Ontvoer in 'n vreemde land

  Рет қаралды 29,459

Die Getuienis

Die Getuienis

Жыл бұрын

Eilish was beplan om te gaan skool gee in ‘n vreemde land. Als was gereël, glo. Met haar aankoms, het dinge nie reg gelyk nie totdat sy te laat agtergekom het dat sy word aangehou in ruil vir geld. Om als te kroon, was ‘n familie lid betrokke.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZfaq Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
freesound.org
pixabay.com/music/
pixabay.com/sound-effects
Video by fauxels: www.pexels.com/video/a-smilin...
Video by Hugh Mitton: www.pexels.com/video/people-g...
Video by Kelly: www.pexels.com/video/cars-tra...
Video by Tima Miroshnichenko: www.pexels.com/video/person-r...

Пікірлер: 34
@MariaVanDerMerwe-om6tr
@MariaVanDerMerwe-om6tr 23 күн бұрын
AMEN
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Ай бұрын
Amen dankie vir die awesome getuienis Prys Die Here
@kateseverein7650
@kateseverein7650 Ай бұрын
What an amazing story - thank God u know + trust God
@stanleyjansen2624
@stanleyjansen2624 10 күн бұрын
Baie dankie vir die glassie water teregwysing,God bless...my blessings too.Amen
@RonelBrendell
@RonelBrendell Ай бұрын
God bly getrou💜
@nataliehayes1010
@nataliehayes1010 Жыл бұрын
WOW!
@BrendaGeldenhuys
@BrendaGeldenhuys Жыл бұрын
Baie dankie v hierdie awesome getuienis!!!!
@salomekapp9894
@salomekapp9894 Жыл бұрын
Dankie Here, dat U ons nooit in die steek laat soos ons aardse familie nie.
@anilenk2103
@anilenk2103 Жыл бұрын
Ek was vir 20 jaar in die buiteland, die meeste vd tyd in die Ooste, onder andere ook Beijing. Ek kan asn so baie kere dink wat die Here my uit situasies gehaal het. 🙏🏻
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Amen
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Juanita jy is n fantastiese onderhoud voerder... Jy weet net wanneer om stil te bly en te praat ... Jy is op die punt af en nie vervelig! Pragtig! Ja oe die arme meisiekind is deur HEL!!!
@cyzellefincham5712
@cyzellefincham5712 Жыл бұрын
Hierdie was baie scary 😢dankie baie vir Abba wat haar beskerm het
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 Жыл бұрын
Dankie JESUS vir U GENADE en Liefde oor die vrou se GETUIENIS. Dat U haar ook so vas gehou het teen al hier die gevaarlike plekke wat sy deur gegaan het. GLORY to God BLESS YOU a LOT 🙏🙌🙌🙌🙌
@user-to2lm8ed9f
@user-to2lm8ed9f Жыл бұрын
Amen wow
@priscilladrake185
@priscilladrake185 Жыл бұрын
❤❤Psalm 23 In jou angs en benoudheid het jy nooit vergeet om te bid nie. Psalm 23:4 Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. *(Jy was bang maar die Here hey jou nooit verlaat of begewe)*❤❤
@zeldavanniekerk226
@zeldavanniekerk226 Жыл бұрын
Psalm 91 vers 14 en 15. Omdat Hy my lief het se God daarom sal Ek hom RED Ek sal hom BESKERM omdat hy My Naam ken, hy sal My aanroep en Ek sal hom VERHOOR in die NOOD sal Ek by hom WEES Ek sal hom UITRED EN EER aan hom gee. Prys die Here! Dankie dat U ALTYD op U Woord en Beloftes Staan! Amen
@naomimuller6739
@naomimuller6739 Жыл бұрын
Prys die Here wat jo bewaar ht want dt is net Hy wat jo bewaar ht dankie dat j dt gedeel ht ons moet ons oe op die glasie hou wonderlike getuie❤
@jacquelinejohnie2598
@jacquelinejohnie2598 Жыл бұрын
Sjoe!!! Wat 'n angstige ervaring. Ek's baie bly die Here het jou veilig weer huistoe gebring Eilish. So jammer vir die vreesbevange situasie wat jy moes deurgaan. Mag ons almagtige God jou altyd seën en beskerm 🙏
@anemouton4583
@anemouton4583 Жыл бұрын
Weereens n bewys di Here is almagtig. Wow, di storie gee my soveel hoop
@tpkorea6c
@tpkorea6c Жыл бұрын
Dankie vir die getuienis van God se genade. Ek hoop die polisie is gereed om die neef in hegtenis te neem sou hy na SA kom. So 'n boef hoort in die tronk. Ek het ook 'n SA'er gehad wat met valse voorwendsels werk aan my en 'n vriend gegee het wat nie was. Hy het geld in SA gevat en met navrae het ons uitgevind die skool het nie poste nie.
@johannamalitjane5998
