Jou toekoms - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

  Рет қаралды 1,420,860

kyknettv

kyknettv

3 жыл бұрын

Dié performance was magic!
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 101
@dimmymusicdimmy443
@dimmymusicdimmy443 3 жыл бұрын
Die was n blessing vmy op Koortjies💃🏻🔥😁😇😁🙏🏻
@mdhaarhoff2411
@mdhaarhoff2411 3 жыл бұрын
Mag die here jou nog hoogtes neem my broer
@anthonydaniels6665
@anthonydaniels6665 3 жыл бұрын
Ek luister dit nog steeds.regtig kragtig
@susieboys2320
@susieboys2320 2 жыл бұрын
Die Here seen u my broer. Mag die Almagtige u grondgebied vergroot Amen!!
@emmerenciamoutse708
@emmerenciamoutse708 2 жыл бұрын
We're can I find you Dimmy
@stefaniewemmert9593
@stefaniewemmert9593 3 жыл бұрын
Ai, dis tog so lekker om die HERE te dien!!!!!🇳🇦
@user-og5gg4gn5t
@user-og5gg4gn5t 6 ай бұрын
Dit is n paste❤😅😮😢
@faithwithketise1630
@faithwithketise1630 Жыл бұрын
Im from Zimbabwe but this song ! 😊
@susieboys2320
@susieboys2320 3 жыл бұрын
Die Here het jou toekoms in Sy hande....Hallelujahhh 🙌🙌🔥🔥🔥
@JodyCummings-ie6ir
@JodyCummings-ie6ir 3 ай бұрын
q
@shantellfredericks
@shantellfredericks 2 жыл бұрын
My seuntjie Lezano is 2 jaar oud en die is sy favorite song 🙏🏾💙 Dankie Here dat U ons toekoms in U Hande het ✨🙌🏾
@dianadavids2801
@dianadavids2801 Жыл бұрын
❤❤
@lauranineduplooy4015
@lauranineduplooy4015 3 жыл бұрын
Dit maak my sommer lus vir n lekke sangaand💯🔥😁💃
@tarryndaniels1220
@tarryndaniels1220 3 ай бұрын
I'm 100% English but I'm mad about this song & I Love Jesus Amen !!!!!!!!!!!!!!!! Thank you Dimmy
@mrawesomersa3566
@mrawesomersa3566 2 жыл бұрын
Die Here het jou toekoms in Sy hande (The Lord has your future in His hands) Die Here het jou lewe in Sy hande (The Lord has your life in His hands) Waarom moet jy jou bekommer? (Why should you worry?) Oor die dag, en die tyd, van more (About the day, and time, of tomorrow) Die Here, Die Here, Die Here, Die Here (The Lord, The Lord, The Lord, The Lord) Die Here, Die Here, Die Here, Die Here (The Lord, The Lord, The Lord, The Lord) Die Here, Die Here, Die Here, Die Here (The Lord, The Lord, The Lord, The Lord) Waarom moet jy jou bekommer? (Why should you worry?) Oor die dag, en tyd, van more (About the day, and time, of tomorrow) Jesus kom Hy kom Hy kom om ons te maak (Jesus comes, He comes, He comes to make us) Jesus kom Hy kom Hy kom om ons te maak (Jesus comes, He comes, He comes to make us) Hy kom, Hy kom, Hy kom om ons temaak (He comes, He comes, He comes to make us) Hy kom, Hy kom, Hy kom om ons te maak (He comes, He comes, He comes to make us)
@Sue-EllenStruis-eu5op
@Sue-EllenStruis-eu5op 5 ай бұрын
Whose still watching in 2024 Die video maak my altyd happy❤
@nicolettemodison1351
@nicolettemodison1351 3 жыл бұрын
This episode Blessed me because when I heard that VOICE Pst Vincent Alexander wow I REMEMBERED the day I got saved under his voice that's 19 years ago hallelujah 🙌
