Koos du Plessis - Sprokie vir 'n stadskind

  Рет қаралды 420,181

bielie99

bielie99

16 жыл бұрын

Koos du Plessis - Sprokie vir 'n stadskind

Пікірлер: 104
@ozymandiastheking2139
@ozymandiastheking2139 5 ай бұрын
My gunsteling afrikaanse liedjie. Koos se soort sal ons nooit weer sien. Wat n talent vir dig.
@Hellhound604
@Hellhound604 14 жыл бұрын
brings tears to my eyes,,,,, guess once Africa is in your blood, you will always long for Africa, even when you are in a foreign land ....
@aldenelerouxsoverytrue2814
@aldenelerouxsoverytrue2814 3 жыл бұрын
Ai,ai,ai😢😢😢te mooi😢😢😢mooier was daar nog nooit😭❤😍👌
@blythespirit150
@blythespirit150 14 жыл бұрын
'As jy geluk en vrede wil vind soek die neonboog se punt '- o genade dit is so mooi. Ek verlang nou so baie na my land.
@isrbillmeyer
@isrbillmeyer 5 жыл бұрын
Koos kon met woorde jou op 'n reis neem. Ongelooflike talent, diep woorde, hartseer. Een van die grootste talente van ons tyd
@fralab9
@fralab9 11 жыл бұрын
Nou DIE is Afrikaanse musiek! Mens kan nie die eenvoudige gemors wat deesdae gemaak word met dit vergelyk nie.
@willmostert4866
@willmostert4866 12 жыл бұрын
Ek is nou 10 jaar in New Zealand en begin my taal verloor. Die liedjie maak my besef hoe mooi Afrikaans is!!
@ShyKxtty
@ShyKxtty 4 жыл бұрын
I'm in New Zealand too been here 13 years now having my beautiful baby soon always loved I when dad sung me this as a child on the guitar would love to do the same for my child x
@davewalters8661
@davewalters8661 2 жыл бұрын
@@ShyKxtty Have you bought a guitar yet?
@georgeabraham7256
@georgeabraham7256 5 жыл бұрын
Lank gelede in Lapland was ons soos Indiaane, Lappiaane waar ons gemaak is, waar ons in balaans gelewe het. Die sneeu is soos lap en die stene daar lapis lazule is een van ons probleeme gewees soos alle nasies maar bemyn. Eendag sal die neonboog ons weer teruglei na balans toe met God se genade. Amen.
@pippiepretorius9371
@pippiepretorius9371 7 жыл бұрын
Ek moet eers my storie met julle deel... Ek was so 18 jaar oud gewees, en ek speel een aand al koos doep se musiek klip hard in my kamer waar my ma in die kamer instrom en vra waarna ek luiter, waarop ek andwoord dat ek 'n ongelooflike liefde vir Koos gekry het. 'n tyd heeltemal voor my era, my ma kon haar ore nie glo nie .. hierdie sanger was my oorlede oupa se gunsteling gewees .... ek het dit nooit geweet nie en het my oupa ook nooit geken nie, hy is 6 jaar voor my geboorte al oorlede. Wys mens net
@betsiejordaan9402
@betsiejordaan9402 9 жыл бұрын
Dankie Koos vir die Afrikaanse skatkis wat jy vir ons agter gelaat het!
@johanndupreez794
@johanndupreez794 6 жыл бұрын
Ja, sonder twyfel die mooiste Afrikaanse liedjies ooit. Ek is woordeloos. Koos du P, was net eenvoudig in 'n ander klas!
@Hellhound604
@Hellhound604 13 жыл бұрын
dankie vir al die afrikaanse songs wat op youtube verskyn ..... as ek terug verlang hoef ek net op youtube te soek, en al die ou memories kom met baie trane terug .....
@alis.b.4631
@alis.b.4631 11 ай бұрын
ek luister hierna in turkye, dis fantasties! ^^
@lianboshoff7249
@lianboshoff7249 3 жыл бұрын
Koos du Plesis se musiek sal nie sterf nie!!
@sylvicemostert7830
@sylvicemostert7830 3 ай бұрын
Dis so so mooi. Dit bring trane😢 in my oe. Ek luistet dit oor en oor. Mooi was nog nooit lelik nie
@rinarobinson9190
@rinarobinson9190 8 жыл бұрын
Moet een van die mooiste liedjies in Afrikaans wees. En die pragtige suiwer Afrikaans - korrekte uitspraak, mooi geronde klank, keurige woorkeuse ...
