LOKPRENT: DUIWELSPOORT

  Рет қаралды 3,405

Netwerk24 Video

Netwerk24 Video

3 жыл бұрын

Bloed is dikker as water, of hoe?
Dié gesegde word in Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, op die proef gestel.
In dié spanningsvolle familiedrama tuimel die geraamtes die een ná die ander uit die kas en die gesiene De Waal-familie se fasade begin kraak.
Soos Netwerk24 se twee vorige blitsreekse, Die Testament en Op en Af, is elke episode van Duiwelspoort vyf minute lank. Die eerste episode kan op Maandag 14 September op Netwerk24 gekyk word. ’n Nuwe episode sal elke weekdag om 08:00 op Netwerk24 beskikbaar wees en die blitsreeks sal tot die middel van November duur.
Gaan na www.netwerk24.com en word 'n intekenaar vir net R99 per maand.
#Netwerk24 #AllesOpEenPlek #Duiwelspoort

Пікірлер
KYK | Wat sê Cyril se nuwe kabinet oor die RNE?
15:42
Netwerk24 Video
Рет қаралды 13 М.
OFFICIAL TRAILER: 'Faan Se Trein' / 'Faan's Train'
2:09
Helena Spring Films
Рет қаралды 119 М.
NERF WAR HEAVY: Drone Battle!
00:30
MacDannyGun
Рет қаралды 40 МЛН
THEY made a RAINBOW M&M 🤩😳 LeoNata family #shorts
00:49
LeoNata Family
Рет қаралды 10 МЛН
NTV Kenya Live | July 2024
NTV Kenya
Рет қаралды 1,4 М.
Amptelike voorskou - Dinge van ’n kind | kykNET
1:01
kyknettv
Рет қаралды 6 М.
Phillies 🟡 ⚫ ⚪
1:11
Media Ward production
Рет қаралды 1,6 М.
What now for MK Party & EFF? Opposition in the 'GNU' era
27:40
Moffie - Official Trailer | HD | IFC Films
2:20
IFC Films
Рет қаралды 332 М.
Amptelike lokprent - Mooiweer en warm | S1 | kykNET
1:00
kyknettv
Рет қаралды 169 М.
CAMINO-KYKIES | Kom stap die Camino de Santiago saam met Gerda
4:54
Bo-Kaap Cape Town  Kaapse Klopse
5:22
PETER TAIT TOURIST GUIDE
Рет қаралды 18 М.
Amptelike lokprent - Die dors | kykNET
0:46
kyknettv
Рет қаралды 1,4 М.