@johannamalitjane5998 Жыл бұрын
Jou nefie family 😮
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Dis baie hartseer
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Vreesaanjaende ondervinding. Die nefie??? Ek dank Hom dat Hy haar ongeskonde teruggebring het. Baie dankie, dit gee my sommer nuwe moed.❤🎉
@claviativdnwijk
@claviativdnwijk Жыл бұрын
Ek kan dink. Ek het n boodskap aan die gemeente gehad en ek was so bang ek het gese Here, ek kan nie voor mense praat nie, neem oor asb. Ek het die mic in my hand geneem en verder weet ek niks.. ek het " bygekom" toe ek die laaste paar woorde se. Dis n bonatuurlike ervaring God se Gees neem wetklik oor as jy Hom vra.
@esmeraldamouton7021
@esmeraldamouton7021 8 ай бұрын
Shalom, dis n kosbare getuie waarin almal kan sien hoe die Here is wat ons dien. Hy bly getrou en is geen mensekind dat Hy sou lieg nie. Wonderwerke gebeur nog steeds. Ons moet bid rn waak want di duiwel loop rond om te steel, slag en te verwoes maar di Here het gekom om lewe en oorvloed te gee.
@stanleyrobson4622
@stanleyrobson4622 Жыл бұрын
Ons dank die Here dat Eilish weer veilig tuis is, en haar so mooi behoed en bewaar het. Ek gee skool en bly al sedert 2005 in Sjina. Ek kan myself indink hoe maklik iemand so 'n slegte ervaring kan meemaak. Om by te dra sal ek raad gee vir gelowiges (en nie-gelowiges) om in aanraking kom met een van die internasionale gemeentes (international Christian fellowships) hier in Sjina nog voordat jy oorkom, sodat jy 'n pastoor of kerkleier (gewoonlik 'n uitlander) as 'n betroubare kontak kan vind. Andersins is dit belangrik dat jy seker maak dat jou kontakte betroubaar is en goed Engels praat, en deur die internet te gebruik om alle inligting so ver moontlik te verifiseer.
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 10 ай бұрын
GLASS OF WATER TESTIMONY
@rianasmit8755
@rianasmit8755 Жыл бұрын
waar kan ons die volle getuienis hoor groot asb.
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. Hierdie was haar eerste opname en tot dus ver sie volle Getuienis in die tyd slot.
@gennielaubscher551
@gennielaubscher551 Жыл бұрын
Prys die Here
@tinasutton4245
@tinasutton4245 Жыл бұрын
Ja, die Vader beskerming ons, daar om moet ons hom ken in al onse weie, en hy sal ons paaie geluk maak. My Bybel lee altyd oop, op Psalm 91, in die dag en die nag. Ek is dankbaar dat jy weg gekom het van die so dinge mense af. Wat verwag jy, as hulle nooit die Woord lees nie. Die duiwel verband mense se gedagte, en wys jou om verkeerde dinge tedoen. Bid altyd voor jy ry, en wanneer jy uit jou kar uit klim. Sulke mense het nie gevoellens nie, weet nie eers om dit op papier te skrywe nie, hulle het net een ding in hulle drove koppe, om kwaad tedoen.
@minniefourie6804
@minniefourie6804 Жыл бұрын
Wat ñ wonderwerk😂😢
@minniefourie6804
@minniefourie6804 Жыл бұрын
Jesus is so getrou. Loof en prys Sy naam. Dankbaar.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 56 М.
THE POLICE TAKES ME! feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
PANDA BOI
Рет қаралды 24 МЛН
МАМА И STANDOFF 2 😳 !FAKE GUN! #shorts
00:34
INNA SERG
Рет қаралды 4,7 МЛН
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 99 МЛН
I wish I could change THIS fast! 🤣
00:33
America's Got Talent
Рет қаралды 114 МЛН
saai jouself uit skuld
23:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 17 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 24 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
My pa offer my aan satan | Met Amanda
16:15
Patmosstudio
Рет қаралды 33 М.
Droom ... my man verneuk my
24:07
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
Vrou staan op uit die dood
25:54
Patmosstudio
Рет қаралды 8 М.
"Op 'n Donker Pad" | Die Getuienis van Elisha Reid se Motorongeluk
19:07
NG Kerk Proteapark Rustenburg
Рет қаралды 20 М.
THE POLICE TAKES ME! feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
PANDA BOI
Рет қаралды 24 МЛН