Manie Jackson, Fredi Nest - Fire Within Me (Official Video)

  Рет қаралды 686,240

ManieJacksonVEVO

ManieJacksonVEVO

8 жыл бұрын

Music video by Manie Jackson, Fredi Nest performing Fire within Me. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd
#ManieJackson #FireWithinMe #Vevo

Пікірлер: 110
@hestervanwyk8139
@hestervanwyk8139 2 жыл бұрын
Manie baie geluk! Jy doen dit met soveel gevoel en laat jy, jou eie lewe besin v dit wat verkeerd is in n mens se lewe. Mag jy baie siele wen vir ons Koning Jesus! Alle voorspoed. Hettie
@alanwampach8598
@alanwampach8598 8 жыл бұрын
Manie Jackson.We lost lost a great man in the era of South African music.You have done a great justic to Fredi Nest's song.Thank you for singing it in English.this song touches my heart in a mighty way.Well done....
@pieterventer4965
@pieterventer4965 8 жыл бұрын
ja fredi kon ma sing rip fredi
@lounalazarus6905
@lounalazarus6905 5 жыл бұрын
N
@janmaree6973
@janmaree6973 4 жыл бұрын
Ja,Freddie sing Hom as Die vuur Binne my in afrikaans
@deonjooste887
@deonjooste887 3 жыл бұрын
t
@maniejackson5962
@maniejackson5962 3 жыл бұрын
Thank you very much
@nightwinggryson4274
@nightwinggryson4274 3 жыл бұрын
Respect to Fredi Nest I know he is in Heaven God took him to Heaven he was a angle himself so Respect to Fredi Nest
@kobusbadenhorst5541
@kobusbadenhorst5541 8 жыл бұрын
Manie it is so great that you made this in English, one great man like your self to a man like Fredi RIP
@genevieveoosthuizen6310
@genevieveoosthuizen6310 6 жыл бұрын
Fantastic, emotional perfection, totally encapsulating. Moved to tears.
@mavispretoruis8145
@mavispretoruis8145 4 жыл бұрын
As daar 'n sanger is wat ek van hou is dt Manie Jackson hy sing die mooiste hoendervleis songs.
@priscillavanwyk6111
@priscillavanwyk6111 4 жыл бұрын
So n innige lied burning strong in me, beautiful strong message, dankie Manie Jackson
@manuelmagro9173
@manuelmagro9173 3 жыл бұрын
Manie, Fredi was 'n regte legende en 'n kind van Die Here. Afskeid is 'n baie swaar besigheid, maar om dit met die Koninkryk te beklee is wonderlik.
@helenserfontein1315
@helenserfontein1315 6 жыл бұрын
So mooi, Manie se musiek spreek absoluut tot my. Sy talente kom van ons Jesus.
@wayneblem223
@wayneblem223 7 жыл бұрын
The Afrikaans version by Fredi had me from the start . The English version is awesome . R.I.P Fredi . Ek het al jou CDs
@alidavanwyk607
@alidavanwyk607 5 жыл бұрын
Gospleģsonģs
@alidavanwyk607
@alidavanwyk607 5 жыл бұрын
5
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 5 жыл бұрын
Fredi nest was n mooi mens ge wees.n mooi kind van God.nou is Hy by ins Hemelse pappa.
@avt6280
@avt6280 3 жыл бұрын
Amen Amen Amen !! Hou vas aan die genade van God....Hy sal jou dra....elke dag van jou lewe. Amen.
@annasenekal8614
@annasenekal8614 4 жыл бұрын
Ek hou daar van man 😢😢😢😢😢😢😢😘❤❤❤💖👍👍👍👏👏👏👏
@hannesuitenweerde8884
@hannesuitenweerde8884 5 жыл бұрын
Baie mooi woorde le baie na aan my hart. Lief vir die Here sonder hom kan ek nie.Love God. Hy is my koning en my anker in die lewe.