@nellieprice6337
@nellieprice6337 4 жыл бұрын
Absoluut!!
@sijbrandkamer1582
@sijbrandkamer1582 3 жыл бұрын
@@nellieprice6337 Zo mooi!
@wernerbloemwagen6878
@wernerbloemwagen6878 3 жыл бұрын
Dié song én dan óók : Kinders van die Wind, wek 'n dieper deernis en innige verlange by 'n mens op. Absoluut tydloos!
@hendrikdupreez5417
@hendrikdupreez5417 9 жыл бұрын
Die mooiste song van alle tye. Bring soveel gevoelens terug oor my kinderjare
@eriklouw821
@eriklouw821 5 жыл бұрын
Fantasties. Goeie Afrikaanse musiek, indien nie van die beste van daardie tyd nie.
@TheSonneblommetjie
@TheSonneblommetjie Жыл бұрын
Pragtige song deur al die jare
@ericspammer8556
@ericspammer8556 5 жыл бұрын
Beste van Koos Doep!!
@leonsmith7068
@leonsmith7068 4 жыл бұрын
Een van my mees gunsteling liedjies... So diep en mooi
@karenkennedy24
@karenkennedy24 6 жыл бұрын
Een van die beste Afrikaanse liedjies ooit ...
@emdosawaseb2966
@emdosawaseb2966 8 жыл бұрын
Baie mooi, pragtig sag en duidelik gesing - dis nou rustige liefde Sprokie...
@johanneshess
@johanneshess 10 жыл бұрын
Ken zijn muziek en teksten (helaas) pas sinds een paar jaar, prachtig zoals iemand al schreef: Koos was rerig die beste............ons mis jou
@caseywessels4161
@caseywessels4161 9 жыл бұрын
Beste Afrikaanse liedjie ooit!
@VeredTom
@VeredTom 13 жыл бұрын
you have all ways being a poet. God bless. thanks for the great music
@marthievdmerwe535
@marthievdmerwe535 7 жыл бұрын
vandag verstaan ek jou gedigte jou liedj ... baie danki daar voor jy is nou al vir `n paar jaar by jesus se voete maar tog leef jou musiek nog voort
@Feierkind1900
@Feierkind1900 11 жыл бұрын
en jy praat van 10 jaar... oh ek lewe nou 26 jaar in Duitsland..my Afrikaans is nie meer mooi nie :-( en waar leer ek nou SUIWER AFRIKANNS??? maar die liefde is in my haart en vir Suid Afrika
@LeonVanDyk
@LeonVanDyk 11 ай бұрын
Ek weet ek antwoord jou 10 jaar later maar ek wou jou net se dat ek ook besluit het om in SA te sterf. Ek is onlangs terug. Waar jy wil sterf is vir my net so belangrik as waar jy wil lewe. Beautiful Afrikaans music and poetry is so moving... Keep well!
@harkeb
@harkeb 14 жыл бұрын
wat n diep sielvolle stem vir altyd stil. Sy musiek sal vir generasies nog voortleef.
@TheSonetp
@TheSonetp 12 жыл бұрын
Koos Dup is 'n rolmodel vir enige iemand wat musiek in hul hart het.
@enricomeyer3770
@enricomeyer3770 7 жыл бұрын
........wie kan dit ooit vergeet...diep gewortel in ons Siel
@christiaancronje8090
@christiaancronje8090 10 жыл бұрын
Wye draaie in hierdie wereld geloop, sal in my lewe nooit die song vergeet nie. Laat my aan my oumagrootjie se bedtyd stories dink. Dankie
@ulandewillemse685
@ulandewillemse685 6 жыл бұрын
Dit maak my hart warm
@lisaa8382
@lisaa8382 4 жыл бұрын
so waar..."maar hier moet jy jou nimmer laat bind"
@christidee5525
@christidee5525 4 жыл бұрын
Ja. As jy geluk en vrede wil vind...
@NEANOR1
@NEANOR1 11 жыл бұрын
Absoluut inspirerent!
@muscleshots
@muscleshots 15 жыл бұрын
pure poetry! pure goud!
@saikoza1
@saikoza1 11 жыл бұрын
When poetry meets music ...
