No video

Joshua na die Reën - Lig op die Horison

  Рет қаралды 929,015

Joshua na die Reën

Joshua na die Reën

Күн бұрын

Available @ www.jndr.co.za
& iTunes www.jndr.co.za/...
Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/
© This video may only be played via KZfaq (It is illegal to download or convert this video to any other format)

Пікірлер: 103
@mpendukondlazi3998
@mpendukondlazi3998 3 жыл бұрын
My Afrikaans is not good but I've been listening to this song for the past few weeks and wow it is so amazing. TUKS choir brought me here.
@nix5418
@nix5418 2 жыл бұрын
I again can't get enough of " laat die wind" I get goosebumps every min I listen to it. Probs listen to it 6 times daily. Listen to it. Sooo beautiful, especially the piano part at after 2 mins
@MollemStudios
@MollemStudios 4 жыл бұрын
Geen idee of je dit begrijpt, maar tof om deze mooie muziek te beluisteren! Groeten van uit België - Brussel
@SuzieSurge
@SuzieSurge 4 жыл бұрын
Ek was 27 jaar gelede in België en ek wens ek kan weer gaan, dis die mooiste mooiste land!
@MollemStudios
@MollemStudios 4 жыл бұрын
@@SuzieSurge leuk!
@plonkster
@plonkster 3 жыл бұрын
Ek mis Europa. Het so twee keer per jaar Nederland toe gereis, maar nou is Corona vir eers baas!
@EishSpringbok
@EishSpringbok 6 жыл бұрын
Wiededonner unlike hierdie song? Absolutely awesome 👏
@jb3704
@jb3704 5 ай бұрын
Ek! Wat gaan jy daaraan doen?
@deppers
@deppers Ай бұрын
Die liedjie wat ek by my troue wil hê en my ma by haar begrafnis wil hê! Dit moet 'n goeie lied wees.... still a great song a decade on
@lynettepretorius245
@lynettepretorius245 2 жыл бұрын
Still in 2022 a great song👌
@jcmenger
@jcmenger 4 жыл бұрын
Jacques en span, julle het my so baie gehelp met my Afrikaans, julle het my die taal leer verstaan en die gevoel wat ek kry as ek na julle pragtige musiek luister is onbeskryflik. Die woorde.. die musiek, dit is alles so pragtig. Ek het begin Afrikaans leer omdat ek so lief geraak het vir die taal. Weereens, julle het my baie gehelp om dit reg te kry. Groete uit Nederland!
@SuzieSurge
@SuzieSurge 4 жыл бұрын
Jan Cornelis, ek is verstom oor hoe goed jou Afrikaans is. Ongelooflik!
@jcmenger
@jcmenger 4 жыл бұрын
SuzieSurge Baie dankie! In 2017 was ek vir die heeleerste keer in Suid-Afrika en was ek so bly om met mense wat Afrikaans gepraat het te kon gesels. So wonderlik om op ‘n vliegtuig te klim, vir 11,5 ure anderkant die wêreld toe te vlieg en daar met mense te kan praat in ‘n taal wat so na aan my eie taal, Nederlands, lê. In 2018 het ek nog vir twee kere Suid-Afrika toe gereis, wonderlike avonture beleef wat ek nooit sal vergeet nie. Elke liewe dag luister, lees, skryf en praat ek Afrikaans.. so baie lief vir die taal. Groete uit Nederland🇳🇱❤️
@jurenekemp3161
@jurenekemp3161 8 жыл бұрын
Powerful song! Dankie Joshua na die reën! Ek en my gesin luister hierdie lied oor en oor en oor!!! Ongelooflik mooi! So 'n pragtige boodskap wat diep in die lirieke wegkruip...
@MaristBulldogs
@MaristBulldogs 6 жыл бұрын
doesn't matter that whether JDV sings in English or not ..his music and voice is unique trancends language ...gr8 talent🤗
@MaristBulldogs
@MaristBulldogs 6 жыл бұрын
reminds much of John Mayer 😎
@eagledot1
@eagledot1 10 жыл бұрын
Behoorlike musiek en dit is in ons taal! Julle gaan dit groot maak - droom groot!
@lancebaumgart7187
@lancebaumgart7187 7 жыл бұрын
Joshua die song het soveel betekenis . "Waar jou oë weer die mooi sien op die horison ." Dankie vir n puik song
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Ja, daar is altyd lig, al is dit hoe donker in jou lewe, mooi lied, koester dit in God se naam, God is Hoop
