'n Engel gee my hoop

  Рет қаралды 7,188

Patmosstudio

Patmosstudio

Жыл бұрын

Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 17
@elizabethvanderwesthuizen1196
@elizabethvanderwesthuizen1196 Жыл бұрын
Amen 🙌🙌..Dankie vir die gesprek van vele waarde!!
@williamkaswarie940
@williamkaswarie940 Жыл бұрын
Amen 👏 dankie vr die pragtige getuitenis God se rykste seen 👏
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment Жыл бұрын
Amanda baie dankie vir hierdie wonderlike onderhoud!!! Ek sien uit om nog van hom te hoor!! En jy is dierbaar, dankie dat jy al hierdie spesiale mense na ons bring sodat ons geseën kan word net wat hulle alles weergee oor die lug - ons woon in Portugal en kyk gereeld na Patmos - hou asseblief so aan! Ons sien ook uit na nog onderhoude met Eugene Marais. Seëninge aan jou en al die mense wat betrokke is met Patmos Studio.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Loof ons Here!!! Elkeen is uniek. Hy praat met elkeen op n unieke, spesiale manier...ek waardeer Vader, Seun en Heilige Gees! Dankie dat U in my lewe is....
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
More mense, baie dankie!! Dis nou die tyd om n persoonlike verhouding met ons wonderlike Here Jesus te hê. Hy ken elke mens en weet van alles. Bely jou sondes en leef heilig, waarsonder niemand God sal sien nie. Doen daagliks wat jou hand vind om te doen en moenie ophou om goed te doen nie. Seëninge vir almal...🤗🤗 Ek stem, weet wie jy in Christus is en Wie Hy in jou is...
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 Жыл бұрын
😂😂😂😂awesome Dewald. Wow❤ Dankie Jesus🙌🏻
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jip!! Awesome Here met Sy audible voice...glory!!!
@yvonnegoosen5797
@yvonnegoosen5797 Жыл бұрын
AMEN!
@estelledean6563
@estelledean6563 Жыл бұрын
Amen ek verstaan hierdie boodskap verseker!!! Ook gesukkel om iemand te vergewe en toe stuur God vir my n Engel. Hom agterna gaan soek waar hy gese het hy bly.... niemand weet van hom nie. Daarna het God my 4uur die oggend in April wakker gemaak met n Audible stem. Kon Hom hoor en het wakker geword Hy het my naam duidelik gese. Was die mees ongelooflikste ervaring!!!! Onmiddelik soos Dewald se het ek op kniee geval en gebid en gebid. Vir 3 dae aanmekaar! Dien Hom noual 19 jaar en HY is God. Sy Teenwoordigheid verruil ek nie. In my geval moet my man nog knieg buig maar ek bid vir Hom. Dankie vir hierdie getuienis
@annelisegrobler2148
@annelisegrobler2148 Жыл бұрын
God bly altyd getrou, selfs wanneer ons nie getrou aan Hom is nie. ❤
@hannalizeweyers5044
@hannalizeweyers5044 10 ай бұрын
Wow
@empielouw5161
@empielouw5161 Жыл бұрын
Prys die Here vir hierdie man se begrip oor die Waarheid.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Wonderlik om encounters met engele te hê...jou lewe is nooit weer dieselfde nie..loof ons Here!!
@An3hAxWoTLK
@An3hAxWoTLK 11 ай бұрын
Hulle gooi sout ,julle gaan sit op julle knee en praat met jul self 😂😂
@helenadakovic4764
@helenadakovic4764 Жыл бұрын
Praat die waarheid. Het olie op my more gesit Demoon het nog steeds ingekom. Robert Clancy se gebede is ook baie sterk. Doen net wat Jesus gedoen het.
Wat is familiêre geeste
26:10
Patmosstudio
Рет қаралды 9 М.
N engel verskyn aan my met dringende ‼️ eindtyd boodskap
17:57
Patmosstudio
Рет қаралды 61 М.
Русалка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 6 МЛН
Alex hid in the closet #shorts
00:14
Mihdens
Рет қаралды 6 МЛН
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 8 МЛН
Ef1:18 Open my Geestes oë
8:47
Gisela Joubert
Рет қаралды 8 М.
Loopbaanreis met Rika | Adv. Gerrie Nel gesels oor LLB
39:40
Akademia Spens
Рет қаралды 2,8 М.
Geloof, Hoop en Liefde: Gospel Skouspel
6:50
kyknettv
Рет қаралды 66 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 26 М.
Eben Mc Laren    Rassisme  Ek was ge “frame
12:51
Patmosstudio
Рет қаралды 31 М.
Demoon stamp my van my perd
28:04
Patmosstudio
Рет қаралды 14 М.
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Clown takes blame for missing candy 🍬🤣 #shorts
0:49
Yoeslan
Рет қаралды 25 МЛН
tom and Jerry 😱🆕 #trending
0:23
Nemi Shorts
Рет қаралды 17 МЛН
Sigma Kid Hair #funny #sigma #comedy
0:33
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 29 МЛН
Жалко эту собаку 😥
0:34
Awesome Cuts
Рет қаралды 3,1 МЛН