Рет қаралды 1,252
Saterdag 8 Junie het ons saam met die gewilde sanger, APPEL, wat binnekort ook by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees te sien sal wees gekuier.
En so gepraat van Innibos, ons wys julle juis wat dié fees vanjaar alles inhou en in die SAKEfokus kyk ons na ’n paar Laeveldse ondernemings en ’n paar uit Pretoria.
Kyk hierdie naweek ontbytSAKE op kykNET en kykNET & kie.
ONS UITSAAITYE:
kykNET, DSTV kanaal 144
Saterdagoggend 7:30 - 9:00
Herhaling Sondagoggend: 7:30 - 9:00
Dinsdag en Donderdag: 13:00 - 14:30
.
kykNET & Kie, DSTV Kanaal 145
Saterdagoggend: 8:30 - 10:00
Sondagoggend: 6:00 - 7:30
Dinsdag en Donderdag: 11:30 - 13:00
.
Vir meer inligting oor ontbytSAKE:
www.ontbytsake.co.za