Рет қаралды 132
Wat 'n Petalje
Ek het saam met twee van my susters op Soekie-hulle se plaas in die Suide van Namibië gaan kuier. Ons het op die plaas rond gery, gejag, lekker geëet en baie wyn gedrink.