@dhanishasingh5662
@dhanishasingh5662 2 жыл бұрын
Beautiful, I'm mesmerized by this piece💗 please continue to make more. We needed this uplifting.
@ChristienHalbisch
@ChristienHalbisch 10 жыл бұрын
Oe! Hierdie liedjie is so mooi. Dit raak aan my hart.
@cloudineweber8346
@cloudineweber8346 7 жыл бұрын
Ek het vir my skool lìeķìe gesing
@marligriesel4656
@marligriesel4656 9 жыл бұрын
Shoe.. as elke dienaar.... van ons Vader net so baie liefde vir mekaar kon hê sou ons die wereld kon verander. ... 😄
@conniesnyman7081
@conniesnyman7081 Жыл бұрын
Wil net se dankie vir die liedjie dit het my al so baie gehelp in die lewe ,dit wys Vir my maak nie saak hoe Donker dit Om jou is nie daars altyd lig🙌
@steyndewet1191
@steyndewet1191 10 жыл бұрын
FANTASTIES!!! By verre die beste ding wat vanjaar in Afrikaans gebeur het.
@DJfromAustria
@DJfromAustria 10 жыл бұрын
Dit is die beste Afrikaanse liedjie wat ek tot nou gehoor het!! JY ROCK ! Haha en glo my - ek het reeds baie afrikaanse songs gehoor in my lewe :D
@sharynpret
@sharynpret 9 жыл бұрын
Pragtige song...Jy het n baie unieke stem en sangstyl. Hoop ons sien en hoor nog baie van jou.
@CohenSimon_Miller
@CohenSimon_Miller 10 жыл бұрын
Urgh dis so insanely mooi.....Nuwe lug in die Afrikaanse longe....
@pmarkc3743
@pmarkc3743 8 жыл бұрын
Die lied is vir my en par met Laurika Raugh se musiek - beste kompliment wat ek kan gee! :)
@annpieterse1386
@annpieterse1386 9 жыл бұрын
Jislaaik boeta, jy rock met daardie stem. Ek like dit vollop. Sing nog sulke mooi baladetjies.
@albertoengelbrecht1991
@albertoengelbrecht1991 10 жыл бұрын
LOVIT!!!!! Een keer op Kyknet gehoor en toe is ek hooked... Well Done.
@aidantaylor5054
@aidantaylor5054 10 жыл бұрын
Beste Afrikaanse song!!! Het dit gelove om julle te sien optree by inni bos !!
@sonegeldenhuys9366
@sonegeldenhuys9366 Жыл бұрын
It's for a dance thank you for the song
@hannesbeukes345
@hannesbeukes345 8 жыл бұрын
Met trane in my oe, kan ek maar net se : Dankie vir die kunswerk !
@blondminx
@blondminx 5 жыл бұрын
Kan nie wag om Desember saam jou (en Capital Singers) op te tree nie!!
@JulietteVenter
@JulietteVenter 8 жыл бұрын
Jou musiek.... Is ongelooflik!! Dankie vir dit
@alphacentauri4421
@alphacentauri4421 8 жыл бұрын
fantasties Jacques!!!! doet zo voort..............
@jurenekemp3161
@jurenekemp3161 8 жыл бұрын
Eilleen Thea, I would love to explain this song to you... The message is very deep... "Lig op die horison" means "Light on the horison"... God is that light. God brings light in our dark world. This is what the song is all about. God uplifts us even in the darkest of times. Joshua na die reën, ek hoop ek lees die boodskap in hierdie lied reg, maar elke persoon interpreteer dit dalk anders... Vir my gaan dit absoluut oor God wat homself oor en oor aan ons kom openbaar in hierdie donker wêreld.
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 8 жыл бұрын
Dié verduideliking maak liedjie selfs mooier, dankie Jurene
@plonkster
@plonkster 3 жыл бұрын
A comment... 4 years later :-) The first line about the footsteps of the one bringing news does appear to be a reference to Isaiah 52:7. Beyond that, it seems to be a love song.
@francoisdplessis
@francoisdplessis 4 жыл бұрын
Pragtig - dis wat ons is
@jan-franconieuwenhuis9422
@jan-franconieuwenhuis9422 9 жыл бұрын
Eks mal oor die ouens. Asemrowende liedjie. Julle het my weg geslaan.
@chantelamprecht1808
@chantelamprecht1808 10 жыл бұрын
so opgewonde kan nie wag vir nog van Joshua na die reen nie.
@almafleischer2698
