Рет қаралды 1,030
Op 22 Junie was ons ateljeegas die talentvolle aktrise, Amalia Uys , en ons SAKEfokus was in die mooi omgewing van Somerset-Wes en die Strand in die Wes-Kaap.
Kyk hierdie naweek ontbytSAKE op kykNET en kykNET & kie.
ONS UITSAAITYE:
kykNET, DSTV kanaal 144
Saterdagoggend 7:30 - 9:00
Herhaling Sondagoggend: 7:30 - 9:00
Dinsdag en Donderdag: 13:00 - 14:30
.
kykNET & Kie, DSTV Kanaal 145
Saterdagoggend: 8:30 - 10:00
Sondagoggend: 6:00 - 7:30
Dinsdag en Donderdag: 11:30 - 13:00
.
Vir meer inligting oor ontbytSAKE:
www.ontbytsake.co.za