Рет қаралды 2,795
Nossob 4x4 Eco Roete - Junie 2023
Ons ry vanaf Tweerivieren tot by Kij-Kij watergat. Daar draai ons weg en ry al oor die duine en slaap die eerste aand by Witgat. Die kampeerplekke het geen krag of water nie, jy moet heeltemal selfversorgend wees. Daar is wel ‘n “stort” en longdrop. Die tweede dag ry ons tot by Rosyntjiebos. Ons kuier heerlik elke aand om die kampvuur en daar is baie interessante stories wat uitkom. Wat ‘n ondervinding! Ons gids, Thys, stop baie met ons en gee vreeslik baie interessante inligting van die veld deur. Hy bak ook ‘n paar poetse op ons……Die diere is min, maar bly mooi.
Ry gerus saam met ons, geniet die mooi veld en natuurskoon. Dis regtig iets besonders. Die Kgalagadi gaan nooit weer dieselfde wees nie!
#nossob4x4ecotrail#kgalagadi #4x4route #sanddunes #sandduine #amarok #outdoorcamping #adventure #buitelewe #ecotrail
Music: Bensound.com/royalty-free-music
License code: DLBMGUS8A8JK5AEU
Music I Use: Bensound.com/royalty-free-music
License code: 4T3TOXOXNUCGRRIQ
Music: Bensound.com/free-music-for-videos
License code: RM0GN4FT1BRLDFIS
Music by Bensound.com/royalty-free-music
License code: FLZN2VTE1PUZ3YIR
Music by: bensound.com
License code: PAEAXOAHCP9R6E6E