@almafleischer2698 10 жыл бұрын
Briljante talent. Ek raak net nie moeg vir hul CD nie!
@10048589
@10048589 10 жыл бұрын
Ware koninklike musiek, Hierdie is vir my musiek wat inspereer!
@ryantawse4546
@ryantawse4546 8 жыл бұрын
Love this song Joshua, awesome work!
@teresabean157
@teresabean157 2 жыл бұрын
Love love you ❣️ never stop, groot seblief 😘🤗
@gerdvandenberghe7767
@gerdvandenberghe7767 3 жыл бұрын
Zeer mooie muziek! Super!
@christabester9361
@christabester9361 4 жыл бұрын
Die song maak my so happy!
@lizettekok8561
@lizettekok8561 7 жыл бұрын
Beautiful beautiful beautiful!!!!!!
@alidablom3982
@alidablom3982 Жыл бұрын
So pragtige lied en man
@christinejameson650
@christinejameson650 9 жыл бұрын
Dis 'n mooi liedjie met practice woorde
@LizandraPretorius
@LizandraPretorius 10 жыл бұрын
Dis so mooi en diep ek kry trane
@elsahough
@elsahough Жыл бұрын
Wat 'n talentvolle kunstenaar.
@japiemarais2558
@japiemarais2558 6 жыл бұрын
Hoor die voetstap van die een wat die boodskap bring as jy wonder of daar lig is op jou horison Na die lang gewag vir vrede is die merke van jou lewe 'n spoor tot in my hart Vreugde kom Ons soos vure brand in die donker nagte staan ons soos lig op die horison By jou hart se einde waar jy voel jy is alleen staan en wag ek vir jou glimlag in die storm is jy nooit alleen Dis jou hart waarvoor ek lewe vir jou hand teen my gesig Dis vir wie jy is Ons soos vure brand in die donker nagte staan ons soos lig op die horison Jou verlede as is gestrooi waar jou oë weer die mooi sien in die lig op die horison Ons soos vure brand in die donker nagte staan ons soos lig op die horison Jou verlede as is gestrooi waar jou oë weer die mooi sien in die lig op die horison
@wilnaandrews7904
@wilnaandrews7904 3 жыл бұрын
Absolutely Awesome.....
@rinxsteyn1246
@rinxsteyn1246 5 жыл бұрын
Mooi song
@ChristienHalbisch
@ChristienHalbisch 10 жыл бұрын
Hi Jacques. Eks bly vir jou inset vandag op Kyknet Kwela. Nog meer blootstelling. Luv die song
@francoisrossouw5265
@francoisrossouw5265 10 жыл бұрын
Dude!!! ASB SIT MEER MUSIEK OP!!! JOU SONGS IS AWESOME.......waar kan ek jou lyrics dalk kry vir die song
@ruanpienaar2762
@ruanpienaar2762 6 жыл бұрын
Francois Rossouw In sy albums is die lyrics. Of skryf dit neer
@iannieuwenhuizen1334
@iannieuwenhuizen1334 10 жыл бұрын
Dis so mooi song en video is stunning!
@warnickcoetzee6019
@warnickcoetzee6019 3 жыл бұрын
love die song
@Lulu-uw2zg
@Lulu-uw2zg 10 жыл бұрын
Awesome mooi !
@WesleyWestMusic
@WesleyWestMusic 10 жыл бұрын
Wow! Go Jacques en Jean! Jitte, dis so cool en mooi! Well done.
@STARKILLER84E
@STARKILLER84E 10 жыл бұрын
Knap gedaan, baie awesome!
@estellecoskey7072
@estellecoskey7072 9 жыл бұрын
Dankie Joshua dit is besonders.
@ZaskiaJansen
@ZaskiaJansen 14 күн бұрын
Ons doen hierdie lidjie by roer Jou voete lidjiefees by laerskool villieria
@LennieMuller
@LennieMuller 10 жыл бұрын
Hierdie is awesome man, well done
@tombrady8531
@tombrady8531 9 жыл бұрын
Love dit!
@LizandraPretorius
@LizandraPretorius 10 жыл бұрын
Briljant!!!
@Sundragonnet
@Sundragonnet 9 жыл бұрын
SUID-AFRIKA
@oscarfaulmann8102
@oscarfaulmann8102 10 жыл бұрын
Cool song guys!
@issajattgaming1879
@issajattgaming1879 8 жыл бұрын
pragtig hou so aan.
@pietersteenkamp6706
@pietersteenkamp6706 10 жыл бұрын
Amazebols!!!!!! I like it a lot**
@StephanSwart
@StephanSwart 8 жыл бұрын
SOOO mooi! Well done! Sal awesome wees as die copyright boodskap net verdwyn na 'n paar sekondes of net bietjie mooier in blend met die video. Dis 'n pyn op die oog.
@LizandraPretorius
@LizandraPretorius 10 жыл бұрын
