No video

Hier’s dit Nou!🌾 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S15 E2 & 3

  Рет қаралды 31,327

lisametdierooihare

lisametdierooihare

Жыл бұрын

Boer Soek ‘n Vrou is uiteindelik terug!🤩 So ons sien hoe kuier Marciel by elke boer EN ons vind uit wie is Seisoen 15 se Top 5 boere😎🌾
Tag jou maats wat moet opvang!🥳
#BSV
#kyknet
#lisametdierooihare
#bsnv
#bsnvrecap

Пікірлер: 23
@barneylouw7299
@barneylouw7299 Жыл бұрын
Lisa met die rooi hare, ek dink jy is uitstekend! Sonder pretensies, gemaklik en professioneel aanmekaar gesit. Wow!
@BuksSaayman
@BuksSaayman Жыл бұрын
Hierdie is meer fun as die show self. 😝
@mn-zq5un
@mn-zq5un Жыл бұрын
Ek love jou clips wat jy tussen in sit, flippen funny
@riaanswart9973
@riaanswart9973 Жыл бұрын
Jy is nie vars nie Lisa...dankie vir die humor😆😆
@thereschenschwarzer
@thereschenschwarzer Жыл бұрын
Ek woon ongelukkig nie meer by my huis nie... Maar jy laat my tuis voel in Januarie met - 5grade en sneeu. Jy is amazing en ek Luuuvvv jou humorsin. Ag jitte, spoggerig.. Wow so lanklaas gehoor\gebruik😂
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg Жыл бұрын
BAIE DANKBAAR Bsn'V is weer terug ! Great episode 👌👍👉⭐
@ProFouries
@ProFouries Жыл бұрын
Lisa. Ons kort die volgende Recap. Die recaps is baie meer pret as die actual show 🤷🏻‍♀️
@chantelpotgieter9854
@chantelpotgieter9854 Жыл бұрын
Sy vriende "Kroesie en Le Loyd" Dankie Lisa!
@wilmarismith
@wilmarismith Жыл бұрын
Hilarious 😂😂
@anschenthompson8561
@anschenthompson8561 6 ай бұрын
18:42 Ay ek ken daai Oom en Tannie 😂
@tHizefrs
@tHizefrs Жыл бұрын
Loadshedding!!!
@soekielagrange3725
@soekielagrange3725 Жыл бұрын
Dankie.....
@Super2eagles
@Super2eagles Жыл бұрын
Lisa, jys in verkeerde ra gebore, wie van vandag se jong mense ken die "Lappop"
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt Жыл бұрын
Ek geniet jou recaps en drink sommer glas wyn terwyl ek dit kyk.
@zgreyling7340
@zgreyling7340 Жыл бұрын
Daai nuwe grafics...shame...mens kan sien mnet en dstv se kyker getalle is af
@Rustie_za
@Rustie_za Жыл бұрын
?
@Rustie_za
@Rustie_za Жыл бұрын
Idee... Moenie weer sing nie. Love you.
@RV-in2mc
@RV-in2mc Жыл бұрын
Tsek!
@Rustie_za
@Rustie_za Жыл бұрын
@@RV-in2mc nee
@maritzasylvia
@maritzasylvia Жыл бұрын
Wat, sy sing mooi, en plus sy is fun by partytjies… unlike some.::
@Gozar111
@Gozar111 Жыл бұрын
Daai eierklitser en kite combo as airplane werk nie vir my nie.
@Gozar111
@Gozar111 Жыл бұрын
Dawid is nie topvyf nie?I don’t get it? Gedink hy gaan mees populêr wees
Wie’s nog saam?😱 FINAL🍷 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S13 E14
16:50
lisametdierooihare
Рет қаралды 25 М.
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 43 МЛН
Running With Bigger And Bigger Feastables
00:17
MrBeast
Рет қаралды 43 МЛН
Викторина от МАМЫ 🆘 | WICSUR #shorts
00:58
Бискас
Рет қаралды 6 МЛН
Shock Eliminasies 😱 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E10
17:33
lisametdierooihare
Рет қаралды 14 М.
Ontmoet #BoerAlbertus - Boer soek ‘n vrou | S14 | E0 | kykNET
4:18
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 91 М.
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 82 М.
DieWORS Party💥 | RHOWL Recap E2
17:19
lisametdierooihare
Рет қаралды 22 М.
Familie Opinies🗣️ | Boer Soek ‘n Vrou Recap S15 E9
14:37
lisametdierooihare
Рет қаралды 17 М.
Miss SA 2023 Recap👑 | lisametdierooihare
17:58
lisametdierooihare
Рет қаралды 17 М.
10 NUWE BOERE👨🏻‍🌾🌾 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E1
18:01
lisametdierooihare
Рет қаралды 30 М.
HIER’S DIT NOU!🤩 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E2
18:24
lisametdierooihare
Рет қаралды 21 М.
Margaret Gardiner - Kwêla | kykNET
18:55
kykNET Argief
Рет қаралды 71 М.
10 NUWE BOERE 🌾🤩 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S15 E1
18:51
lisametdierooihare
Рет қаралды 34 М.