Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
Пікірлер: 73
@keyserrosemarie75619 күн бұрын
Goeie môre Izak en mede luisteraars/Kykers. Baie dankie Izak vir n uitsondelike Nuus Kanaal. Ons waardeer jou Opreg.
@shortMario9 күн бұрын
Ons Namakwalanders Ken al vir Louie en sy streke vir donkie Jare. Die mense van die area vertrou hom nou nie eers amper nie. Sien hom van n langpad af aankom. Vrae maar enigeiemand van Kamieskroon tot Port Nolleth met n langdraai in poffader en alles tussen in
@PierredeVilliers-tm4lw9 күн бұрын
LL het vir Devon pens en pootjies ingesluk,
@michellewhitmore53119 күн бұрын
Ooo ek geniet jou program...ek is 85 Jr en Vol van optimism vir ons nuwe inspiring cabinet. 🎉GOD BLess SOUTH AFRICA..
@jacobpretorius27419 күн бұрын
Liebenberg weet presies Wie om in te katrol en te gebruik tot sy voordeel
@ElsieLiebenberg9 күн бұрын
Ek verskil met jou oor die rede waarom Devon ingetrek is deur LL. Louis haat Tewie Wessels en nog meer vir Willem Peter en wie was nou nader aan hulle as Devon? Waar gaan hy meer inligting kry oor hulle aktiwiteite en sagte teikens?
@johanbrittz90549 күн бұрын
Devon is 'n opportunist en LL buit hom lekker uit. Ek dink Devon is nie die skerpste potlood in die pakkie nie
@janpotgieter150510 күн бұрын
Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag. Amen. ❤
@nicolettemathiasdotcomquee541410 күн бұрын
Goeie móre ☕️
@johnoosthuizen326510 күн бұрын
Hi...ek en my vrou is nou 22 jaar al getroud...ek 43 j oud en vrou 65 j oud...nog gelukking met mekaar....❤
@PierredeVilliers-tm4lw9 күн бұрын
Jo jy is seker slim.
@oliviahossell17479 күн бұрын
I believe there will be differences but so long they can move forward and do what is best for our country and its people
@oliviahossell17479 күн бұрын
True I agree it is not to say things can work out we can just pray they can compromise as we need to move forward .
@user-yp4sc2xz9k9 күн бұрын
Môre Izak ek ibly jys gesond ek luister maar net die goete ,gesprekke lag vir my dai lekker lag wat net jy kan lag tatta mooi bly😂van kakamas colored vrou
@PierredeVilliers-tm4lw9 күн бұрын
Kry bietjie vir Mike Bolhuis en Louis lekke lieg bietjie daar by jou.
@oliviahossell17479 күн бұрын
Thanks for newss Izak I appreciate
@katysteffen74849 күн бұрын
Dankie Izak🎉🎉
@DirkVanwyk-zq3by10 күн бұрын
Daar sal altyd bitterbekke wees.Daar is hoop!
@cenelnel36359 күн бұрын
MOOI IZAK. JY HET GUTS!!!!!
@kobusvanstaden37479 күн бұрын
Sakkie, as jy minder nonsens praat sal jou videos die helfte korter en veel interresanter wees
@corneliacoetz2439 күн бұрын
Kobus moet tog nie so galbraak teenoir Izak nie. Beter en meer skaflike sonder beledigings sou beter klink. Lekker luister!
@christodebeer364510 күн бұрын
Daar blykbaar nog n dodelikke Plaas Aanval gewees in Porterville....😮
@susandewet35539 күн бұрын
Halo Sakkie, ek luistergraag na jou. Altyd n grappie hier en daar en ernstig oor die nuus.😊
@Jak0kalsie9 күн бұрын
Goeiemore! Ek luister uit 'n yskoue Bethlehem!
@Opendoordesignsonja10 күн бұрын
More more uit n koue Volksrust...
@user-fn1fq6kt2f10 күн бұрын
Daars nou genoeg Rook in Devon se Gat op geblaas, die Wiel Draai.
@andriesvanderwesthuizen851910 күн бұрын
Petrol prys is dit net tot almal terug van die see af dan weer n verhoogen vra net Andre
@AnnaEloff10 күн бұрын
More Izak. Ek slaap bietjie laat..maar luister elke dag😊
@thatsme1729 күн бұрын
xHi hi ek ook nuut. Louise x
@emmarudman41879 күн бұрын
AMEN EN AMEN
@mariondeason10329 күн бұрын
Goeie middag, jy het uraan produksie aangevat in SA en ek wonder toe waarheen voer SA uraan uit. Dit is die antwoord op Google en dit laat n mens wonder "The main destination of Uranium and Thorium Ore exports from South Africa are: Democratic Republic of the Congo ($1.96k), Namibia ($663), and Mozambique ($35). Twee van hierdie lande is in oorlog, en Namibie het geen uraan krag opwekkings stasies nie. 🤔🤔👀 Dankie vir jou insig oor Devon ,groot jammerte.
