Hoe werk Feedgrow se "Farm in a Box"? Tinus het by Jan Jacobs gaan uitvind hoe dié intensiewe voerstelsel werk, hoe maklik dit is om te bestuur, en of die stelsel op die sompomp klop. #FeedGrow #FarmInABox #FarmSpace
Пікірлер: 1
@wklokow2 жыл бұрын
Fantastiese stelsel waarmee n mens tyd en geld kan spaar en die omgewing ook beskerm.