@airconrefrigerationspares2631
@airconrefrigerationspares2631 10 жыл бұрын
Wat n song bring terug goei memories.............!!!!
@g3odin3
@g3odin3 16 жыл бұрын
Viva Koos!! Kinders in die wind was my eerste 7" plaatjie!
@davevanrooyen7796
@davevanrooyen7796 8 жыл бұрын
Mooi so Koos - RIP
@ant1700
@ant1700 10 жыл бұрын
Musiek vir die siel...
@lb7706
@lb7706 16 жыл бұрын
ek onthou oom Koos se musiek van my kinderdae, ek kry sommer 'n knop in die keel...
@MzanZIboy
@MzanZIboy 14 жыл бұрын
Koos was rerig die beste............ons mis jou
@renciadevilliers1040
@renciadevilliers1040 8 жыл бұрын
Pragtig mooi, laat my altyd huil :)
@willieneethling5456
@willieneethling5456 4 жыл бұрын
Baie dankie vir sulke mooi musiek!
@saritafriguglietti732
@saritafriguglietti732 7 жыл бұрын
Wonderlik mooi!
@MrUndakava
@MrUndakava 13 жыл бұрын
can't listen to this, after seventeen years I still miss that damned country
@elloohno1349
@elloohno1349 Жыл бұрын
We miss you too
@user-jj1yk3yv3b
@user-jj1yk3yv3b Жыл бұрын
Yes, we do. All leaving SA, so so sad...
@elloohno1349
@elloohno1349 Жыл бұрын
@@user-jj1yk3yv3b so many of my friends and family moved away, it sucks.
@alettaungerer7553
@alettaungerer7553 8 жыл бұрын
Stunning
@jacquesrheeder9
@jacquesrheeder9 16 жыл бұрын
Great song my maat, sit in NZ en luister en geniet dit baie. Thanks
@jesussaves1875
@jesussaves1875 6 жыл бұрын
My man sing hierdie liedjie soo mooi - toe ons eers getroud was het hy dit soms vir my gesing net voor ons slaap :) En nou en dan nog as hy my wil bederf :))
@bokmad
@bokmad 15 жыл бұрын
Ek ondhou die woorde " oor swart riviere" so goed! Baie dankie vir my Afrikaans teacher, Mr Kruger, jy sal nooit weet hoe belangrik hierdie woorde vir my sou wees nie!
@mariejoubert2948
@mariejoubert2948 10 жыл бұрын
Ek het slegs 'n klompie afrikaanse cd's - Koos se trilogie is daar!
@bokkieclaassen371
@bokkieclaassen371 Жыл бұрын
Koos:Helend vir die gemoed.
@cantalibre4708
@cantalibre4708 5 жыл бұрын
Bless you, Koos.
@kwenamatloa449
@kwenamatloa449 2 жыл бұрын
I love the song
@newnegritude1550
@newnegritude1550 7 жыл бұрын
Ek tjank my oe uit. Koos Doep was ongelooflik begaaf. Het destyds aan sy lippe gehang.
@maniemaritz3412
@maniemaritz3412 7 жыл бұрын
Great singer that npass away many years ago.
@killerstiff
@killerstiff 14 жыл бұрын
Dankie Bielie
@elsabievantonder6746
@elsabievantonder6746 6 жыл бұрын
so mooi..
@timothydevosbotha7600
@timothydevosbotha7600 10 жыл бұрын
Altyd 'n legende
@erickserfontein6893
@erickserfontein6893 10 жыл бұрын
Een vd mooistes
@dremutsters349
@dremutsters349 6 жыл бұрын
Erick Serfontein i
@susano39
@susano39 14 жыл бұрын
Dit is pragtig!
@aa-tgfe15
@aa-tgfe15 Жыл бұрын
doing this for a project 😃
@cvdwalt2000
@cvdwalt2000 15 жыл бұрын
mooi lied groete vir almal
@kotzelouw5146
@kotzelouw5146 8 жыл бұрын
Pragtig!!! Dit sing jy vir jou vrou of meisie as jy baie verlief is!!!!
@jakkals70
@jakkals70 15 жыл бұрын
ai, nou het ek sommer trane in my oe... beauts!