@tyron07
@tyron07 2 жыл бұрын
Joh ek's van Oudtshoorn en my mentor (Past. Colin Lukas) praat baie van Vincent Alexander
@fihliwefinger2744
@fihliwefinger2744 2 жыл бұрын
Hallelujah, die Jere is goed 🙌🙌🙌🙌
@user-uf3pp6qq9e
@user-uf3pp6qq9e 5 ай бұрын
Amen ❤
@jemeldatarentaal1597
@jemeldatarentaal1597 Жыл бұрын
By far best show... Amen🙏🙏
@rewoniapesency9711
@rewoniapesency9711 Жыл бұрын
God is good ❤️❤️
@johannasnyers
@johannasnyers 2 жыл бұрын
DANKIE HERE DIE KOORTJIES LAAT MY DIE HUIS BAIE MIS IN SUID AFRIKA
@geraldineandreas364
@geraldineandreas364 3 жыл бұрын
Loved this! The brother has moves for days😄😄💯💛
@michellejohnson4071
@michellejohnson4071 2 жыл бұрын
Die Here het jou toekoms in Sy hande, waarom moet jy jou bekommerd oor die dag en tyd van more 🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌
@Caribbeanmel
@Caribbeanmel 3 жыл бұрын
Die band man joh 😃👏👏👏 Pragtig Dimmy! 🔥
@elanagoliath3054
@elanagoliath3054 7 ай бұрын
M
@janicekriel2986
@janicekriel2986 3 жыл бұрын
Dimmy❤️💃🏽💃🏽
@mariaplaatjies8847
@mariaplaatjies8847 2 жыл бұрын
Dankie Here Dankie!!! My toekoms is in u hande 🙌🏻🎶🎶💃💃💃💃💃💃💃
@ellmorienemmanuel3851
@ellmorienemmanuel3851 2 жыл бұрын
K wens k was in Suid-Afrika k het ook n gawe en n talent omte sing maar X te ver😢😢😢
@temeekaleesaunders9980
@temeekaleesaunders9980 2 жыл бұрын
Die band roer my siel
@LemoenLemoen-gp3uy
@LemoenLemoen-gp3uy 3 ай бұрын
My favorite lied
@antoinettemietas2691
@antoinettemietas2691 3 жыл бұрын
Ethan op drums
@keithenkeithen7224
@keithenkeithen7224 2 жыл бұрын
EK se jou 😅
@deslinerasmus
@deslinerasmus 3 жыл бұрын
Dankie Here!!!!! U het my toekoms in u hande.🙌💗
@aliciastevens4275
@aliciastevens4275 Жыл бұрын
So waar❤
@gailvictoriathomas5631
@gailvictoriathomas5631 3 жыл бұрын
Hallelujah 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@ShamanthaKruger-dr1sn
@ShamanthaKruger-dr1sn 2 ай бұрын
Hbn😮 of UJ humlkipppyrh GV 😮😮yb. ,💌🤷😌🔠🔠🔠🌞
@geraldandrews5987
@geraldandrews5987 Жыл бұрын
Jo, my broer 😊Jy is 'n inspirasie vir my ❤ My begeerte is dat my 2 seuns die Here sal dien soos jy. Bly so geseend
@joenathan4466
@joenathan4466 3 жыл бұрын
Het die koortjie vreeslik Baie geniet "wow" Dis die Here die Here die Here.
@bettyjacobs7443
@bettyjacobs7443 2 жыл бұрын
Love die koorjtie
@elcardopastigo6525
@elcardopastigo6525 Жыл бұрын
Awesome 💯👍
@abigailsamanthamatthews9626
@abigailsamanthamatthews9626 Жыл бұрын
Still one of my favorites 🔥 Danko Dimmy God Bless you
@EldredeneHermans
@EldredeneHermans 26 күн бұрын
Dankie Here
@enricojohannes6739
@enricojohannes6739 3 жыл бұрын
DIMMY UITENHAGE IS PROUD OP JOU MNR
@emiliekhoeses6285
@emiliekhoeses6285 3 жыл бұрын
Ja die koning kom, elke oog sal Hom sien. Mag die Here julle seen. Ek kan nie stil sit as ek die liedjie hoor nie. Uitstekend. Namibie.
