Mal bra!! mal!! love dit! nou moet jy ons wys hoe jy 1 dag n vis gaar maak! :)
@thebeardedfisher2 жыл бұрын
Haha thanks Nick. Sal eendag catch and cook probeer.
@nickpotgieter932 жыл бұрын
@@thebeardedfisher dit lyk so lekker!!! ek wil actually begin lures doen - maar ek kom so min by n plek wat n man dit actually kan doen dat ek eerder maar aas gooi
@thebeardedfisher2 жыл бұрын
@@nickpotgieter93 dit is baie lekker en rewarding maar party keer moeilik. Beste is pak net lures in anders gaan mens altyd terug na aas.