valse of ware bekering

  Рет қаралды 11,253

Die Getuienis

Die Getuienis

Жыл бұрын

Francois het groot geword in 'n tradisionele kerk. Sy vrou het ernstig siek geword in die hospitaal. Daar het ‘n vrou vir haar kom bid en Francois het begin vrae vra oor die salwing van die vrou. So het HEILIGE GEES met hom gewerk om die deur die ware doop te gaan.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZfaq Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 34
@sandranortier08
@sandranortier08 4 ай бұрын
❤ baie dankie Vir HIERDIE getuienis amen 🙏🔥🙌🕊️
@johannasmith2528
@johannasmith2528 Ай бұрын
Wat n wonderlike getuienis dinge wat ons nie geweet het so dankbaar laat dit net goed gaan baie liefde 🙏🙏
@leonvangeel9968
@leonvangeel9968 11 ай бұрын
Op dese getuigenis ervaarde ikself een enorme salving van de H. Gees . ek heb by momente gehuil .
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 9 ай бұрын
Baie baie dankie❤
@lezelbuys1373
@lezelbuys1373 Жыл бұрын
Hierdie gee my nuwe moed, my ouers is Ng en wil niks weet van die ware bekering nie. Ek smeek Jesus Christus vir hierdie openbaring vir my ouers ook.
@sarie1139
@sarie1139 11 ай бұрын
Dankie vir hierdie kosbaar getuienis. Amen and amen Prays, The Lord Our God Almighty ❤🙏💖🙏💖🙏
@yolandygrobbelaar7790
@yolandygrobbelaar7790 11 ай бұрын
Kosbare getuienis vol salwing 🌿
@helenavanderlinde2807
@helenavanderlinde2807 Жыл бұрын
Goeie More Francois, baie dankie vir hierdie kosbare boodskap. Ek is so dankbaar daarvoor
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
O wat ñ Getuienis, dankie ons het so nodig om dit te hoor. Hallelujah
@malindavaneeden1092
@malindavaneeden1092 Жыл бұрын
Wonderlik Oom! Dankie vir hierdie kosbare getuienis.
@marindajackman8703
@marindajackman8703 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie getuienis.
@esmewitt5293
@esmewitt5293 Жыл бұрын
Amen 🙌💗🕊
@melissajacobs1022
@melissajacobs1022 Жыл бұрын
Amen 🙌🏼 so mooi getuienis!
@gerdahwoodbridge674
@gerdahwoodbridge674 Жыл бұрын
Amein! ABBA is waarlik goed. Die Tabernakel verduidelik alles.
@ericabrent6682
@ericabrent6682 Жыл бұрын
Oh wow. Vandag het die Here my hierdie getuienis gegee om na te luister🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤❤❤❤❤Baie dankie Oom.
@albertadlg
@albertadlg Жыл бұрын
Wow , wat n getuienis!
@TrudieDutoit-bz9fu
@TrudieDutoit-bz9fu Жыл бұрын
Baie dankie dit help my baie❤
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@johannamalitjane5998
@johannamalitjane5998 Жыл бұрын
Gebede Vir my dogter in Jesus Naam
@elizebrown7786
@elizebrown7786 Жыл бұрын
AMEN PRYS DIE HERE 🙏🙏🙏
@johannamalitjane5998
@johannamalitjane5998 Жыл бұрын
Gebede Vir myself Vir ware bekering
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag, u kan gerus Oom Francois Whatsapp
@user-hu1im5ud1u
@user-hu1im5ud1u Жыл бұрын
Hi middag ek wil graag ook deel wees dankie
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. Op watter manier wil u deel wees? Stuur asb vir ons ʼn epos info@diegetuienis.co.za
@HS-ml8dx
@HS-ml8dx Жыл бұрын
"... toe wys die Here vir my hoe't Adam se siel besig om te sondig teen my en ek bestraf dit." Kan oom Francois dalk bietjie verduidelik wat Oom hiermee bedoel?
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. Oom Francois is bereid om jou te verduidelik. Stuur asb gerus vir hom 'n Whatsapp.
@corrieboyder1786
@corrieboyder1786 Жыл бұрын
MIDAG HIEKOM EK BY MY HUIS BY TARVANAKEL UIT??? OD IS DIT GEESTELIK
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Corrie, dis geestelik. Kontak gerus Oom Francois
@rinaodendaal-ry2nt
@rinaodendaal-ry2nt Жыл бұрын
Baie dankie so waar en mooi. Bid vir my ek was daar en begeer om tenvolle weer daar tewees
@soutkorrel8470
@soutkorrel8470 Жыл бұрын
Ek verstaan nie hoekom moet jy die gordyne vd Allerheiligste oop trek nie? want met Jesus se Kruisiging het Sy bloed offer die Voorhangsel laat skeur van bo tot onder Matt 27:51 SODAT gelowiges toegang het tot die troonkamer. Hy het dit klaar gebaan vir ons Hebr 10: 20.
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag. Dis net ʼn profetiese aksie. As jy enige gordyn in die helfte skeur, hang die gordyn net maar nie oop nie. So oom Francois moes net ʼn profetiese aksie neem om die gordyn (wat alreeds geskeur is) net oop te maak. Maar jy gaan deur hoe HEILIGE GEES jou wys. Hoop dit antwoord jou vraag.
@chrissmit2614