@luanshajansen8641
@luanshajansen8641 2 жыл бұрын
die af gelope tyd is ek vreeslik lief vir die song ma da was n doel🙌
@vevionwitbooi7083
@vevionwitbooi7083 Жыл бұрын
Wow 😳 Great performance
@samsonmajola4798
@samsonmajola4798 Жыл бұрын
I have no clue of what is being said. But I love this😊😊😊❤️
@sheralchigora9766
@sheralchigora9766 Жыл бұрын
It says the lord has your future and your Life in his hands,why would you worry about tomorrow and all time.basically it's just to trust God 🤗
@user-uf2hb9sh2g
@user-uf2hb9sh2g 8 ай бұрын
Amen 🙌🙏
@browneanegoliath9152
@browneanegoliath9152 3 жыл бұрын
TCA 🙌🔥🙏 come on Dimmy
@be-artkorah7903
@be-artkorah7903 3 жыл бұрын
Geseend
@vazguess397
@vazguess397 2 жыл бұрын
Dankie here di here is di here Amen
@izaiahjoseph4873
@izaiahjoseph4873 3 жыл бұрын
Wow
@isabeljacobs-n9j
@isabeljacobs-n9j 3 күн бұрын
Die here die here ❤❤
@user-nw8nv1zu9c
@user-nw8nv1zu9c 11 ай бұрын
@JoyceMentoor-cl6sy
@JoyceMentoor-cl6sy Жыл бұрын
Dankbaar Here
@asiphecutshwa8047
@asiphecutshwa8047 6 ай бұрын
This song was sang at HOUSE OF TREASURES...
@abeamerika9115
@abeamerika9115 2 жыл бұрын
Amen...glory alle eer en lof kom hom alleen toe ..God het my lewe in sy hande ...Amen
@Be-artKorah
@Be-artKorah 3 ай бұрын
Halleluja. Ek hou van die kind se energie op stage
@willysjanuarie9799
@willysjanuarie9799 2 жыл бұрын
Dit was Geseënd🙌♥️🙏Alle prys aan GOD♥️🙌🤞
@emmerenciamoutse708
@emmerenciamoutse708 2 жыл бұрын
we're can I find him
@HaylinJacobs-rl8pv
@HaylinJacobs-rl8pv 3 ай бұрын
❤😊
@floriananaruses4715
@floriananaruses4715 9 ай бұрын
🙏🙏🙏
@cleevdewee9987
@cleevdewee9987 3 жыл бұрын
Glorrry 💃☝
@elain3sweet613
@elain3sweet613 3 жыл бұрын
Onse HERE.... hierdie HERE 😊👏👏👏🙌🙌🙌
@marthanuwuses6309
@marthanuwuses6309 3 жыл бұрын
My God ek eer u 👏👏😇😇
@britneydampies5605
@britneydampies5605 Жыл бұрын
🌻🌻🙏🙏
@sue-ellenstruis6712
@sue-ellenstruis6712 Жыл бұрын
Is onmoontlik Om nie the juig op die lied Nie
@willemsaal23
@willemsaal23 3 ай бұрын
🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼
@dianeqene
@dianeqene 10 ай бұрын
God bless
@user-gn4fy8lq7r
@user-gn4fy8lq7r 3 ай бұрын
Glory
@coladams6996
@coladams6996 3 жыл бұрын
amen
@jasanthacanham7914
@jasanthacanham7914 Жыл бұрын
dankie Here
@user-zw3yp4qw2y
@user-zw3yp4qw2y 7 ай бұрын
Dit smaak Jesus ❤
@margaretarends7069
@margaretarends7069 Жыл бұрын
Ek hou van sy outydse pinkster koortjies Baie geseende🙏
@nadeneolivier5111
@nadeneolivier5111 2 ай бұрын
What an amazing anointing you have, Most welcome back In Ennerdale anytime, Kom somma na my huis toe!!!! DIE HERE!!!!!
@lawtonleander2375
@lawtonleander2375 2 жыл бұрын
Ai Jesus is mooi ❤
@tanyabekkies1657
@tanyabekkies1657 3 жыл бұрын
Dis goeie afsluit vir die pinkster sondag... Jy kanie stil sit nie die vuur loop hoog.
@janniehermans1184
@janniehermans1184 3 жыл бұрын
MvG...jy's n GROOT SEENING
@peggybester1761
@peggybester1761 Жыл бұрын
Danki Here dat my toekoms in U hande is.
@antheaduplessis4410
@antheaduplessis4410 3 жыл бұрын
Baie geseend my broer.