@etd5791
@etd5791 10 жыл бұрын
***** did you ever get back to SA. i saw your posting of two years ago. hope you made it back. i also want to hit the road. SA is THE land
@rocker7466
@rocker7466 2 жыл бұрын
Ok rocker
@lordakkarin1
@lordakkarin1 11 жыл бұрын
Daarmee kan ek heelhartig saamstem
@MrElhabib123
@MrElhabib123 2 ай бұрын
@MzanZIboy
@MzanZIboy 13 жыл бұрын
@blythespirit150 Ja, Koos was legend
@buddietina
@buddietina 8 жыл бұрын
Rachel platten
@Meserlion
@Meserlion 15 жыл бұрын
ek weet...
@piet6475
@piet6475 13 жыл бұрын
net hy kon so sing,ander probeer nog.vir al die SA mense oorsee julle moet huistoe kom.Ons het julle ook nodig.geniet afpikaans.
@maskamberg
@maskamberg 12 жыл бұрын
@boertseun AMEN!!!!
@adri6061
@adri6061 13 жыл бұрын
'n gebed.
@thyspotgieter3998
@thyspotgieter3998 8 жыл бұрын
mmmm wat ken ons se ons is mense
@paulmcgregor4844
@paulmcgregor4844 6 жыл бұрын
One day...we will find are land again
@sarietheron579
@sarietheron579 7 жыл бұрын
Dis mos hoe Afrikaanse musiek moet klink! Dit vertel iets!
@dirkmarais6952
@dirkmarais6952 6 жыл бұрын
The original
@thyspotgieter3998
@thyspotgieter3998 7 жыл бұрын
ai heerlik
@jacquesmyburgh4314
@jacquesmyburgh4314 9 жыл бұрын
Sjoe...
@pamelahansen3685
@pamelahansen3685 10 ай бұрын
Antwoord vrae
@suzettebezuidenhoudt9705
@suzettebezuidenhoudt9705 8 жыл бұрын
Juffrou De Lange was reg
@ejeff626
@ejeff626 15 жыл бұрын
'n Gunsteling verseker!
@ronebothma8493
@ronebothma8493 11 жыл бұрын
Catch a wake up bru
@saikoza1
@saikoza1 14 жыл бұрын
I never realised Gordon Brown could sing Afrikaans! Darn good job too.
@cobiegagiano5376
@cobiegagiano5376 6 жыл бұрын
Ek hou aan stap ........
@jeannotcamel
@jeannotcamel 6 жыл бұрын
Koos en German was gay!!! so what????
@user-jj1yk3yv3b
@user-jj1yk3yv3b Жыл бұрын
Ag twak man hy het dan n dogter. Jou urk!
@suzettebezuidenhoudt9705
@suzettebezuidenhoudt9705 8 жыл бұрын
Juffrou De Lange was reg
Koos du Plessis - Kinders van die wind
2:38
bielie99
Рет қаралды 524 М.
Theuns Jordaan - Sprokie Vir 'n Stadskind (Met Lirieke)
3:18
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 159 М.
39kgのガリガリが踊る絵文字ダンス/39kg boney emoji dance#dance #ダンス #にんげんっていいな
00:16
💀Skeleton Ninja🥷【にんげんっていいなチャンネル】
Рет қаралды 7 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 38 МЛН
Koos du Plessis - Op die pad na Nooitgedacht
3:54
bielie99
Рет қаралды 126 М.
Sonja Herholdt - SKIPSKOP
4:46
coenie11
Рет қаралды 818 М.
Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
3:50
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 2,1 МЛН
Sproeitjies
3:43
Sias Reineke - Topic
Рет қаралды 195 М.
Suidwes
3:39
Johan Yssel
Рет қаралды 1,2 МЛН
Stiaan Reynierse & Dozi - Sprokie Vir 'n Stadskind
3:39
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 25 М.
KAREN ZOID - VIR JOU
4:27
Karen Zoid
Рет қаралды 1,3 МЛН
Laurika Rauch - Stille Waters
3:36
2BoschMann
Рет қаралды 925 М.
KOOS KOMBUIS - Lisa se Klavier
4:19
Shifty Media Official Channel
Рет қаралды 1,3 МЛН
Koos Du Plessis   Molberge
3:25
Frans Janse van Rensburg
Рет қаралды 38 М.
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 625 М.
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 1,3 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
akimmmich
Рет қаралды 3,1 МЛН
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 457 М.