@emmarudman41879 күн бұрын
EK HOU MY HART OOK VAS. KON STEVE HOM NIE REG HELP NIE
@yvonneellisrossouw36459 күн бұрын
More hier uit Kimberley. Van 'n oud Suidwester.
@catherinedejager16089 күн бұрын
My liewe Isak, Maak soos Louis maak & sit jou bewyse op die tafel vir almal 9m te sien oor dat jy sê hy het self erken dat hy SA se grootste skelm is ASB Dis die enigste manier hoe jy alle mense sal kan oortuig dat jou storie waar is
@AnnelisedeWet9 күн бұрын
❤
@user-lv1ps8uj5b10 күн бұрын
More Izak
@veronicakarstel91269 күн бұрын
What does Angie know about defence? What hold has she got on Pinocchio?
@trudiekoelman83569 күн бұрын
Ai Izak dit is hartseer
@hendabester90189 күн бұрын
Hehe, lekker lag ek nou vir jou , Izak
@melvinjoubert164510 күн бұрын
More izak en luisteraars
@marlenevandermerwe116010 күн бұрын
More more welkom almal vanaf NZ
@johnoosthuizen326510 күн бұрын
O.. skuus man...maniere..goeue Môre aan die mense..😅
@mariusnel216810 күн бұрын
Môre
@TedManthe10 күн бұрын
More izak en almal
@HannoVisagie9 күн бұрын
Izak, jy kan beter doen as jou taalverkragting "uitfigure" asb.
@riaweideman67199 күн бұрын
Devon is besig om sy volgers onder die bus in te gooi. Maar nou ja, ons leef die keuses wat ons maak. 🙈
@trudiekoelman83569 күн бұрын
Middag Izak
@Tinker85319 күн бұрын
Spinning is actually a thing in the UK as well. Every weekend young men mainly English by the way, take quad bikes, cars and motor bikes onto the road late at night, especially in rural areas. Many rich people take their sports cars onto the back roads of England to race each other and test out the speed of their vehicles. Its illegal but they still do it. Its just not a Coloured thing, actually South Indians do it as well. What is needed is rally tracks and if Gayton can do that I am all for it, because it can be made a safe sports. Living overseas you become so aware of the narrow minded views that South Africans people hold of each other, South Africans are so backwards in their mindsets at times.
@pamelaspencer8229 күн бұрын
Hi Shanaaz. Agreed. Spinning is big, world wide, not just where English is spoken. However, Izak was supporting the cause with such compassion. I live in a rural area where it happens all the time. Perhaps you haven't been to SA for a while? Do you know how big the gangs here are? Take my hat off to people who find an alternative. There are extremely narrow minded people in the UK too. Depends on whom you encounter. That is a world wide phenomena as well. Please vote in the election on Thursday in the UK
@roeteroestof38969 күн бұрын
@@pamelaspencer822 100%
@thatsme1729 күн бұрын
😂😂😂😂😂😂
@oliviahossell17479 күн бұрын
I agree will Zuma turn up he don't care
@emmarudman41879 күн бұрын
EK KAN NIE DINK DAT DEVON SO DOM IS NIE. SHAME
@Opendoordesignsonja10 күн бұрын
Stem 100% saam jou Izak.
@madeleindiedericks702010 күн бұрын
😂😂😂😂😂geskroef, ja, omtrent!
@zander-up1vc9 күн бұрын
DONNIE EN RONNIE WORD ALTWEE GEFOK@😂
@MarthaHavenga-ny9ip9 күн бұрын
Wees trots op jouself.
@anitaras536910 күн бұрын
Soek ook ons bruin kind?
@janniedevilliers691210 күн бұрын
Oom Izak praat liewer hoe ek van my puisies ontslae kan raak sodat ek n meisie kan kry!!!❤❤😢
@sion167710 күн бұрын
Probeer caster oil, cold press hex free.
@TienieDelaRue63159 күн бұрын
Ag asb wat het dit met die nuus te doen????!!! 😮😮😮😮
@jvh30269 күн бұрын
Jinne Donny...jy dalk a midlife 'closet crisis '
@mornebronkhorst91269 күн бұрын
Nee Sakkie jy moet by kom! Gaan kerk toe Sakkie. Jy saai propaganda.
@tantBok9 күн бұрын
Grapkas
@obySedgefieldgemofourgardenrou9 күн бұрын
200bln lost with steinhof saga, at least f d & g moves money in rsa and people do benefit.the LL movie will be a big money spinner, he ,s helped lots of people,salute LL.