOORT DAM
@liezlestols9838
@liezlestols9838 9 ай бұрын
Pretoria
@graceduplessis5927
@graceduplessis5927 9 ай бұрын
Kimberley, hallo
@lindyswart2659
@lindyswart2659 9 ай бұрын
Springs
@anzelleduplessis1718
@anzelleduplessis1718 9 ай бұрын
Hoekom lees ek nou eers jou interessante web....lol Ahh ha .oorspronklik het ek myself as Rooi geidentifiseer Maar wat nou .want daar is eienskappe vd ander drie wat myself ook reflekteer.? Enige verdere inligting ? Thxs Girl... Love and Light Anzelle
@VoelgoedTV
@VoelgoedTV 9 ай бұрын
Haai @anzelleduplessis1718, ons is opgewonde om te sien jy stel belang om meer te leer oor hierdie interessante onderwerp! Lynette se boek, Live life in full colour, sluit 'n 15-minute temperament toets in en is beskikbaar op ons Voelgoed Winkel by: voelgoedwinkel.co.za/product/live-life-in-full-colour/ Ons het ook 'n video kursus, Lewe in volkeur aangebied deur Lynette beskikbaar op Voelgoed Leer, wat jou sal help om jou en ander se temperament beter te verstaan: voelgoed-leer.co.za/courses/lewe-in-volkleur-lynette-beer/ Voelgoed Groete ❤
@Joseph-bf4ws
@Joseph-bf4ws 10 ай бұрын
🙋 P r o m o S M
@afrikaanseliefdesverhaleen5681
@afrikaanseliefdesverhaleen5681 11 ай бұрын
Kom ek vanoggend op hierdie stuk af. Dankie vir mooi woorde van bemoediging. Mens voel voorwaar soms verlore. Jesus is lewe. Jesus gee altyd weer hoop. Dankie Jesus
@colleengoslett9246
@colleengoslett9246 11 ай бұрын
Amen 🙌
@michellelouw8540
@michellelouw8540 11 ай бұрын
My heel eerste live🎉🎉-moet sê dit was nogal ñ challenge😂😅Dankie Voelgoed Media dat julle my as mens strek om nog ñ beter weergawe van myself te word en te groei-Wat ñ voorreg. Nou is ek opgewarm vir die volgende #mentorMaandag
@magdacloete8830
@magdacloete8830 11 ай бұрын
Magda Cloete van Somerset wes ❤
@lizevanniekerk7984
@lizevanniekerk7984 Жыл бұрын
Konfllik
@MrMeisie123
@MrMeisie123 Жыл бұрын
Baie dankie vir n wonderlike program