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 5 жыл бұрын
Daar darm maar van ins afrikaanse mense wat mooiste liedjies skryfbej sing.trots afrikaans.dankbaar vir fredi se musiek wat hy nou agter gelaat het Hy sing nou saam engele.en manie vir sy musiek
@johnshouseholddiycrafts2938
@johnshouseholddiycrafts2938 3 жыл бұрын
I Simply just LOVE THIS SONG. GOD BLESS YOU
@marindadominici9201
@marindadominici9201 7 жыл бұрын
Absolutely beautiful!!!
@brendasmit4978
@brendasmit4978 2 жыл бұрын
Manie jy is en bly een van die beste sangers ...jou menswees is so mooi dit maak jou n geliefde Sanger...
@margarethabotha6322
@margarethabotha6322 9 ай бұрын
Pragtige Lied Mal daaroor❤
@gayleharrelson579
@gayleharrelson579 7 жыл бұрын
AWESOME song get the fires burning with in us we can DO ANYTHING
@susanmalan7305
@susanmalan7305 3 жыл бұрын
Hierdie is een van baie. Almal baie mooi. Jammer Fredi so gou van ons weggeneem.
@theghostgaming5576
@theghostgaming5576 3 жыл бұрын
😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭Rest In Peace Uncle Fredi😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
@susanvdmerwe6515
@susanvdmerwe6515 4 жыл бұрын
Manie jy sing so mooi.
@sophiaeva7637
@sophiaeva7637 6 жыл бұрын
Awesome. Maak my hartseer en die gemis na Fredi groter
@user-ng3ri1hd2s
@user-ng3ri1hd2s Жыл бұрын
Die mooiste man en die MOOISTE musiek xx
@kruger523
@kruger523 4 жыл бұрын
Absoluut so asemrowend mooi baie dankie vir die deel.
@tokkiedejager2739
@tokkiedejager2739 7 жыл бұрын
Love die song!!
@Lavonnedevine
@Lavonnedevine 8 жыл бұрын
Beautiful
@70didis
@70didis 7 жыл бұрын
Wens ek het woorde gehad voor my , om saam te sing..dit voer my mee ..
@DukeChweya
@DukeChweya 5 ай бұрын
Beautiful song of it's time
@francoisswart8322
@francoisswart8322 8 жыл бұрын
Waar gaan die tyd heen? Vandag al 'n jaar weg van ons. Jy sal altyd 'n legende wees Fredi xx
@user-og6dh7tt6v
@user-og6dh7tt6v Жыл бұрын
Beautiful powerful song ❤ 2:30
@janmaree6973
@janmaree6973 4 жыл бұрын
This song is stirring up my spirit.powerfull
@moniquedebeer4501
@moniquedebeer4501 2 жыл бұрын
Monique de bee
@moniquedebeer4501
@moniquedebeer4501 2 жыл бұрын
Monique de beer
@isabella.C
@isabella.C 2 жыл бұрын
Kan die trane nie keer nie. So mooi ❤️😢🙏
@williemeyer6750
@williemeyer6750 2 жыл бұрын
So mooi
@brendagultig2158
@brendagultig2158 2 жыл бұрын
One of my favorite songs ❤️
@oumarosbreedt9015
@oumarosbreedt9015 5 жыл бұрын
Manie jy sing uit n ander wereld liefde ROS
@susannenilsson721
@susannenilsson721 2 жыл бұрын
Wonderful voice
@koekoescalitz1642
@koekoescalitz1642 8 жыл бұрын
baie mooi Manie!
@lesbouma9666
@lesbouma9666 3 жыл бұрын
Love your music. You have a new fan
@backylemon542
@backylemon542 2 жыл бұрын
Baie mooi Manie jy mag maar
@annaprchalova9678
@annaprchalova9678 Жыл бұрын
Božský, hlas, úžasný cit, ať jej bůh opatrujte a, andělé nad ním drží ochranu, 💋💋💋💖💖🍀🐞🍀🐞🎶🎸🕊️
@anitabrits1773
@anitabrits1773 6 жыл бұрын
Manie sing pragtig....ek kan oor en oor luister....dankie
@rikabanks1634
@rikabanks1634 6 ай бұрын
Baie mooi ❤
@wynandstrydom1713
@wynandstrydom1713 8 жыл бұрын
legend........goeie werk
@psjfellowship3094
@psjfellowship3094 5 жыл бұрын
Manie is een van my gunsteling sangers
@fouriejaques
@fouriejaques 8 жыл бұрын
Awesome Manie. Baie netjies gesing
@malindaventer7187
@malindaventer7187 7 жыл бұрын
Jaques Fourie
@maggiemoller9629
@maggiemoller9629 7 жыл бұрын
So mooi !!!!
