Mini-dokumentêr: Episode 1: Jy Kannie Sommer Vir My Sê Nie

  Рет қаралды 2,322

Prophet TV

Prophet TV

3 жыл бұрын

Hierdie is die eerste episode in 'n reeks van 6 mini-dokumentêre waar die geagte Doktore Van der Merwe & Geyser die musiek van die fenomenale internasionale supergroep Prophet bespreek. Prophet stel op 6 April 2021 hulle splinternuwe plaat DIE KOLONIE vry, en hierdie teologiese en profetiese verdiskonteringe word vervat in hierdie mini-dokumentêr. Prophet, die supergroep, het self vir Doktore Van der Merwe & Geyser gevra om hierdie reuse taak te behartig. Om Prophet se musiek te bespreek, ontleed en te resenseer vra inderwaardheid diepe insig en enorme intellek. Om dié rede is die Doktore verkies tot hierdie groot voorreg.
Luister saam na Episode 1 waar Doktor Van der Merwe nie sommer net vir Doktor Geyser mag sê wat hy kan doen nie, en waar Doktor Geyser self ook moet besef dat hy nie sommer vir Doktor Van der Merwe kan sê wat hy moet doen nie.

Пікірлер: 3
@dreamerwes
@dreamerwes 5 ай бұрын
I wish everyone could speak and understand Afrikaans. This is PURE GOLD!
@remouys5362
@remouys5362 3 жыл бұрын
Opgewonde!! Jul is nog steeds skerp na al die jare.. 😅❤️❤️❤️
@franciscloete3772
@franciscloete3772 3 жыл бұрын
glap gat kan nie wag nie
Mini-dokumentêr: Episode 2: Freedom Song
9:05
Prophet TV
Рет қаралды 1,8 М.
Dankbaar en Tevrede deur Prophet
4:17
Prophet TV
Рет қаралды 76 М.
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 99 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 154 МЛН
DAD LEFT HIS OLD SOCKS ON THE COUCH…😱😂
00:24
JULI_PROETO
Рет қаралды 12 МЛН
Nataniël oor lidmaatbemagtiging
2:46
Netwerk24 Video
Рет қаралды 81 М.
Mini-dokumentêr: Episode 5: Dankbaar en Tevrede
6:00
Prophet TV
Рет қаралды 2,1 М.
Reis Na Gister: Piet Byleveld (Deel 1)
3:51
kyknettv
Рет қаралды 6 М.
Steve Hofmeyr - Skree, Die Onaantasbares - 2 Nov 2017
11:16
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 8 М.
'Refentse is my kind'
2:59
Netwerk24 Video
Рет қаралды 47 М.
'n Halfuur met Hanlie - Refentse
9:10
My Afrikaans
Рет қаралды 25 М.
Mini-dokumentêr: Episode 4: Strate van Goud
7:04
Prophet TV
Рет қаралды 1 М.
Dagbreek: Onderhoud - Piet Byleveld
10:43
kyknettv
Рет қаралды 11 М.