Рет қаралды 52
Slegs twee maande in die jaar is die Postberg staproete in die Weskus nasionale park oop om daar te gaan stap. Dit is 'n twee dag staproete. Dag een stap jy langs die Langebaan-strandmeer af, oor Postberg en tot by Plankiesbaai waar jy oornag en dag twee langs die see terug tot by Tsaarsbank.