No video

Kaiings

  Рет қаралды 10,307

HanMan FoodCam

HanMan FoodCam

Күн бұрын

Heerlike vark spek kaiings!
Onthou om jou uitgebraaide varkvet te bere en heerik eiers te bak.
Dankie aan elkeen se ondersteuning ek waardeer dit opreg! 💪🏻

Пікірлер: 13
@brandonleevorster8716
@brandonleevorster8716 4 жыл бұрын
Altyd lekker om die videos te kyk maak my altyd honger 👌💪
@user-vw8ky9xh6i
@user-vw8ky9xh6i 3 ай бұрын
Gaan dit beslis probeer ,danki
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 3 жыл бұрын
Rinda soek n ouetehius.... Aftee oord.... 😜😜😜😜I love your music Boeta..... Love it daar is mense wat lewe....
@linavanwyk3444
@linavanwyk3444 Жыл бұрын
Lyk so lekker. My ma het atyd bietjie melk by haar skaap kaiings gevoeg. Kan nie onthou op watter stadium nie.
@hendrik007mmdg3
@hendrik007mmdg3 2 жыл бұрын
Lekker. Dankie vir die leer by jou. Jyt een belangrike feit nagelaat om te sê. Daai lekker uitgebraaide vloeistof is die nagereg van die hoofgereg. Jy bottel dit ook en laat dit afkoel. As jy varsgebakde plaas brood warm uit die oond uit haal. Smeer jy dit op vir botter en niks anders nie. Of jy gebruik dit as jy iets in die pan braai. In plaas van al die hartsting olies wat so onnodig duur is omdat jy vir die rooi hartjie prentjie daarop betaal. Dit doen die selfde werk en maak daai eier of vleisie lekkerder. Ek braai my vetjies uit sommer klaar gegemeng met my braai speserye. Dit geur en smaak ook die uitkook vet klaar vir volgende gebruik op daai brood smeer of eier bak. Kan daai vet ook gebruik om jou pasta of rys te versmaak. In jou warm aartappels. Ook op die lekker eier broodjie, meer bekend as French toast, is lekker met daardie varkerigheid. Braai hom sommer daarin. Soos ek sê. Wie het kookolie nodig in 'n pan of potjiekos pot as daardie lekker afgekookde vet nagereg beskikbaar is.
@hanmanfoodcam5383
@hanmanfoodcam5383 2 жыл бұрын
Ek stem 💯 saam jou Hendrik! Dit is al wat ons forget n die huis gebruik en kom ek se jou, you ns gebruik dit vor alles! Selfs ons vetkoeke word daarin gebak en dit maak dit sag en geurig en hou langer as die kook olie! Dankie vir jou comment 👍🏻👍🏻
@thegray1zer066
@thegray1zer066 2 жыл бұрын
digger soundtrack?
@antonvanzyl5702
@antonvanzyl5702 2 жыл бұрын
Hoeveel varkvet heel nodig om 10 posisies uit te kry?
@hanmanfoodcam5383
@hanmanfoodcam5383 2 жыл бұрын
Ek kry 3kg uit 10kg spek uit… as jy werk op 250g porsies is dit 12 porsies. Hoop dit help
@seaheiressunknown75
@seaheiressunknown75 Жыл бұрын
he is going to kill someone with all that salt!!
@valenciaockhuizen1330
@valenciaockhuizen1330 Жыл бұрын
Jisie kan jy my mond so laat water
@nicsw9622
@nicsw9622 3 жыл бұрын
Kaings is lekker die musiek is net so goed (Popcorn) kry ek nou n paar goeie herineringe!!
@rindarossouw1725
@rindarossouw1725 3 жыл бұрын
Die musiek is aaklig!
How to make Lard..simple, easy and fun!
18:57
Stoney Ridge Farmer
Рет қаралды 142 М.
WHO CAN RUN FASTER?
00:23
Zhong
Рет қаралды 45 МЛН
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 4,1 МЛН
Pool Bed Prank By My Grandpa 😂 #funny
00:47
SKITS
Рет қаралды 20 МЛН
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 23 МЛН
South African Woman Makes Brawn
8:31
TimTools99
Рет қаралды 2,8 М.
Dermlose droëwors (Droëwors without a casing)
7:21
Boerie se dinge
Рет қаралды 17 М.
How to Make Crispy Pork Belly Quick & Easy in a Charcoal BBQ
8:02
Aaron Palmer | Low n Slow Basics
Рет қаралды 89 М.
HOW TO MAKE CRACKLING | Jamie Oliver
5:05
Jamie Oliver
Рет қаралды 876 М.
Droëwors
8:56
HanMan FoodCam
Рет қаралды 4,7 М.
Vuur bevonk
10:48
Vuur Bevonk
Рет қаралды 8 М.
Traditional South African Kaiings/Cracklings
4:47
Vuur Bevonk
Рет қаралды 9 М.
WHO CAN RUN FASTER?
00:23
Zhong
Рет қаралды 45 МЛН