Пікірлер
@louisfourie7756
@louisfourie7756 Күн бұрын
Dankie Koos
@PollyTheron
@PollyTheron 11 күн бұрын
Die man se musiek is spiekeries.
@ElouiseRaats
@ElouiseRaats Ай бұрын
Ja my fok! Dankie Yah
@PietGrobler-dt1ce
@PietGrobler-dt1ce Ай бұрын
Ek het my enigste seun in 2020 verloor. Hierdie lied het my so diep getref - tot vandag toe in 2024....
@martjudeel6441
@martjudeel6441 4 ай бұрын
❤baie mooi...altyd dankbaar
@sonjavanderwalt5417
@sonjavanderwalt5417 5 ай бұрын
@dreamerwes
@dreamerwes 5 ай бұрын
I wish everyone could speak and understand Afrikaans. This is PURE GOLD!
@thysiehaasie6664
@thysiehaasie6664 5 ай бұрын
danie vir jou 3 woorde
@rethaf4387
@rethaf4387 7 ай бұрын
Love it! Hierdie een bêre ek nie onder "gospel" in my kop nie, maar saam met twee stokou liedjies: Harry Belafonte se Island in the sun en Slim Whitman se Mockingbird Hill. Want al drie gaan oor mense wat gelukkig is met wat die lewe hulle gegee het.
@celestestrauss9628
@celestestrauss9628 7 ай бұрын
Baie baie mooi, sielsmusiek
@j.b9033
@j.b9033 8 ай бұрын
Laat ek dankbaar en tevrede wees met die lewenspad wat God voor my uitle.
@Gamos7
@Gamos7 9 ай бұрын
Moeg vir die radio se drek, grawe ek my ou Prophet CDs uit en luister al 2 weke in die kar werk toe en terug. En hier uit die bloute vind ek toe 'n splinternuwe 2021 album is uit, en ek is al 2 jaar laat. Ek kan nie ophou glimlag nie. My hart sing saam. Ek is inderdaad dankbaar en tevrede!
@user-qf5ig6ck2t
@user-qf5ig6ck2t 11 ай бұрын
Baie spesiale betekenis vir my in my lewe. "Vrot" van die lewenswaarhede! Dankie Riaan Muller.
@johancrafford710
@johancrafford710 Жыл бұрын
Tops...
@wealthlifejourney
@wealthlifejourney Жыл бұрын
Ek weet presies van wie daar gesing word
@wealthlifejourney
@wealthlifejourney Жыл бұрын
Dankie vir hierdie rou en treur liedjie..Alle hartseer en pyn by Jesus se voete agtergelaat..
@annafick8707
@annafick8707 Жыл бұрын
Befok
@annafick8707
@annafick8707 Жыл бұрын
Becok
@annafick8707
@annafick8707 Жыл бұрын
Bedoel befok
@andredutoit1131
@andredutoit1131 Жыл бұрын
Pragtige lied! Dankie Koos en Theo. The BEST is yet to come (Rev 22:1-6), because of the GOSPEL (the goodness, grace, mercy and love of God) (Rm 1:16-17) ❤!
@joeyoosthuizen1876
@joeyoosthuizen1876 Жыл бұрын
Waar kan ek Die Kolonie kry? Ek wil so graag die snit hê🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@martiekruger-wx2ho
@martiekruger-wx2ho Жыл бұрын
Vasgeskroef van dag een af, Prophet, meesterklas!
@idaerasmus9617
@idaerasmus9617 Жыл бұрын
Laaik dit baaaieee
@esterveldman4983
@esterveldman4983 Жыл бұрын
My pa het my ma op sy skoeter gelaai,en n hele maand se kruideniers vir 5 kinders gaan koop❤️
@ansvanderwesthuizen2928
@ansvanderwesthuizen2928 Жыл бұрын
Ai Koos van der Merwe jy het werklik baie spesiale talent (sing, dig, preek). Dis ek wat voorgestel het jy moet jou gedigte op CD sit. Mal oor jou Cohen vertalings in Afrikaans.
