Ek vind dit baie goed maar het die eerste een gemis maar weet nie hoe om dit te kry om daarna te luister. Enige raad asb 🙏
@louisekoutsouveliskoutsouv79222 ай бұрын
Jesus Christus het ons vry gemaak met Sy Bloed op Die Kruis geen gees of Demoon kan teen die Bloed van Jesus Christus standvas hou nie .As iemand wil vry wees sal hulle werklik vry wees dis n keuse .Gebed verander sake.