Karlien: Die Lewe in die Kollig as ’n Gelowige Ma

  Рет қаралды 253

Elana Afrika's Parent and Baby Brunch

Elana Afrika's Parent and Baby Brunch

11 ай бұрын

Dit was ’n moeilike pad om te stap, met baie struikelblokke, maar Karlien van Jaarsveld glo sy is nou uiteindelik op ’n goeie plek met ware liefde, kalmte, haar geloof, en haar kinders.
Sy is gelukkig getroud met rugbyspeler Joe Breytenbach en gesels openhartig met Elana oor die moeilike lesse wat sy moes leer, die ure en nagte in die hospitaal met haar dogtertjie, Elah, toe hoop soms skraal was, en haar baie publieke egskeiding.
Karlien praat oor haar ervaring as ’n ma, veral in die konteks van haar loopbaan as bekende sangeres en ’n gereelde teiken van mediakritiek. Sy deel haar passie oor haar geloof en hoe dit haar help om as ma sterk te staan en haar kinders eerste te stel.
Luister na die volle potgooi op Apple Podcasts, Spotify en meer: linktr.ee/babybrunchsa
Brought to you by Epi-max Baby & Junior - our family, for your family. Also supported by Jacaranda 94.2.

Пікірлер
Karlien van Jaarsveld
22:00
TruthTV South Africa
Рет қаралды 3,1 М.
Karlien van Jaarsveld - Opstaan (Offisiële Musiekvideo)
3:39
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 94 М.
Final muy increíble 😱
00:46
Juan De Dios Pantoja 2
Рет қаралды 49 МЛН
Fathers Are Important for Our Mental Health: T-Bose Tells His Story
44:11
Elana Afrika's Parent and Baby Brunch
Рет қаралды 1,7 М.
Ray Dylan | sy nuwe enkelsnit 'Vir Eens in my Lewe' | 15 Februarie 2022
12:23
TBN Yepi Deh! Aflevering 279
16:06
Trishul Broadcasting Network
Рет қаралды 211
Celeb 27 - Karlien Van Jaarsveld drink koffie saam met MorneJK
14:45
Christia Visser gesels oor haar nuwe enkelsnit | 19 Julie 2021
13:27
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 2,2 М.
Maybe Baby Vanaand
3:03
Karlien van Jaarsveld - Topic
Рет қаралды 83 М.
Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief (Live) (Liefde by die Dam)
3:20
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 119 М.
BLOSS Close Up:  Bobby en Karlien
6:50
Bloss Media
Рет қаралды 8 М.