@santiecrowther7688
@santiecrowther7688 Жыл бұрын
Ek is NET so mal daaroor!!!!
@merwinmetnwee
@merwinmetnwee Жыл бұрын
Sulke gebeure was die inspirasie agter ‘Die Skroefband Briewe’ van CS Lewis
@erikavisagie9028
@erikavisagie9028 Жыл бұрын
Ai dis soooo mooi ons moet dankbaar wees. Alle eer en lof aan Koning Jesus. 🙌🙌🙌
@lenieschnetler8138
@lenieschnetler8138 Жыл бұрын
Pragtig
@jan-johannes-bosman
@jan-johannes-bosman Жыл бұрын
Ek luister al 'n week die liedjie oor en oor. Ek stap vandag by 'n kerk verby en daar op die advertensie staan DIE KRAG IS NIE OP NIE Jesaja 40:31. In die middel van Stage 3 Loadshedding.
@jan-johannes-bosman
@jan-johannes-bosman Жыл бұрын
Net wat ek vandag moes hoor Awe! Gaan daai CD aanskaf. Net sodat ek hom met die wêreld kan deel en na die kanaal kan point.🤗😇🙏
@remouys5362
@remouys5362 Жыл бұрын
Ek lief die song en kan net sê Amen....
@elsabebotes403
@elsabebotes403 2 жыл бұрын
Stunning stunning!!!!!!!
@carinvictor70
@carinvictor70 2 жыл бұрын
Hoe kan mens julle CD bekom. 😅 Het destyds, many moons Dr Koos van der Merwe se 2 CD's (Terwille van die opdaag en Leonard Cohen in Afrikaans) nog by Musica gekoop, maar nou is daar nie meer 'n Musica nie, 😬 Dankie vir julle insiggewende musiek. Ek soek ook asb die ouer CD van Prophet. 😎
@ingeharris-webster1344
@ingeharris-webster1344 2 жыл бұрын
Van die beste wat ooit gehoor is!
@brianavanzyl3077
@brianavanzyl3077 2 жыл бұрын
Jul bly absoluut tops!! Ons Messias glimlag met 'n traan...
@ingeharris-webster1344
@ingeharris-webster1344 2 жыл бұрын
Wat n song!!!!!❤️‍🔥
@carinvictor70
@carinvictor70 2 жыл бұрын
🤣🤣🤣Skitterend! 😎
@inasmit4510
@inasmit4510 2 жыл бұрын
Besonders!!!!!
@remouys5362
@remouys5362 2 жыл бұрын
Elke lied is absoluut besonders... jul is die bestes
@remouys5362
@remouys5362 2 жыл бұрын
Pragtig en so waar...
@shaunspies1108
@shaunspies1108 2 жыл бұрын
Wat ń besonderse stêm?
@shaunspies1108
@shaunspies1108 2 жыл бұрын
Uitstekende liedjie. Samestêlling is wonderlik.
@neoleenetimmins2025
@neoleenetimmins2025 2 жыл бұрын
So bly julle sing weer saam. Neoleene v Shiloh -Go School 1995
@wallynel3280
@wallynel3280 2 жыл бұрын
Befok
@daniekeet7052
@daniekeet7052 Жыл бұрын
Fantastiese song en die beste lirieke!
@wallynel3280
@wallynel3280 2 жыл бұрын
Befok
@lynette599
@lynette599 2 жыл бұрын
Skreeusnaaks😁
@Spunky7227
@Spunky7227 2 жыл бұрын
Absoluut mal, mal oor die song 🎵 ❤ 😍 💖
@ammiegeldenhuys3404
@ammiegeldenhuys3404 Жыл бұрын
Dis baie goed gedoen
@wynandlouw3537
@wynandlouw3537 2 жыл бұрын
Dis my moto vir elke dag.
@del-marmare1646
@del-marmare1646 2 жыл бұрын
Legend.
@nancykok4190
@nancykok4190 2 жыл бұрын
Ek kan nie verwoord hoe geniet ek Prophet se musiek en hierdie praaitjies wat hulle lewer nie! Hulle praat so na my hartsmense se taal. 😀😀