@antheasamuels3939
@antheasamuels3939 2 жыл бұрын
K drew ko3aPid33
@chantenaykrisha3344
@chantenaykrisha3344 2 жыл бұрын
Jy is mooi kind
@thandekadube4460
@thandekadube4460 2 жыл бұрын
Hello family can someone help me out with the lyrics and translation i really love this song
@mrawesomersa3566
@mrawesomersa3566 2 жыл бұрын
Die Here het jou toekoms in Sy hande (The Lord has your future in His hands) Die Here het jou lewe in Sy hande (The Lord has your life in His hands) Waarom moet jy jou bekommer? (Why should you worry?) Oor die dag, en die tyd, van more (About the day, and time, of tomorrow) Die Here, Die Here, Die Here, Die Here (The Lord, The Lord, The Lord, The Lord) Die Here, Die Here, Die Here, Die Here (The Lord, The Lord, The Lord, The Lord) Die Here, Die Here, Die Here, Die Here (The Lord, The Lord, The Lord, The Lord) Waarom moet jy jou bekommer? (Why should you worry?) Oor die dag, en tyd, van more (About the day, and time, of tomorrow) Jesus kom Hy kom Hy kom om ons te maak (Jesus comes, He comes, He comes to make us) Jesus kom Hy kom Hy kom om ons te maak (Jesus comes, He comes, He comes to make us) Hy kom, Hy kom, Hy kom om ons temaak (He comes, He comes, He comes to make us) Hy kom, Hy kom, Hy kom om ons te maak (He comes, He comes, He comes to make us)
@user-nw8nv1zu9c
@user-nw8nv1zu9c 11 ай бұрын
Lekker
@mariaplaatjies8847
@mariaplaatjies8847 2 жыл бұрын
💃💃💃💃💃💃💃💃💃Jesus jesussss
@NatanoDelport
@NatanoDelport Ай бұрын
Naand
@user-wd1cl9xq7h
@user-wd1cl9xq7h Жыл бұрын
Dis tog waar amen prys die here
@user-dr8iz6kc4e
@user-dr8iz6kc4e 9 ай бұрын
On fire for Jesus
@killboy2856
@killboy2856 3 жыл бұрын
ekt n seunjie as hy stout is speel ek nt die koorjie dan als viby hy hop op en af
@al-petralinks4732
@al-petralinks4732 2 жыл бұрын
prys die HERE Hy jou lewe in sy hande
@jessielottering2912
@jessielottering2912 10 ай бұрын
Yster🔥🤌
@FloraWillemse
@FloraWillemse Жыл бұрын
Tempel
@henryjuluis6942
@henryjuluis6942 2 жыл бұрын
Amen❤
'God van Bo!' - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
5:09
kyknettv
Рет қаралды 1 МЛН
Psalm Sing - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
4:24
kyknettv
Рет қаралды 2,2 МЛН
小蚂蚁被感动了!火影忍者 #佐助 #家庭
00:54
火影忍者一家
Рет қаралды 39 МЛН
CHOCKY MILK.. 🤣 #shorts
00:20
Savage Vlogs
Рет қаралды 16 МЛН
Best Toilet Gadgets and #Hacks you must try!!💩💩
00:49
Poly Holy Yow
Рет қаралды 22 МЛН
World’s Largest Jello Pool
01:00
Mark Rober
Рет қаралды 111 МЛН
Pinkster On Heels Vol 2: Ons is geroep (cover) deur Elwira Standili
16:29
Sê my hoe kan ek wil omdraai
6:24
Ceanan Ryan
Рет қаралды 4 МЛН
Joyous Celebration - Lekker Smakie (Live at Rhema Ministries - Johannesburg, 2013)
8:15
Hy Maak 'n Weg
7:32
KUNJALO
Рет қаралды 6 МЛН
Mijuu Fidnee Dhufne  Haadholii Booranaarraa Dhufan | @araratvworldwide
22:16
ARARA TV WORLD WIDE
Рет қаралды 26 М.
Hosanna
5:48
Die Lekker Crew - Topic
Рет қаралды 223 М.
Hy maak ’n weg - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
7:33
Elvira Standili - Koortjies met Jonathan Rubain  | kykNET
6:42
kyknettv
Рет қаралды 1,3 МЛН
Leef In My (feat. Larry-George Johnson)
6:15
Die Lekker Crew - Topic
Рет қаралды 1,9 МЛН
как пройти скулбоя за 36 секунд?
0:22
Holy Baam
Рет қаралды 1,3 МЛН
Мне приснился очень страшный сон
0:38
Самая крепкая лысина в мире😁
0:30
EpicShortsRussia
Рет қаралды 2 МЛН
Они так быстро убрались!
1:00
Аришнев
Рет қаралды 2,3 МЛН
tom with Jerry 😱 #funny
0:12
Nemi Shorts
Рет қаралды 21 МЛН