No video

Kgalagadi 2023 - Nossob

  Рет қаралды 1,930

Kriekie se Kiekies

Kriekie se Kiekies

Жыл бұрын

Kgalagadi 2023 - Nossob
Kom ry gerus saam met ons al rondom Nossob. Die 1ste dag ry ons tot by Lijersdraai, daar gestop en koffie gedrink. Nie veel gesien op pad soontoe nie, maar dit bly nog steeds baie lekker. Later die middag op ons pad na Marie se Gat, het ons ons vasgery in ‘n stunning sighting van ‘n bruin hiëna wat kom water drink het by Rooidam se watergat.
Die 2de dag ry ons af na Dikbaardskolk, 3de dag op na Union’s End en die 4de dag net rondom Marie se Gat waar ons ‘n baie mooi sighting van ‘n cheetah kry wat bokkies probeer vang.
In hierdie video ervaar mens sommer net die rustigheid van die Kgalagadi met al sy mooi en klein goedjies. Geniet dit, dis spesiaal vir jou gemaak.
Kliek net op die link hieronder, sit terug en geniet! #kgalagadi #nossob #vakansie #outdoorcamping #camping #kamp #ontspan #voëls

Пікірлер: 15
@erdalguvenoglu867
@erdalguvenoglu867 Жыл бұрын
Loving the peaceful atmosphere of Nossob, it's the perfect getaway
@mevanurkose8875
@mevanurkose8875 Жыл бұрын
Thank you for sharing this special video It feels like going on a vacation myself! #kgalagadi #nossob #vakansie #outdoorcamping #ca
@alperturker7174
@alperturker7174 Жыл бұрын
The peacefulness of the Kgalagadi really comes through in this video So relaxing!
@yigitsevim3186
@yigitsevim3186 Жыл бұрын
Wow, those landscapes in Kgalagadi are breathtaking! Can't wait to see more of Nossob
@CINARCOLAKOGLU
@CINARCOLAKOGLU Жыл бұрын
This video really captures the essence of the Kgalagadi It's like being there in person
@senoldestireci3893
@senoldestireci3893 Жыл бұрын
That coffee break at Lijersdraai looks so refreshing, I wish I was there
@BURAKOYUNDA1903
@BURAKOYUNDA1903 Жыл бұрын
The cheetah trying to hunt those bokkies is an exciting sight to witness Nature in action!
@sebiletepe1650
@sebiletepe1650 Жыл бұрын
Dikbaardskolk seems like a fascinating place to visit Can't wait to see what they find there
@louisesmith9619
@louisesmith9619 Жыл бұрын
Baie vreedsaam. Pragtig
@kriekiesekiekies4785
@kriekiesekiekies4785 Жыл бұрын
Baie dankie!
@ins_editsmix
@ins_editsmix Жыл бұрын
The sighting of the brown hyena at Rooidam waterhole is incredible!
@Afriqueleblanq
@Afriqueleblanq 11 ай бұрын
Uitstekend. Die video begin reeds met spookwyfies se paringsroep in die maanlig. Die veld huil snags, tensy die bos diep grom.
@burtonrania1303
@burtonrania1303 11 ай бұрын
Nice content. Hows the amarok performing? Can you do a walk around video of your bakkie. Keep on going.
@kriekiesekiekies4785
@kriekiesekiekies4785 11 ай бұрын
Hi! Thanks for watching the video. The Amarok performs very well with no problems. We love the Amarok. We will do a walk around the Amarok at some stage, no problem.
@farab4391
@farab4391 11 ай бұрын
Jammer as julle dit al klaar gewys het, maar sal dit moontlik wees om vir ons te wys hoe julle kamp opslaan, kos maak, skoon maak, kamp afslaan, ens. Dit hoef nie alles in een video te wees nie, daar kan een van elk in verskillende videos wees. Ek is geintereseerd om te sien hoe baie/min moeite dit is en hoeveel die toerusting wat julle gebruik julle lewe op die pad makliker maak. Hopelik kan ek 'n paar dinge leer om my te help op ons volgende avontuur. Dankie
Nossob 4x4 Eco Roete - Junie 2023
21:51
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 2,9 М.
JAKKALSDEN - Maart 2024
16:23
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 727
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 38 МЛН
Lehanga 🤣 #comedy #funny
00:31
Micky Makeover
Рет қаралды 28 МЛН
7 Days Stranded In A Cave
17:59
MrBeast
Рет қаралды 59 МЛН
Bietokamp Caledon
15:14
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 1,8 М.
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020, Mata Mata (Episode 2)
7:12
Secret Falls   Tulbach
12:50
Tech and Outdoor
Рет қаралды 16 М.
NOSSOB 4X4 ECO ROETE DAG 3 EN 4 - JUNIE 2023
25:47
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 2,1 М.
ADDO OLIFANTPARK - Des 2023 - Vlog 3
22:56
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 856
Erediens 13 Augustus 2023
35:35
NG Kerk Alberton-wes
Рет қаралды 406
Agt Passe / Eight Passes
14:12
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 2,5 М.
MOUNTAIN ZEBRA - Des 2023
22:04
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 1 М.
Kgalagadi Junie 2024 ep3
16:45
Travel with Family
Рет қаралды 289
Addo National Park Dec 2023
18:45
Kriekie se Kiekies
Рет қаралды 2,9 М.
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 38 МЛН