@chrissmit2614 11 ай бұрын
@@DieGetuienis konteks is belangrik...wys dit in die skrifte
@DieGetuienis
@DieGetuienis 11 ай бұрын
Goeie dag Chris, stem 100% saam dat ons als met skrif moet toets. Gelukkig is ons nie dieselfde nie so HEILIGE GEES lei elkeen op sy eie manier. Ons het self ook al profetiese aksies gedoen soos HEILIGE GEES ons gelei het, wat nie in die Woord van HERE staan nie. Dis verhouding bou. Net soos wat JESUS moes skrifte verwys na die Ou Testament wanneer HY met die skrifgeleerdes gepraat het, MAAR dan toe draai JESUS om en sê vir SY dissipels dat HY niks doen behalwe wat HY sien SY VADER in die hemel doen nie. Dit wat HY sien SY VADER doen, het nie in die Ou Testament gestaan nie, so hoe moes die dissipels dit glo sonder skrif? Want dis verhouding bou met JESUS. Die fondasie is die WOORD van die HERE, dit wat jy bo op die fondasie bou, is verhouding met VADER, SY SEUN EN HEILIGE GEES. Hoop dit help. Epos my as jy nog vrae het. Ons is hier om saam te bid en te leer by HEILIGE GEES. info@diegetuienis.co.za
@spiritandtruthworshippers
@spiritandtruthworshippers 3 ай бұрын
​​​@@chrissmit2614 Hello, So those who do not understand the veil that has been torn, -the lost as well as those not believing or understanding true salvation, whose eyes are covered with scales, -are those who live on the other side of the curtain. In other words there is an object that separates that person from the Truth (Jesus) and therefore, from His presence. Read 2Cor3:14 Then if you study further on the curtain you will find more explanation in Hebrews 6:19 Hebrews 9:3 and Hebrews 10:20. In Matthew 6:6 Jesus says to go pray in your room. That is symbolic. Since you are the vessel of God, you must go to that inner room of your heart and spirit when you pray. There is massive symbol and more meaning to Mark 14:15 when an "upper" room was already prepared for the Lords last supper. See the advancement. God takes us from glory to glory. Understanding the true meaning of tabernacle in the new testament you can read Hebrews 8:2 and Hebrews 9:11 and Hebrews 9:21 After all, if you read Revelations 15 you will notice something unique in verse 5. Job 11:7 can barely get words enough to even ask the question of the mysteries and limits of God. There are many mysteries about God and in the Word not to even mention what He will share with those who seek it and ask for it to be revealed. All the Scriptures above helps, but I always advise that the person read the whole chapter(s) for full context and better understanding and to also ask Holy Spirit to show them the truth and mysteries and answer the questions you may have. Keep in mind the subject of this testimony and you should find that what the Oom says actually shines light on the issues of some doctrines taught in the world. So I find the message is a very practical example of a spiritual explanation, and not actual physical. It's symbolic. Hope this helps :) God bless you very much and thank you for asking these questions. They are necessary to be asked so that we can come together and fellowship about it. Jesus is Lord and I love Him so much! Hallelujah!
Is daar hoop vir my?
25:25
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
ТАМАЕВ УНИЧТОЖИЛ CLS ВЕНГАЛБИ! Конфликт с Ахмедом?!
25:37
DEFINITELY NOT HAPPENING ON MY WATCH! 😒
00:12
Laro Benz
Рет қаралды 55 МЛН
Alex hid in the closet #shorts
00:14
Mihdens
Рет қаралды 7 МЛН
Verlos van islam, vind JESUS
25:47
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? - Andries Enslin, 16 September 2018
32:14
Beheer jou brein, verander in 'n beter jy
1:04:03
Lourens De Klerk
Рет қаралды 1,6 М.
patroon van vroeë dood in my bloedlyn
26:20
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Die verhaal agter KruisKyk TV
31:37
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Die Ware DOOP - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
37:06
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 10 М.
Was verslaaf aan seks
26:59
Die Getuienis
Рет қаралды 24 М.
Pinkster Koortjies-Sus. Angie Getuienis
35:37
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 36 М.
Sien Engel gedurende poging tot kaping
29:22
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Probeer almal "fix" behalwe myself
24:41
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
ТАМАЕВ УНИЧТОЖИЛ CLS ВЕНГАЛБИ! Конфликт с Ахмедом?!
25:37