@hannesuitenweerde8884
@hannesuitenweerde8884 5 жыл бұрын
Dankie Here Hy lewe en Hy is koning van my hart en sonder my God kan ek nie lewe nie en sonder Hom is ek niks nie dit is hy wat my krag gee my hulp kom van hom alleen en voor hom alleen sal ek my kniee buig. Dankie Here.Amen en Amen
@eugeniabeukes5726
@eugeniabeukes5726 7 жыл бұрын
Is so wonderlik om na jou music te luister like it a lot
@willieschoeman1236
@willieschoeman1236 7 жыл бұрын
Alle respek aan Manie
@MegaCarlien
@MegaCarlien 8 жыл бұрын
Jy raak net beter en beter! Fantasties! Dankie Here vir Manie se talent.
@WillemCelliers-ec9vh
@WillemCelliers-ec9vh Ай бұрын
Awesome you can and u must awesome
@annettesebastiani4539
@annettesebastiani4539 Жыл бұрын
Wunderschön Grüße aus Deutschland Annette 🥰🥰🥰🥰
@boetpotgieter1617
@boetpotgieter1617 6 жыл бұрын
Pragtig Manie die HERE seën.
@petrocoetzer504
@petrocoetzer504 4 жыл бұрын
Ek hou baie van sy musiek
@fanie1904
@fanie1904 7 жыл бұрын
Sjoe dit het trane in my oe gebring
@aubreycary7251
@aubreycary7251 3 жыл бұрын
Baie dankie vir jou liefde. 💖💖👍
@casperpetrusjordaan2117
@casperpetrusjordaan2117 8 жыл бұрын
Casper.Jordaan Bountiful Manie God Love You.
@annavaneyssen6170
@annavaneyssen6170 7 жыл бұрын
Fantastiese liedjie
@bertiegerrits548
@bertiegerrits548 Жыл бұрын
Nog eentje dat ons doet nadenken 🙏 Manie 3:31 3:33
@KotieLourens
@KotieLourens Жыл бұрын
Baie mooi
@gerdawentzel4487
@gerdawentzel4487 7 жыл бұрын
net great manie you so aan
@70didis
@70didis 8 жыл бұрын
OOOH,... I "LIKE"
@ciskahutton145
@ciskahutton145 8 жыл бұрын
Hoendervleis mooi.....
@hildastrydom9303
@hildastrydom9303 8 жыл бұрын
Manie you are such a Angel This is a awesome song
@jackiestrydom2127
@jackiestrydom2127 5 жыл бұрын
+HILDA STRYDOM Hi Hilda, i am allso a Strydom Jackie from Zimbabwe. please can you send me your phone number i am trying to find so of my family
@willieswart9298
@willieswart9298 2 жыл бұрын
Uiters goeie sanger rus in vrede
@puiteifanai9130
@puiteifanai9130 2 жыл бұрын
Amen
@Momz0r
@Momz0r 8 жыл бұрын
Baie mooi gedoen my boetie!
@lesbouma9666
@lesbouma9666 2 жыл бұрын
Awesome!