Ek is versot op hierdie video. Dis diep en vol verskuilde betekenis. Ek voel sommer lig na ek dit gekyk het.
@zdl2815
@zdl2815 9 жыл бұрын
Wow!
@slightlyDisfavoured
@slightlyDisfavoured 10 жыл бұрын
awesome afrikaanse musiek en lyrics wat werklik goed is en nie net "Rokkie, sokkie, klokkie, bokkie" is nie!
@zarikegouws5004
@zarikegouws5004 8 жыл бұрын
pragtig......
@Boselfi
@Boselfi 10 жыл бұрын
Baie mooi....iets nuuts
@rhynerdj
@rhynerdj 9 жыл бұрын
Keep it up
@stephanp001
@stephanp001 10 жыл бұрын
Talent!
@chantelblom5205
@chantelblom5205 6 жыл бұрын
We're singing this song in choir
@foreverrockers1615
@foreverrockers1615 6 жыл бұрын
Ons sing dit in die koor
@EbertSteyn
@EbertSteyn 10 жыл бұрын
Briljant! next Big thing!
@user-ee5rp3zv5s
@user-ee5rp3zv5s 7 ай бұрын
HI JOSHUA my naam is Abby ek weet nie of oom my sal Kan onthou van SODWANA BAY .Ek het oom se handtekening op my hemp en het tok tokkie gespeel saam met Anan en Elgin en daar was n papagaai by een huis .As oom die gelees het asb andwoord want iewers in die jaar in Waverley by Laerskool voorpos gaan daar n voories se talent wees en ek gaan lig op die horison sing
@aniquejordaan5973
@aniquejordaan5973 10 жыл бұрын
Whooohooo uiteindelik!! So bly en sommer trots.
@matthewedwardriley
@matthewedwardriley 2 жыл бұрын
your music is used to sing for choirs
@LizandraPretorius
@LizandraPretorius 10 жыл бұрын
Briljant
@aneltheron1819
@aneltheron1819 8 жыл бұрын
Joshua-na-die-Reën, Saterdag, 27 Februarie 2016 @ 19:00 te Vredelust Ouditorium, Boston-Bellville-Kaapstad ten bate van Living Network Krisissentrum. Besoek gerus www.eventsonstage.co.za vir meer inligting of bespreek aanlyn www.eventsonstage.club R130pp
@jessicacard6011
@jessicacard6011 7 жыл бұрын
❤💙💚💛💜
@viviennevandeventer8366
@viviennevandeventer8366 7 жыл бұрын
My gunsteling 👌🏻
@02mattt
@02mattt 8 жыл бұрын
Joshua bell
@joanieludik6201
@joanieludik6201 10 жыл бұрын
Mos trots!!!!
@marcelslater334
@marcelslater334 5 жыл бұрын
Wonder hkm jy nog nie op Afrikaans is groot was nie....
@ruhanvorster6670
@ruhanvorster6670 3 жыл бұрын
8
@janetmouton6992
@janetmouton6992 10 жыл бұрын
Sjoe!!
@02mattt
@02mattt 8 жыл бұрын
Joshua bell Tchaikovsky
@boekveld01
@boekveld01 10 жыл бұрын
Kief
@ruhanvorster6670
@ruhanvorster6670 3 жыл бұрын
0
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
4:19
Joshua na die Reën
Рет қаралды 3,7 МЛН
Joshua na die Reën- Vir Altyd
2:48
Joshua na die Reën
Рет қаралды 925 М.
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 5 МЛН
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 76 МЛН
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 16 МЛН
Get 10 Mega Boxes OR 60 Starr Drops!!
01:39
Brawl Stars
Рет қаралды 19 МЛН
Lig op die Horison ~ Laerskool Thabazimbi
4:23
Joshua na die Reën
Рет қаралды 79 М.
LIG JOU KEN | KEN JOU LIG - Magé Troskie
3:38
Zita Filmz
Рет қаралды 50 М.
Varsity Sing: Lig op die horison
4:01
kyknettv
Рет қаралды 184 М.
Theuns Jordaan - By Jou (Met Lirieke)
3:29
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 592 М.
Joshua na die Reën - Voshaarnooi (Ballade vir 'n Enkeling)
2:53
The Film Factory South Africa
Рет қаралды 888 М.
Soos in Nou
5:54
Joshua na die Reën
Рет қаралды 27 М.
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
4:00
Joshua na die Reën
Рет қаралды 840 М.
Lig op die Horison saam met Joshua na die Reën
9:56
Laerskool Thabazimbi
Рет қаралды 1,7 М.
Joshua na die Reën - Alles gee
3:22
Joshua na die Reën
Рет қаралды 235 М.
Ek Sweer
3:47
Twee - Topic
Рет қаралды 4,8 МЛН
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 5 МЛН