Рет қаралды 110,123
Netwerk24 Video
Maj. André Nel van die voormalige weermag-kommandokorps wat nou as 'n geregistreerde niewins-organisasie veiligheidsdienste lewer, het gehelp om die gemoedere te kalmeer. Video: Mlungisi Louw en Charles Smith / Netwerk24