Music video by Manie Jackson performing Wat Jy Is. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/42QymH
Пікірлер: 28
@AlettaMostert9 ай бұрын
Manie ek is sonder twyfel jou grootste aanhanger want jy sing nie liedjies wat "leeg" is nie. Elkeen vertel n storie. So bly dat dit nou goed gaan met jou. Jou stem is kosbaar pas dit op. Groete
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
Manie weer eens oortref jy jou met lied. Want jy is diep mens van liefde . . . Hou so aan 😢😢❤
@priscillavanwyk61115 жыл бұрын
WAT jy is ,dankie Manie Jackson ,jy weet net hoe om n vrou te troos dankie vir jou pragtige songs liefde groete
@adriviljoen44394 жыл бұрын
Manie, baie dankie vir al die troos. Dis so mooi en elke woord waar. Moet jy net asb nooit ophou sing nie🙏🙏 - Adri 🦋
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
Manie after all this love songs I wish to meet you, just to say thank you , each song you sing touch anouther part of me . . . Keep on singing , please . . .❤❤
@MTEnterprisesLtd-kq5bl8 ай бұрын
Missing my stepson everytime I listen to this song the one who use to sing it with me whenever his mom was angry at me
@ritahugo16304 жыл бұрын
Manie jy bly maar die man met die mooiste musiek. Jou stem is die beste. Asseblief moet nooit op hou om daardie mooi liefdes liedjies te sing. Mag God jou en jou fuweel mooi stem ryklik seen🎼❤️🎼❤️🎼❤️🎼❤️❤️❤️
@annaliebeneberg14344 жыл бұрын
Manie jy is my HERO jou mesiek se woorde maak sin en gee mens krag hou so aan die wereld sal leeg wees sonder jou woorde
@neelsmuller37163 жыл бұрын
Wat n pragtige liedjie!!!
@susanmalan73053 жыл бұрын
Die ouer liedjies bly maar die mooiste dankie.
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
❤Manie ek dink aan jou diep woorde
@user-zm6gm2js7qАй бұрын
Wow beautiful❤
@user-zm6gm2js7q2 ай бұрын
Beautiful❤
@inavandermerwe48915 жыл бұрын
Wat jy is ...Manie so beautiful
@priscillavanwyk61115 жыл бұрын
Wat is jy ,Manie jy sing so mooi dankie seeninge en liefde
@daniejansevanvuuren8433 жыл бұрын
😭😭😭😭Wens sy was by my nog
@aubreycary72513 жыл бұрын
Sterkte vir jou my friend. God is groet. 👍
@eugenelombard9604 жыл бұрын
Pragtige liedjie. Iets in jou stem herinner my aan Bles Bridges. Hou so aan.
@adsnational38043 жыл бұрын
Jy is my hart se punt, James..... van Belinda...
@marthinusvanbiljon28482 жыл бұрын
I played this song when my late wife's coffin go down to her final resting place