@inabannister232
@inabannister232 3 жыл бұрын
Wow dit Sal altyd n treffer wees
@BECOOLJOYCE
@BECOOLJOYCE 5 жыл бұрын
💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 3 ай бұрын
Pragtig
@annaklaasen4853
@annaklaasen4853 Жыл бұрын
Hello manieGod
@riaanvanderberg418
@riaanvanderberg418 2 жыл бұрын
Freddie bes
@annaroetsnel8906
@annaroetsnel8906 8 жыл бұрын
'n rukkie gelede het hulle die liedjie op radio Kansel gespeel en ek het hom gesoek, kon hom kry deur Frddie Nest se facebook
@gerdawentzel4487
@gerdawentzel4487 7 жыл бұрын
great manie you so San love joy songs ek soek tommy dell videos thx
@yvetteschoeman6563
@yvetteschoeman6563 7 жыл бұрын
ek mis hom baie sal nooit sy music vgeet nie
@annaklaasen4853
@annaklaasen4853 Жыл бұрын
Hello mani
@backylemon542
@backylemon542 Жыл бұрын
He sing song be
@shirleykotze3674
@shirleykotze3674 Жыл бұрын
Lyrics
@backylemon542
@backylemon542 Жыл бұрын
Manie jy mag maar sing dankie vir 14de Maart by Rus n bietjie een van die tannies
@gerdawentzel4487
@gerdawentzel4487 7 жыл бұрын
Shello Marie is only have I been so you're so g
@marynabrand5216
@marynabrand5216 6 жыл бұрын
Gerda Wentzel AMEN.EN AMEN!!! Pragrig Freddie...jou lewe is geborge in J/C...wat n.wondelike.voorreg!!!!...RIP...
@ronekvanwyk1979
@ronekvanwyk1979 6 жыл бұрын
Kani beter, woorde se als
@rethaf4387
@rethaf4387 Жыл бұрын
I love this song - in Afrikaans and English - but am slightly confused too. Is only Manie singing? Why is Fredi Nest never shown singing in this video, if he is in it?
@dylanwiller5698
@dylanwiller5698 Ай бұрын
He is dead😢
@moniquedebeer4501
@moniquedebeer4501 2 жыл бұрын
Monique de beer
@steynthinus1
@steynthinus1 6 жыл бұрын
wonder of iemand die een kan speel met n doedelsak !!!
@dawidherrmann7265
@dawidherrmann7265 6 жыл бұрын
Ek ok...Dit sal Fantastiesties wees
@jaconiemand5926
@jaconiemand5926 3 жыл бұрын
Dit sal awesome wees,maar sal die woorde uit die liedjie uitvat
@annepaine3207
@annepaine3207 4 жыл бұрын
Manie is my Best friend signing and spesiaal with children had of for you Lovies Annie Hows you five doisong on 0608 2020 under Basann. F k Godbless you can sing me a
@gerdawentzel4487
@gerdawentzel4487 7 жыл бұрын
Shello Marie is only have I been so you're so great as you earn when if I provide help on net Tommy Dell the DVDs or computer crime I buy a donkey like her on by
@koekoescalitz1642
@koekoescalitz1642 8 жыл бұрын
baie mooi Manie!
@gerdawentzel4487
@gerdawentzel4487 7 жыл бұрын
great manie you so San love joy songs ek soek tommy dell videos thx
@moniquedebeer4501
@moniquedebeer4501 2 жыл бұрын
Monique de beer
@koekoescalitz1642
@koekoescalitz1642 8 жыл бұрын
baie mooi Manie!
Manie Jackson - Amazing Grace
3:43
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 292 М.
Fredi Nest Begrafnis fotos met lied Sonder jou
3:22
Fredi Gebede
Рет қаралды 98 М.
Каха и суп
00:39
К-Media
Рет қаралды 5 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
00:25
Watch Me
Рет қаралды 57 МЛН
Manie Jackson - Die Hemel Weet
4:22
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 6 МЛН
El-Shaddai
4:09
AmyGrantOfficial
Рет қаралды 6 МЛН
STILLERIVIERSTROOM
4:10
Nick Taylor
Рет қаралды 20 М.
Manie Jackson - Sprei Jou Vlerke My Kind
4:04
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 129 М.
Telegraph Road
14:19
Dire Straits
Рет қаралды 13 МЛН
NET VOOR DIE STORM KOM - STEVE HOFMEYR (LIVE) THEUNS JORDAAN TRUBUTE
3:33
CHANDRÉ MATTHEE CHANNEL
Рет қаралды 37 М.
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,5 МЛН
Manie Jackson - Julia
3:45
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 327 М.
Steven Sterling - Aanbiddingslied
4:37
Steven Sterling
Рет қаралды 569 М.
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 65 МЛН
Kobelek
4:11
6ELLUCCI - Topic
Рет қаралды 982 М.
Минаева - Шоколадка
2:49
Gazgolder
Рет қаралды 738 М.